Northern Suburbs
Laerskool Durbanville neem deel aan die Oppietong Af-redenaarskompetisie
10 van Laerskool Durbanville Durbie-sprekers het aan die semi-finaal van die Oppietong-redenaarskompetisie deelgeneem. Daarna is 5 sprekers genooi om aan die Nasionale Finaal deel ...Vredekloof Spar ondersteun Laerskool Vredekloof terwyl leerder uitblink in sport
Laerskool Vredekloof wil graag sy opregte dank en waardering uitspreek teenoor Vredekloof Spar vir hul ruim borgskap van sportklere aan die skool se eerste ...Netbaldag by Laerskool Bellville-Noord
Saterdag, 23/5, het Laerskool Bellville -Noord weer die uiters gewilde BN Netbaldag aangebied. Die skole wat teenwoordig was, was onsself (Bellville-Noord), Aristea, De Tyger, ...Afikaaans is amptelik 101 jaar oud en Laerskool Durbanville vier saam fees
Op Vrydag 8 Mei was Afrikaans amptelik 101 jaar oud. Almal weet dat Afrikaans reeds voor hierdie amptelikwording bestaan het en naas Hollands en ...Laerskool Bellville-Noord besoek die Kasteel de Goede Hoop
Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub vir die eerste keer in jare die geleentheid gehad om die Kasteel de Goede Hoop te besoek. Die uitstappie het ...- Hilton CollegeHoërskool DurbanvilleHoërskool TygerbergKwazulu-NatalMidlandsNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Bishops out to right the ship in King Price Derby Series at Durbanville
After a comfortable 64-5 success against Hoërskool Tygerberg last weekend, Hoërskool Durbanville will go into their King Price Derby Series clash against Bishops with ... Reddam House Constantia golfer named MVP at SA Premier IPT
Cape Town – Reddam House Constantia Grade 11 student Nicholas Schrieder has been named Most Valuable Player (MVP) at the South African Premier Interprovincial ...Paarl School Brackenfell Shines at the Shakespeare Festival
The curtains rose, the lights dimmed, and our incredible learners took centre stage! This May, Paarl School in Brackenfell for learners with disabilities once again ...Bishops edge out Durbanville in dramatic one-point thriller
In a King Price Derby Series clash played on a lovely dry afternoon in Durbanville, Bishops evoked memories of their glory years with a ...Laerskool Vredekloof groei,prestasie en trots in aksie
Laerskool Vredekloof het die afgelope week verskeie hoogtepunte beleef wat die belangrikheid van ondersteuning, ontwikkeling en deelname binne ons skoolgemeenskap beklemtoon. Woensdagaand, 20 Mei, ...Laerskool Durbanville redenaars dring deur na die Semi-Finale rondtes
Altesaam 32 sprekers van Laerskool Durbanville het aan die eerste rondte van die redenaarskompetisie deelgeneem en hul redenaarsvernuf met selfvertroue en entoesiasme ten toon ...Laerskool Bellville-Noord leerder blink met dubbele silwer by karatekampioenskappe
Protea-trots: Ava Johannes leerder van Laerskool Belleville -Noord blink met dubbele silwer by Afrika-karatekampioenskappe Ava Johannes het Suid-Afrika met trots as ’n nasionale Protea ...Laerskool Bellville-Noord geniet nog ‘n sportdag op die platteland
Laerskool Bellville-Noord het die afgelope naweek (16/5) deelgeneem aan nog ‘n sportbyeenkoms op die platteland. Hierdie keer was dit ons seuns. Albei ons o.11-spanne ...Laerskool Vredekloof neem deel aan die Eversvasvra
Laerskool Vredekloof Graad 7-leerders het ook die voorreg gehad om aan die jaarlikse Eversvasvra by Laerskool Eversdal deel te neem. Dit was ’n prettige ...Laerskool Vredekloof blink uit in sport en vier waardehelde
Laerskool Vredekloof spog egter nie net met uitsonderlike sportprestasies nie, maar ook met leerders wat die waardes van die skool daagliks uitleef en wat ...Laerskool Vredekloof swemmer maak golwe met uitstekende prestasie
Emily Daniels leerder van Laerskool Vredekloof het aan die 2026 Nasionale Skolesport-Swemkampioenskappe deelgeneem. Sy is gekies om Wes-Kaap Skolespan in ses items te verteenwoordig. ...Laerskool Vredekloof leerder verower goud by die Judo Keuringskompetisie
Connor Grobbelaar leerder van Laerskool Vredekloof het op Saterdag, 9 Mei 2026, aan die ‘Cape Winelands Judo Team’ se span-keuringskompetisie by Boland Landbouskool deelgeneem. ...Laerskool Vredekloof gimnas vaar puik
Die leerders van Laerskool Vredekloof het die afgelope paar weke weereens gewys dat harde werk, deursettingsvermoë en goeie waardes hand-aan-hand stap. Verskeie leerders het ...Laerskool Eversdal hokkiespelers ontvang WP Kleure
Baie geluk aan die volgende hokkiespelers van Laerskool Eversdal wat onlangs WP Kleure ontvang het! Mej. Louise Conradie (Afrigter) Juné Murray Mev. Surita Kotze ...Laerskool Bellville-Noord netbalspanne vaar uitstekend op die Platteland
Laerskool Bellville-Noord se o.12A en o.13A-netbalspanne het die naweek van 9 Mei op Prins Alfred Hamlet aan Laerskool FD Conradie se sportdag deelgeneem. Hul ...Onderhoude – Laerskool Bastion Eerstespankaptein-Jhano Swanich
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Bastion en Van Riebeeckstrand hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude – Laerskool Bastion Hokkiedogters Eerstespankaptein – Milan Kotzé
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Bastion en Van Riebeeckstrand hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude – Laerskool Bastion Rugby Eerstespankaptein – Jean Strydom
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Bastion en Van Riebeeckstrand hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met ...Laerskool Bellville-Noord leerder verwerf SA kleure
Baie geluk aan Ava Johannes (gr. 7) leerder van Laerskool Bellville-Noord wat weereens haar SA-kleure verwerf het in karate en Suid-Afrika later vanjaar in ...Laerskool Vredekloof spog met WP-hokkiespeler
Laerskool Vredekloof is ook trots om te spog met ‘n graad 7-leerder, Akhile Hans, wat verlede week in die o.13 WP-seunshokkiespan opgeneem is. Dit ...Reddam House Durbanville achieves four Top awards in the World
Durbanville, Cape Town – Reddam House Durbanville has delivered one of its strongest Cambridge International performances to date in the November 2025 examination series, ...Laerskool Vredekloof spog met ‘n nuwe leierskap-program
Die Laerskool Vredekloof het hierdie kwartaal met ‘n nuwe leierskap program begin- Die Klofie monitors. Die leierskap-program bestaan uit Graad 7-leerders wat as voorsitters ...Global excellence at El Shaddai Christian School
It is not every day that a school can claim to have the “best in the world” walking its hallways, but for El Shaddai ...Koorfees hoogtepunte by Laerskool Eversdal se 50 jaar Feesvieringe
Laerskool Eversdal Koorfees is beslis een van die hoogtepunte van die 50-jaar Feesvieringe!Nuwe herinneringe is geskep saam met Laerskool Welgemoed en Laerskool Excelsior, en ...Laerskool Bellville-Noord bied hul eerste Junior Rugbydag aan
Laerskool Bellville-Noord het die afgelope Saterdag (18/4) hul eerste rugbydag vir juniorspanne aangebied. Daar was 5 skole betrokke wat elk ‘n o.7, o.8 en ...Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top
Suid-Afrika se speelse, redenaarskompetisie is terug en mik hoër. Verlede jaar het Nou praat jy! op die toneel verskyn en hoërskoolleerders reg oor die ...Curro Durbanville boasts with their swimmers
Congratulations to the following swimmers of Curro Durbanville who have been selected to take part in various championships over the next week: Logan Maraishttps://www.curro.co.za/find-a-school/ ...Hoërskool Tygerberg rolbal nuus
Divan Joubert en sy spanmaats leerders van Hoërskool Tygerberg het ’n ongelooflike prestasie behaal deur 4de plek uit 26 spanne te eindig en ’n ...Hoërskool Durbanville bergfiets uitslae
Hoërskool Durbanville het die naweek aan die tweede wedren by Bethlehem Farms in Stellenbosch deelgeneem. Ons ryers het goed presteer en ’n totaal van ...Leerder van Hoërskool Bellville is verkies tot die Boland Dogters Gholfspan
Baie geluk aan Rea de Kock leerder van Hoërskool Bellville wat verkies is tot die Boland Dogters Gholfspan. Sy gaan op 18-29 April aan ...Brackenfell High School vs Bellville High School
Brackenfell High School rugby players played against Bellville this weekend. We really want to salute you for your determination, grit, positive attitude and fighting ...Curro Durbanville swimming news
A Level 3 Regional Age Group Champs East London Congratulations to our swimmers who have qualified, and will be participating at the SA Level ...Curro Durbanville hockey news
Curro Durbanville U.19A Boys and Girls teams recently competed in the Belgotex Easter Hockey Tournament (1–4 April)The U.19A Boys finished 4th in their pool ...Hoërskool Durbanville gee stem aan stemloses
Hoërskool Durbanville is trots op die 7 Durbies wat deel was van ’n uitgesoekte groep van die Tygerberg Kinderkoor wat ingesluit was in die ...Gene Louw Primary School thank their sponsors
Gene Louw Primary School netball teams had the wonderful opportunity to participate in various tournaments recently. The U.13A team took part in the Menlopark ...









































