Western Cape
Bredasdorp High School robotics team showcases innovation
Members of Bredasdorp High School the Robotic team were invited to participate in the Nelson Mandela Open day at the Cape Town Science centre ...Cannons Creek creates toys for Mandela Day
On 25 June 2026, Cannons Creek Independent High School celebrated an early Mandela Day with a toy-making workshop, as facilitated by the Clothes To ...Blouberg International School learners honouring Youth Day
On the 16th of June, South Africa pauses to observe Youth Day, a deeply significant national day of remembrance. Today, we look at our ...Melkbosstrand High School sport nuus
Melkbosstrand High School 1ste Hokkie- en Netbalspanne het die ongelooflike voorreg gehad om ’n toerspan van Oxford, Engeland, te verwelkom vir twee vriendskaplike wedstryde. ...Ses netbalsterre verteenwoordig DF Akademie
’n Reuse gelukwensing en baie sterkte aan DF Akademie ses netbalsterre wat gekies is om aan die gesogte Wes-Kaapse interdistrik-skolenetbaltoernooi deel te neem! Hierdie ...Hoërskool Hermanus skitter op die tennisbaan
Ses van Hoërskool Hermanus tennisspelers het die afgelope Sondag die Kavaliers (Boland) verteenwoordig tydens die kragmeting teen WP, waar hulle in beide die dubbels- ...Goue prestasie vir Laerskool van Riebeeckstrand balletdansers
Laerskool van Riebeeckstrand is ongelooflik trots op die volgende dogters wat aan die Cape Town Ballet Eisteddfod deelgeneem en uitstekende resultate behaal het. Elke ...Holiday triumph for Milnerton High School learner
A huge congratulations to Ryan Gulliver learner of Milnerton High School on an incredible achievement during the holidays! Ryan competed in the 2026 IMPI ...Milnerton Primary School celebrating legacy & excellence this Mandela Day
On 18 July, Milnerton Primary School honor Mandela Day by remembering Madiba’s 67 years of service to humanity. At Milnerton Primary, this inspiration hits ...Worcester Gymnasium leerder skitter op Nasionale Vlak
Muneeba de Bruyn leerder van Worcester Gimnasium is amptelik opgeneem in die SA Skole o.17 Netbalspan! Sy gaan Suid-Afrika later vanjaar by ’n internasionale ...HS Swellendam neem deel aan die SA Duathlon-Kampioenskappe
Hoërskool Swellendam is trots op Ilna Swart, wat op Saterdag 11 Julie 2026 aan die SA Duathlon-kampioenskappe deelgeneem het. Die kompetisie het plaasgevind by ...Inwyding van Hoërskool Bredasdorp Sportsentrum
Die sportsentrum is Woensdagaand 15 Julie, ingewy met ‘n heerlike geselligheid. Mnr Vasie de Wet en dr Barto Saayman van ons beheerliggaam het hul ...Skaak uitblinkers maak Laerskool Gene Louw trots
Laerskool Gene Louw is ongelooflik trots op ons Genie-skaakspelers en ons afrigter wat gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrika Ope Skaakkampioenskap, wat van 27 ...Durbanville Primary School hockey news
Durbanville Primary School U.13A hockey teams toured to Durban from 16–19 July to participate in the Fairweather Tournament at Michaelhouse. We are happy to ...Rugby prestasie vir Longacres Privaatskool
Vaughan Mouers van Longacres Privaatskool het hierdie week die Wes-Kaap o.15-rugbyspan met trots verteenwoordig. Die span het ’n uitstaande week beleef en onoorwonne afgesluit, ...Curro Langebaan netball players selected to represent West Coast
Best of luck to Curro Langebaan high school netball stars, Nienkie van Dyk and Caylin Meiring, who are representing the West Coast netball teams ...Meridian Pinehurst learner excels at IAIGC World Championships
A huge congratulations to Nina Joos (Grade 12) for representing South Africa at the IAIGC World Championships in Orlando, Florida! Competing against some of ...Curro Uitzicht Grade 7 learners bring ideas to life with 3D printing
Grade 7, learners of Curro Uitzicht can expect to step into the exciting world of 3D printing . They will learn how to use ...Fairmont High School continues to make its mark
Congratulations to our four Grade 12 athletes: Jessie Simpson, Jenna Jooste, Jayden Jooste and Joshua Smith, on their selection to the ASA team for ...Provinsiale hokkie hoogtepunt vir Hoërskool Durbanville leerder
Keelen Treu leerder van Hoërskool Durbanville het die vakansie die WP O.16B-hokkiespan met trots by die Interprovinsiale Toernooi (IPT) verteenwoordig. Sy keuring tot die ...Curro Durbanville hockey news
Congratulations to Marissa Morgan leaner of Curro Durbanville , who represented the Western Province Under 16B hockey team at the Inter Provincial-Tournament in KwaZulu-Natal. ...HS Brackenfell leerder skitter met SA Skole A-span-keuring
Baie baie geluk aan Alicia de Klerk leerder van Hoërskool Brackenfell wat verkies is tot die SA-Skolespan se A-span. We are so proud of ...Chess results from Curro Somerset West
Congratulations to Izaiah Solomon in Grade 10, Sam Coenraad in Grade 6, and Devadathan Namboodiri in Grade 5, for their outstanding performances at the ...Curro Somerset West learner competes at the Western Cape Short Course Champs
Curro Somerset West is incredibly proud of Tristan Smith, a talented Grade 10 learner, as he prepares to compete at the prestigious Western Cape ...LS Lochnerhof leerders neem aan die Kaapstad Interdistrik Netbaltoernooi deel
Ons wens ons vier talentvolle Laerskool Lochnerhof alle sterkte toe wat hierdie week aan die Kaapstad Interdistrik Netbaltoernooi deelneem. Geniet elke oomblik, speel met ...Hoërskool Montana leerder blink uit in Varswaterhengel
Baie geluk aan PG Kriel leerder van Hoërskool Montana met sy verkiesing tot die O.19 WP Skole A-span vir varswaterhengel! Hierdie is ‘n besondere ...Hoërskool Hottentots-Holland netbalspeler presteer
Hoërskool Hottentots-Holland wens Nery Kouyokela alle sterkte toe terwyl sy die Wynland-distrik gaan verteenwoordig by die Wes-Kaap Interdistrik Netbaltoernooi. Die toernooi vind plaas in ...Laerskool Lochnerhof WP o.13 Akademiespan spelers bring die beker Kaap toe
Die Trofee Kom Kaap Toe! Laerskool Lochnerhof sê baie geluk aan ons die WP o.13 Akademie met ‘n ongelooflike 32–7 oorwinning oor die Blou ...Worcester-Noord Primêre Skool Top Presterende Voldiensskool
Worcester-Noord Primêre Skool is met trots aangewys as die Top Presterende Voldiensskool in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik tydens die Nasionale Onderwystoekennings. Hierdie gesogte toekenning ...Hoërskool Strand se rugbymanne het die veld behoorlik aan die brand gespeel
Hoërskool Strand se rugbymanne het die veld behoorlik aan die brand gespeel tydens die o.16 VKB Rugbyweek in Frankfort en die o.19 VKB week ...Primêre Skool Worcester stoeiers maak hul merk op die mat
6 Van Primêre Skool Worcester se stoeiers, wat deel is van die Worcester Badgers Stoeiklub, het aan die Herman Lourens Helderbergtoernooi deelgeneem. Hulle het ...Somerset College learner shortlisted for the 2026 Global Essay Prize
Congratulations to Petrus Bosman (Cambridge AS) on being shortlisted for the Economics Category of the prestigious John Locke Institute 2026 Global Essay Prize. This ...Worcester Gimnasium leerder verower 3 goue medaljes
Zenobia Bezuidenhout het Goudini en Wynland by die Weskaap klubkampioenskappe verteenwoordig en goud in 540 kg dames verower. By die WP/Wynland streekkampioenskappe het sy ...HS Stellenbosch cheerleaders skitter in die SAMCA nasionale kampioenskappe
Hoërskool Stellenbosch cheerleaders het van 2 tot 4 Julie 2026 aan die South African Majorette and Cheerleading Association (SAMCA) se Nasionale Kampioenskappe by die ...HTS Drostdy leeder blink uit vir SA O.19-span
Baie sterkte aan Daneli Boshoff leerder van HTS Drostdy wat op saam met die SA o.19-span op hulle eerste internasionale T20-jeugtoer na Pakistan vertrek ...Celebrating Glenwood House School Hockey Coaches
We’re incredibly proud of our Glenwood House hockey coaches who represented Eden at the recent South African Country Districts (SACD) Tournament. Coach Michael Pitt, ...SA Ope Skaakkampioenskappe prestasie vir Laerskool George-Suid
Baie geluk aan Mari Greeff met haar uitstekende prestasie by die SA Ope Skaakkampioenskappe, waar sy ‘n indrukwekkende 4de plek behaal en met ‘n ...Voorbereidingskool George gimnaste presteer uitstekend
Baie geluk aan ons talentvolle Voorbereidingskool George gimnaste met hul uitstekende prestasies by onlangse gimnastiekkompetisies! Elani Kruyshaar het aan die Zest Club Competition in ...Skitter swem prestasie vir Voorbereidingskool George
Baie geluk aan Stian Terblanche met sy uitstekende prestasies tydens die Garden Route Swimming Academy 2025/2026 Prysuitdeling! Beste Vlak 1 Seun Beste Seun – ...Laerskool Hartenbos leerder skitter met die krieketkolf
FC Gerber verteenwoordig die Middelburg Wolves (o.10) in die MPL toernooi wat tans in Witrivier plaasvind. FC het n uitstekende boulbeurt geboul en die ...









































