Rustenburg Brits and surrounds
-
Laerskool Rustenburg netbal uitblinker
Laerskool Rustenburg is baie trots op Anelia Nel, ‘n o.12 netbalspeler wat die naweek verkies is tot die o.12 Noordwes netbalspan. Hulle gaan van ... -
Laerskool Rustenburg boogskietspan presteer by Baillie Park Interskole
Laerskool Rustenburg boogskiet het Saterdag, 14 Mei aan die Baillie Park Interskole boogskietkompetisie by Hoërskool Die Wilgers, Potchefstroom deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul mooi ... -
Laerskool Rustenburg o.13 tennisspanne presteer
Larries se o.13 seuns- en meisiestennisspanne het die afgelope naweek 13 en 14 Mei aan Laerskool Mooirivier se Tokkies Prestige Tennistoernooi vir o.13 spanne ... -
Hoërskool Rustenburg Top 20-akademiese presteerders van kwartaal 1
Top 20-akademiese presteerders van kwartaal 1. Hoёrskool Rustenburg Top 20-akademiese presteerders van kwartaal 1. Rustie-akademie is TOPKLAS! Gr 12 Top 20-Uitslae (Gr. 12): ... -
Laerskool Rustenburg skaak nuus
Die Super 12-skaak het op Saterdag, 7 Mei in Pretoria by Sol-Tech plaasgevind. Laerskool Rustenburg het teen 21 skole deelgeneem en wag nog vir ... -
Hoërskool Rustenburg NWU prestige-sportreeks semifinale uitslae
Hoërskool Rustenburg NWU prestige-sportreeks semifinale uitslae Die Hoёrskool Rustenburg het die 26ste en 27ste April 2022 die NWU prestige-sportreeks semifinale aangebied wat deur 16 ... -
Hoërskool Rustenburg gholfspelers wys hul staal
Hoërskool Rustenburg gholfspelers wys hul staal: NWU Prestige Sportreeks (Finale): Gholf te Pretoria (25 April 2022). Superreeks-wenners! Algeheel: 1ste Juniors: 1ste Seniors: 2de – ... -
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by RHS
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by RHS! Larries boogskiet het Saterdag, 7 Mei aan die RHS interskole boogskietkompetisie by Hoërskool Rustenburg deelgeneem. Ons Larrieskuts het ... -
Die ATKV-Buffelspoort semi-finale wink Hoërskool Rustenburg Debatspanne
Hoёrskool Rustenburg het 7 debatspanne wat deurdring na die semi-finale wat in Augustus 2022 by ATKV-Buffelspoort gehou word! Juniorafdeling Teenstander HS Rustenburg (Derik ... -
Hoërskool Rustenburg Old-Boys begin ‘n nuwe tradisie
Hoërskool Rustenburg Old-Boys begin ‘n nuwe tradisie.Die RHS Old Boys het Dinsdag, 26 April 2022, ‘n nuwe tradisie begin genaamd die “baadjie-oorhandiging”. Tydens dié ... -
Laerskool Rustenburg se o.11 gemengde dubbels tennisspan maak skoonskip
Laerskool Rustenburg se o.11 gemengde dubbels tennisspan het sy onder-13 eweknieë dit nagedoen en skoonskip gemaak by vandag, Maandag die 25ste April, se Bojanala ... -
How to leverage visa-free travel to teach abroad
South African passport holders can travel to 104 countries around the world visa-free. For those looking to spread their wings, following two-years of lockdown, ... -
Laerskool Rustenburg tennisspelers help NW presteer
Laerskool Rustenburg help NW presteer! Ons is baie trots op twee Larries tennisspelers wat instrumenteel was in die o.10 NW-span se oorwinning van 69-15 ... -
Grenville High School learners participated in a chess tournament
The following Grenville High School learners took part in a chess tournament over the course of the weekend. Galaletsang Sera Vusumuzi Galetlole Thoriso Mokoena ... -
Laerskool Rustenburg tennis wen oortuigend in Harties
Laerskool Rustenburg wen oortuigend in Harties. Rustenburg Laerskool se o.13 gemengde dubbels tennisspan het vandag (Vrydag 22 April) oortuigend teen die ander skole in ... -
Renowned education specialist to head up Curro’s new Learner Support Unit
Curro, the JSE listed independent school group is proud to announce the appointment of author and education specialist, Johan van Lill as project coordinator ... -
Hoërskool Rustenburg oudleerder bring nuwe lewe na die verhoog
Die beroemde oud Hoёrskool Rustenburg leerder, Jannes Erasmus, bring nuwe lewe na die verhoog. Jannes het ‘n Afrikaanse musiekblyspel genaamd “Die Gelofte” geskryf en ... -
Grenville High School first teams
Herewith Grenville High School’s First Teams: Hockey Boys: Netball: -
Hoërskool Rustenburg presidentverkenners slaag eksamen
Vyf leerders van die Hoёrskool Rustenburg, Johann Swart, Wihann Ferreira, Albert Cloete, Melody le Roux en Marné Smit slaag die Nasionale Presidentsverkennereksamen op 11 ... -
Laaste dag uitslae van die Rolyn Bergsig Sportfees
Die son skyn na 2 dae se aanhoudende reën en die manne speel reeds vuurwarm rugby op die laaste dag van die Rolyn Bergsig ... -
Hoërskool Rustenburg Eeufeesbosveldtoernooi 2022
Eeufeesbosveldtoernooi: Die Hoёrskool Rustenburg het op 14 en 16 April 2022 hulle heel eerste Eeufeesbosveldtoernooi gehou en dit was inderdaad ‘n spoggeleentheid gewees! Verskeie ... -
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees gespeel
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees in Rustenburg gespeel vanaf 15-18 April. Die 10 deelnemende skole en hul afrigters ... -
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se verkose Hoofleiers vir Kwartaal 2
Baie geluk aan Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se Hoofleiers vir kwartaal 2. Sterkte vir die kwartaal wat voorlê. Hoofseun:Rico Botha Onderhoofseun:Franco Steyn Hoofmeisie:M’lize van Zyl ... -
Hoërskool Rustenburg sport presteerders wys hul staal
Hoërskool Rustenburg sport presteerders wys hul staal: Krieket: Die volgende Rustie-leerders het aan die ICSA-junior interprovinsiale binnehuise krieketkampioenskap tydens 27 Maart tot 2 April ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofdogter: Ané Janse van Rensburg Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofseun: Braam du Toit Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by ... -
Fields College athlete ranked nr 1 in SA
Fields College would like to take this opportunity to congratulate Kwena Mojapelo on an extraordinary achievement and accomplishment! Fields College is proud to be the ... -
Curro Durbanville hosts a successful Curro Cup 2022 Hockey Tournament
Curro Durbanville hosted the Curro Cup 2022 Hockey Tournament recently (31 March – 2 April) in which 40 teams from 13 different Curro schools ... -
HS Rustenburg ruiters presteer by SANESA Noordwes Bojanala-kompetisie
Die Rusties trippel weg as die toppresteerders by die SANESA Noordwes Bojanala-kompetisie waar Kaitlin Louw as die Victrix Ludorum aagewys word. -
Hoërskool Rustenburg atlete presteer by die ASA kampioenskap
Die Rustie-atlete het uitstekende prestasies gelewer tydens 31 Maart – 2 April 2022 by die ASA-kampioenskap te Potchefstroom. Elze Engelbrecht: Skyfwerp (D16) ... -
Local ECD Centres receive support
Local ECD centres in the Ramotsere Moiloa Local Municipality are receiving support through a programme designed to address challenges faced by the creches in ... -
Laerskool Rustenburg skuts presteer tydens Interskole
Larries Boogskiet het die afgelope Saterdag, 12 Maart ‘22 aan die Wesvalia interskole boogskietkompetisie deelgeneem by Hoërskool Wesvalia. Ons Larries boogskietspan het weer pragtig ... -
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success .It was a busy but fun four days at Curro Hazeldean in Tshwane, ... -
Laerskool Rustenburg het hul Glenwood toernooi afgesluit op ‘n hoë noot
Die Eerstespan Rugby van Laerskool Rustenburg het hul Glenwood toernooi afgesluit met slegs 5 punte teen hulle. Wedstryde was as volg: Nuwe Republiek van ... -
Hoërskool Rustenburg o.16A-Rugbyspan speel uitstekend in Wes-Kaap
Die Hoёrskool Rustenburg se o. 16 A-Rugbyspan klop Hoërskool Durbanville 41 – 7 tydens die Jean De Villiers o.16 Rugby Fees wat Hoërskool Paarl ... -
Hoërskool Rustenburg swemmers swem medaljes los in Sasolburg
Vier Hoërskool Rustenburg swemmers het deelgeneem aan die vlak 3-swemkampioenskappe, wat in Sasolburg op 17-20 Maart 2022, plaasgevind het. Sebastian Meyer behaal 2 silwer ... -
Hoërskool Hartbeespoort atleet presteer uitstekend by SA’s
André Olivier, jou legend!!! Om by die SA Atletiek Kampioenskappe 2de in die 200m en 3de in 100m te eindig is meer as om ... -
Hoërskool Hartbeespoort tennisspelers haal Noordwesspan
Kian Beeslaar, Minante Jonker en Kristi Koekemoer is deel van die Noordwes tennis span. Dis die eerste keer in die geskiedenis wat NW ‘n ... -
Die Hoërskool Rustenburg netbalspelers beïndruk met puik spel
Die Hoërskool Rustenburg netbalspelers beïndruk met puik spel tydens die AHMP Prestige-netbaltoernooi! Die afgelope week (21-23 Maart 2022) het 5 van RHS se topnetbalspanne ... -
Die Hoërskool Rustenburg hokkiespelers gaan op toer
Die Hoërskool Rustenburg hokkiespelers is op toer! Die RHS o. 15- en o. 16-hokkiespanne het tydens 20-24 Maart 2022 deelgeneem aan die Menlopark o. ...