Laerskool Proteapark
Laerskool Proteapark ruiters vaar puik by die eerste SANESA skou
Baie geluk aan Laerskool Proteapark twee ruiters wat puik tydens die eerste SANESA skou presteer het. Parkies is baie trots op julle. Miandi de ...Laerskool Proteapark Graad 4 – Graad 6 Trofee-Wenners 2025
Laerskool Proteapark Prysuitdeling – Graad 4 – Graad 6 Trofee-Wenners vir 2025. Graad 4: Graad 5: Graad 6:Laerskool Proteapark Junior Trofee-Wenners 2025
Laerskool Proteapark Prysuitdeling – Junior Trofee-Wenners 2025.Laerskool Proteapark Graad 7 Trofee-Wenners 2025
Laerskool Proteapark Prysuitding – Graad 7 Trofee-Wenners 2025.Laerskool Proteapark landloopseisoen uitslae
Laerskool Proteapark landloopseisoen uitslae: PARKIES ALGEHEEL 2de SEUNS ALGEHEEL 2de DOGTERS ALGEHEEL 2de SEUNS o/10 – DERDE o/11 – TWEEDE o/12 – TWEEDE o/13 ...Laerskool Proteapark krieketspelers presteer uitstekend
Baie geluk aan die volgende krieketspelers van Laerskool Proteapark wat gekies is in verskeie Rustenburg Bojanala Klub en Streekspanne.Laerskool Proteapark sprekers deur na die Landsfinaal
Baie geluk aan Laerskool Proteapark se twee sprekers wat deurgaan na die Landsfinaal,18 Oktober 2025 te Laerskool Concordia: Nicole Meyer – Graad 5 Moedertaal ...Laerskool Proteapark leerder gekies vir die Luiperds 7’s rugbyspan
Baie geluk aan Ruben du Plessis wat gekies is vir die Luiperds 7’s rugbyspan. Welgedaan Ruben!Landloop prestasie vir Laerskool Proteapark
Wat ‘n voorreg vir Laerskool Proteapark om te spog met TWEE-EN-TWINTIG Parkies en juf. Anneke Richter wat gekies is vir die Klublandloop SA-span! Ongelooflik ...Laerskool Proteapark radikale redenaars presteer by die Noordwes Streeksfinaal
RADIKALE REDENAARS NOORDWES STREEKSFINAAL 2025. Baie geluk aan elke leerder vanLaerskool Proteapark wat deelgeneem het aan die Noordwes Streeksfinaal wat plaasgevind het 6 September ...Laerskool Proteapark ritmerakkers neem deel aan die Kaleidoscope Finaal 2025
Laerskool Proteapark is sommer baie trots op julle en opgewonde om te sien wat julle dié jaar bereik tydens die FINAAL! Al ons duime ...Laerskool Proteapark dans uitslae
Vyf pragtige Laerskool Proteapark dansers het 4 tot 6 Julie 2025 aan DTMA Gauteng Streeks-uitdunne by Woodlands International College deelgeneem. Almal het 80%+ behaal ...LS Proteapark onderwyser is gekies vir die Boogskiet Nasionale Span
Laerskool Proteapark is baie trots! Mnr. Michael is deel van die SA-span wat komende Donderdag tot Saterdag gaan deelneem in Namibië aan die Wêreld ...Laerskool Proteapark landloop atleet presteer
Laerskool Proteaparl is baie trots op Conri de Beer wat ‘n podiumposisie behaal het tydens vandag se Klublandloop Interprovinsiaal. Dit is ‘n puik prestasie, ...Laerskool Proteapark redenaars presteer
Redenaars- ATKV Semi Finaal Top 10 2025 Laereskool Proteapark is baie trots op ons sprekers wat Top 10 posisies losgepraat het! Dankie vir julle ...Laerskool Proteapark onder 10 C netbalspan skitter
Laerskool Proteapark Netbalspan dring deur na die Sub Netbal Distrik C-en D-Spanne Finaal 2025 Parkies se o.10 C-netbalspan skitter! Baie geluk aan ons o/10 ...Laerskool Proteapark rugbyspan het veggees
Rugby – Vierdes Gaan Finaal Toe! Laerskool Proteapark is baie trots en dankbaar! Die Vierdes speel in die Noordwes Finaal vir 2025. Baie geluk ...Laerskool Proteapark landsdiens geniet die uitstappie na Rusoord
Laerskool Proteapark landsdiens neem uitstappie na die Rusoord .Die bejaardes het dit baie geniet. teaLS Proteapark leerders is opgeneem in die Noordwes Luiperdgroepe
Laerskool Proteapark is baie trots op ons VYF seuns wat opgeneem is in die onderskeie Noordwes- Luiperdgroepe vir 2025. Hou ons om julle bes ...LS Proteapark spog met 10 sprekers wat deurgaan na die Semi-finale
Die volgende leerders van Laerskool Proteapark, wat op 17 April aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde by Hoërskool Rustenburg deelgeneem het, dring deur na ...Laerskool Proteapark netbalspelers verwerf Noordwes-kleure
Laerskool Proteapark bars van trots! Parkies spog met twee o.13 spelers en een o.12 speler wat Noordwes-kleure verwerf vir netbal! Julle hou verseker Parkies ...42 Jaar diens by Laerskool Proteapark
Baie min mense mag met dankbaarheid getuig dat hulle 42 jaar diens het! Laerskool Proteapark se eie Anna Makgorogo spog met dié uitsonderlike eer! ...Laerskool Proteapark swem uitslae
Laerskool Proteapark leerder vaar puik by die swem SA LEVEL 3. Riandu Basson 1ste plek met 100m rugslag 2de plek met 50m rugslagLaerskool Proteapark atlete neem deel aan die SA Kampioenskappe
Laerskool Proteapark atlete vaar puik by die SA-Kampioenskappe.Welgedaan aan elke atleet! Ava van der Nest 1200m D O.10 5de in die finaal! Karmen van ...Laerskool Proteapark kwartaal 3 uitblinkers
Laerskool Proteapark kwartaal 3 uitblinkers. SA Klublandloop: Boogskiet SA – 23 tot 29 Sept in Kimberley: Sevens Luiperds: Krieket Streekspan:o.11 A Edrich Ras Keagan ...Laerskool Proteapark Prysuitdeling 2023
Graad 4-7 Spesiale Toekennings – Prysuitdeling 2023 Hiermee Laerskool Proteapark top presteerders .Baie geluk aan elke leerder,ons is trots op julle ! Milah Dreyer ...Laerskool Proteapark swemmer maak groot golwe in die swembad
Laerskool Proteapark het aan die SA Level 2 Regional Championship in Bloemfontein gaan deelneem. Riandu Basson was een van 12 swemmers uit die Noordwesprovinsie ...Laerskool Proteapark hokkie prestasies
Laerskool Proteapark spog met AGT hokkiespelers wat hul Noordweskleure in hokkie verwerf het 5 Maart 2023. Mnr Karlo Blignaut is verkies as 0/13 B-seuns ...Laerskool Proteapark atlete presteer puik
Laerskool Proteapark atlete presteer puik. Laerskool Proteapark atlete vaar uitstekend tydens die Marius De Bruyn & Johan Baard Interskole Atletiekbyeenkoms. Laerskool Proteapark se beste ...Laerskool Proteapark Prysuitdeling
Hiermee die prestasies verower by Laerskool Proteapark se prysuitdeling-aand. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het. Evaunné Cunningham: Beste prestasie in ...LS Proteapark se graad 1 leerders kuier by HS Rustenburg
Laerskool Protea Park se gr.1’s het 31 Oktober 2022 die RHS gr.12-leerders gaan sterkte toewens vir die eindeksamen! ‘n Ongelooflike mooi gebaar wat ons ...Laerskool Proteapark hengelaar presteer in Nasionale Oewerkompetisie
Rian is ‘n kranige visterman en het gedurende die vakansie vir die Sentraal Noordwesspan deelgeneem aan die Nasionale Oewerkompetisie waar sy o/13B-span as algehele ...
































