Mpumalanga
-
HS Volksrust stel die Mnr en Mej finaliste bekend
Hoërskool Volksrust stel graag die Mnr en Mej VHS finaliste aan julle bekend: Dogters: Retha-Mari Roux, Zoë Müller, Mariska le Roux, Kamo Mofokeng, Charmaine ... -
Laerskool Kruinpark leierontwikkelingsprogram vir 2021
“Vooruitgang is onmoontlik sonder verandering.” – Die woorde van George Bernard Shaw. Dit is egter makliker gesê as gedaan. Vir jare het Laerskool Kruinpark ... -
Successful fundraising event held by HS Volksrust
On the 10th of April Grade 8E3 from Volksrust High School held a fundraiser for the underprivileged learners in the school. Every learner worked ... -
Laerskool Goedehoop kondig hul 2021 redaksie aan
Laerskool Goedehoop De Goedekrant se redaksie vir 2021 is aangewys: Baie geluk aan al die leerders wat verkies is. An-Euné van Niekerk – ... -
HS Ermelo skerp hokkie-vaardighede op
Die Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om op Vrydag 9 April en Saterdag 10 April die Nedstar SA-kliniek onder leiding van Omari Pienaar ... -
Dit is weer stoei seisoen by Hoërskool Volksrust
Noord Natal Valke bied sy eerste Legend Cup aan vir 2021 op 10 April te Hoërskool Volksrust. Daar is 6 klubs vanuit Natal wat hier ... -
HS Volksrust spog met puik akademiese uitslae
Hoërskool Volksrust se leerders het verlede week weer eens puik presteer in amptelike kwartaaltoetse en hier volg die uitslae van die top-presteerders: Graad 12 ... -
Hoërskool Volksrust graad 8 inhuldiging
Ons is baie opgewonde om te sien wat hierdie groep leerders alles gaan vermag tydens hul skoolloopbaan hier by Volkies. Ons wens hulle alle ... -
HS Nelspruit se atletieksterre wen ‘n handvol medaljes by SA’s
NHS se atletieksterre wen ‘n hele handvol medaljes by SA’s! Die tien Nellies-atlete wat Mpumalanga vanjaar by ASA se sub-jeug (onder 16), jeug (onder ... -
Hoërskool Nelspruit drieling maak ‘n gedugte span
Janu, Wentzel en Franco Erasmus (graad 12) is die eerste drieling in die skool se geskiedenis wat saam in die Bestuurskomitee van die VLR ... -
Morgenzon Landbou Akademie is trots op ruiter se prestasie
Morgenzon Landbou Akademie is trots op Kiara Mostert wat die afgelope naweek SA span gehaal het. Sy ry vir Klub Waterberg wat in Limpopo ... -
HS Volksrust spog met uitmuntende akademiese prestasies
Hoërskool Volksrust is baie trots op ons leerders wat akademies so goed gevaar het . Graad 12 Rekenaartoepassingstegnologie Shanelle Venter 100% Gohan Geringer 86% ... -
Hoërskool Ermelo alumni kuier by die netbalbane
Die Erries het van 29 – 31 April ‘n netbalkursus bygewoon wat aangebied is deur oud-Errie, U-Vandé Nortje. U-Vandé het in 2017 gematrikuleer aan ... -
HS Volksrust athletes excel at the Mpumalanga Athletics Championships
On 27 March 2021, ten of our athletes showed their steel whilst competing in the Mpumalanga Athletics Championships held at Secunda against other top ... -
Hoërskool Nelspruit atlete ryg die medaljes in op Secunda
Die jaarlikse Mpumalanga-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag (27 Maart) op Secunda plaasgevind het, was weer eens ‘n uitstalvenster vir die hoë standaard wat by Hoërskool ... -
Laerskool Goedehoop groet ‘n legende
Ons groet ‘n legende…Mnr Solly Janse van Rensburg. Na 29 jaar by Laerskool Goedehoop groet ons vir Mnr. Solly, hy staan aan die voorpunt ... -
Hoërskool Volksrust se onderwyser van die maand Februarie
Nie net is mnr. Petrus Schoeman ʼn reuse aanwins vir Hoërskool Volksrust nie, maar het die vak wat hy by Volkies aanbied die hoogste ... -
Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders
Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021. Met die nodige leiding word die leerders blootgestel ... -
Hoërskool Volksrust leerder vaar weereens uitstekend met fietsry
Die afgelope naweek het Francois de Jager, graad 9 leerder van Hoërskool Volksrust deelgeneem aan die Bergfiets Xco “Cross-Country” in Middelburg by Tarries. Hier ... -
Hoërskool Volksrust skitter met uitmuntende akademiese prestasies
Hoërskool Volksrust is baie trots op hul leerders van 2020 met die uitmuntende prestasies.Welgedaan! Graad 12 Besigheidstudies Zoë Müller 98% Thando Nene 96% Nontobeko ... -
Volksrust High School are in the spotlight again
Corona who? Volkies has the fighting spirit to fight the virus! Kung Fu Pandemic, one of Volksrust High School main productions, on Thursday , ... -
Hoërskool Ermelo se boogskutter tref kolskoot in boogskiet kompetisie
Errie tref kolskoot in boogskiet Op Saterdag 27 Maart neem Yozani Postma, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo deel aan die Inter-provinsiale kompetisie van NASP ... -
HS Nelspruit se Huis Maré vier vrouwees
Huis Maré vier vrouwees Die dames met finesse het Dinsdagaand hul mooiste rokkies aangetrek vir ‘n spesiale geleentheid. Weens Covid-19 is die Huis Maré ... -
Hoërskool Nelspruit Gr 8 konsert uit die boonste rakke
Vir Hoërskool Nelspruit se nuwelinge het die eerste kwartaal in die hoërskool op ‘n drafstap begin. Die graad 8’s het dadelik met oriëntering begin. ... -
HS Rob Ferreira atlete presteer by Mpumalanga kampioenskappe
Robbies atlete prestasie samevatting na deelname aan die Mpumalanga atletiekkampioenskappe. Altesame 67 atlete het gekwalifiseer vir deelname op Secunda. 62 atlete het top 10 ... -
Hoërskool Volksrust hou “Fancy Friday”
Volkies hou Fancy Friday Met blink gevryfde skoene en al te fraai rokkies het Volkies ten spyte van die alombekende Volksrust weer, die koue ... -
HS Ermelo spog met leerder in die Mpumalanga Foundation-gholfspan.
Hartlik geluk aan Driaan du Plessis, ‘n graad 8-leerder aan die Hoërskool Ermelo, wat gekies is vir die Mpumalanga o.15 Foundation-gholfspan. Dit is ‘n ... -
Hoërskool Volksrust atlete vaar goed in Secunda
Op 20 March 2021 het 8 van Hoërskool Volksrust se top atlete ook deelgeneem aan die Mpumalanga Club Championship wat gehou was in Secunda ... -
Middelburg PS swimmers Participate in the SSA Open Water Championship
Middelburg Primary wants to congratulate Tyla Longuiera and Kathleen Welsh who participated in the SSA Open Water Championship in Jeffreys Bay on the 20th ... -
Hoërskool Volksrust vier sewentigste bestaansjaar van Koshuis Horizon
Hoërskool Volksrust het die inwonende leerders en diensdoenende personeel van Horison die koshuis se vier en sewentigste bestaansjaar herdenk tydens ‘n swierige ete in ... -
Robert Carruthers learners learn about Science
In the Science class, you don’t only learn about Science. You also get to make new friends. -
Lewenswetenskappe word “lewendig” by HS Volksrust
Hoërskool Volksrust leerders ervaar vreemde woorde skep nuwe konsepte wat in die Lewenswetenskappe handboeke,van deurmekaar matriekleerlinge gestoor word. Juffrou Joubert vertaal dié onbekende taal ... -
HS Rob Ferreira athletes participate at MPU Club Championships in Secunda
High School Rob Ferreira athletes participate at MPU Club Championships in Secunda . The Results is as Follow: Lwazi Mogodiri 1st place Boys u/19 400m with ... -
Hoërskool Ermelo se tennis skop af met vriendskaplike wedstryde
Die 1ste span dogters, asook die 1ste en 2de seunsspan het op Vrydag 19 Maart oefen-tenniswedstryde teen Hoër Tegniese Skool Middelburg gespeel. Die Erries ... -
Hoërskool Ermelo Atletiekbyeenkoms in Secunda uitslae
Baie geluk aan die Erries wat op Saterdag 20 Maart aan nog ‘n liga-byeenkoms deelgeneem het. Die byeenkoms het plaasgevind in Secunda en die ... -
HS Volksrust Tienerhof word 56
Dit was ‘n onvergeetlike aand op Donderdag 18 Maart, het Hoërskool Volksrust se koshuismeisies hul “huis weg van die huis af” se verjaarsdag gevier. ... -
Hoërskool Volksrust presteer tydens Gert Sibande Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Volksrust presteer tydens Gert Sibande Atletiekbyeenkoms Vroeg Saterdagoggend, 13 Maart 2021, het tien topatlete van Hoërskool Volksrust, vergesel deur twee VHS-leerkragte, na Bethal ... -
Mnr en Mej Hoërskool Volksrust 2021
Op 23 Maart het daar groot opwinding geheers onder die graad 12 leerlinge. Die langverwagte name van die finaliste vir die Mnr en Mej ... -
Akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust se afgelope week kwartaaltoetse
Akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust se afgelope week kwartaaltoetse: Graad 12 Wiskunde Stephanie Hepburn 96, Shanelle Venter 94, Mahdiyyah Jhetam 92, Retha-Mari Roux 90, ... -
In gesprek met Hoërskool Volksrust se toppresteerder vir 2020
Hoërskool Volksrust gesels met Alea Uys, top-presteerder 2020, waar sy 7 onderskeidings en 91% as gemiddeld behaal het. Dit maak haar ook een van ...