Ligbron Academy of Technology
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders presteer by ATKV
Ses Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders het deurgedring na die Mpumalanga semi-finale rondte van die ATKV redenaarskompetisie wat by HTS Witbank aangebied sal word. ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie leerder baan weg met fietsrybaan
“Ligbron Akademie vir Tegnologie het met hul nuwe fietsrybaan ‘n hoë standaard gestel vir hoërskole in Suid-Afrika.” Dis die kommentaar van Danie Botha, voorsitter ... -
Ligbron Academy of Technology celebrate academic excellence
Ligbron Academy of Technology is known as a school that places a lot of value on good academic achievements, therefore the Top Ten academic ... -
Ligbron Academy of Technology hockey players selected for Mpumalanga teams
Ligbron Academy of Technology hockey players will be a big part of the backbone of Mpumalanga’s hockey teams for the 2025 season, after no ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie atleet werk hard aan sy drome
Ligbron Akademie vir Tegnologie atleet werk hard aan sy drome. Ruan van Zyl was gekies om Mpumalanga van 27 -29 Maart by die ASA ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie Onnies rig Pumas af
Twee Ligbron Akademie vir Tegnologie onderwysers, Carinché Pretorius en Tiaan Rosslee, is onlangs aangewys as Puma afrigters vir netbal en rugby. Die Liggies is ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie o.14 seunshokkie skop liga af met oorwinning
Ligbron se O/14 seunshokkiespan het hul eerste hoërskool liga wedstryd teen Hoërskool Secunda oortuigend gewen. Die Liggies, wat die voordeel van hul tuisveld gehad ... -
Ligbron Academy of Technology athletes competed in Secunda
A select group of Ligbron Academy of Technology athletes competed in the Gert Sibande Secondary District Athletics Championships that took place at the Secunda ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie fietsryers neem deel aan die XCM marathon
Die afgelope Saterdag is die eerste rondte van die XCM (Cross-Country Marathon) aangebied deur Piet Retief Wheelers by Hoërskool Piet Retief. 5 meisies en ... -
Ligbron Academy of Technology have the gift of the gab
Ligbron Academy of Technology hosted its annual inter house oratory competition recently. A record number of 83 Afrikaans- and English speaking Liggies aired their ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie krieket op pad na bo
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunskrieketspanne het groot welslae behaal in die 2025 Finsbury Superliga. Finsbury is ‘n nasionale liga waarin die Liggies met ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie stoeier veg sy pad na bo
WP Human, ‘n graad 11 leerder van Ligbron Akademie vir Tegnologie, is opgeneem in die Suid-Afrikaanse Stoei Federasie se nasionale O.17 span om aan ... -
Ligbron Academy of Tegnolgy proud of top athletes
Ligbron’s top athletes have done the school proud at the Sonop Inter High Athletics Meeting, hosted by Middelburg High School on Saturday, February 15th. ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie onnies woon ATKV kursus by
Nege Ligbron Akademie vir Tegnologie onderwysers het onlangs die ATKV se aanlynkursus vir die beoordeling van redenaarstoesprake bygewoon. Die kursus is aangebied deur Me ... -
Ligbron Academy of Technology establish girls cycling team
In 2020 cycling was established as a sport at Ligbron Academy of Technology with a team of 29 boys. Five years later Ligbron Academy ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie Topresteerders 2024
Ligbron Akademie vir Tegnologie se top tien akademiese leerders van graad 9 tot 12 is onlangs aangewys. Die seleksie van hierdie leerders is gedoen ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie krieket seëvier oor Die Hoërskool Brandwag
Die Liggies se 1ste en o.15 seunskrieketspanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Brandwag van Benoni gespeel. Ligbron het albei die wedstryde oortuigend gewen. ... -
Ligbron Academy of Technology’s LCA reaches for the “next level”
During the weekend the management team of Ligbron Academy of Technology’Christian Action camped at Badplaas.During the camp the team was equipped by Ms Saretha ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie krieket uitslae
Ligbron Akademie vir Tegnologie se o.15 en eerste seunsspanne het die naweek kragte gemeet teen Benoni High School in die Finsbury Super liga. Die ... -
Ligbron Academy of Technology entrepreneurs excel
Two Ligbron Academy of Technology learners Nuraz and Ameen Tikly, participated in the Allan Gray Entrepreneurship Challenge (AGEC) of 2024. The winners of this ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie atlete laat loop met Interhuis
Ligbron Akademie vir Tegnologie het die week afgeskop met hul Interhuis Atletiekbyeenkoms. Die Liggies het hul deel gedoen om massa-deelname te verseker. Die verskillende ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie onnies behaal kwalifikasies
Ligbron Akademie vir Tegnologie is trots op vier van hul personeellede wat verlede jaar afgestudeer het. Tiaan Rosslee en Leoné Bakker het albei ‘n ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie verwelkom nuwe personeel
Sewe nuwe personeellede het vanjaar by die Ligbron Akademie vir Tegnologie personeel aangesluit. Baie welkom aan Lelanie Bronkhorst (RTT), Michelle Riekert (Wetenskap), Divan van ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie se slimkoppe skitter
Ligbron Akademie vir Tegnologie se graad 12s van 2024 het nie net vir die skool ‘n 100% slaagsyfer verseker nie, maar ook gesorg dat ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste meisieskrieketspan is Mpumalanga kampioene
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste meisieskrieketspan is Mpumalanga kampioene van die Suid Afrikaanse T20 reeks na hul onlangse oorwinning in die eindstryd teen ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie Fotograwe is van die bestes in Ermelo
Ligbron se fotoklub het aan die 2024 Internationale Fotokompetisie vir Skoliere deelgeneem wat deur die Photo-Club Pétange in Luxembourg aangebied is. Vanjaar se kompetisie ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie Leiers vir 2025
Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs hul leiers aangekondig. Hierdie grad 11 leerders het hulself reeds om verskeie gebiede bewys as leerders met uitstekende ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie atletiek afrigters reg vir seisoen
Agt Ligbron Akademie vir Tegnologie atletiekafrgters het van 20 – 23 September ‘n ASA atletiekafrigterskursus by die skool bygewoon. Hulle het die kursus suksesvol ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie sewes maak skoonskip
Ligbron Akademie vir Tegnologie se o.17 A sewes rugbyspan het vir die tweede agtereenvolgende keer koning gekraai op die rugbyveld. In die Impi Visser ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders blink uit in kultuur
Drie Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders het onlangs uitstekende kultuur pretasies behaal. Jasmyn Archer (graad 12) en Kristen Lloyd (graad 11) het deelgeneem aan ... -
Ligbron Academy of Technology cross-country athletes run their way to SA’s
Three of Ligbron Academy of Technology’s cross-country athletes, Saneliso Mamba (U20), Junior Mkhwanazi (U17) and Sibongakhonke Vilakazi (U16), participated in the Mpumalanga Cross-country Championships ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie Krieket
Die krieketseisoen is in volle vaart en Ligbron Akademie vir Tegnologie het verlede week verskeie wedstryde gespeel. Die Liggies se eerste meisiesspan het teen ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie Gr 12’s beste in Gert Sibande
Op 14 Augustus is die Gert Sibande Distrik Top 100 (Crème de la Crème) Graad 12 Prysuitdelingsfunksie in Ermelo aangebied. Agt Liggies het tydens ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie gholf spelers is opgeneem in die Mpumalanga Skole Gholfspan
RJ Kinnear en Lohan Swart leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is opgeneem in die Mpumalanga Skole Gholfspan. Regard Janse van Rensburg is een ... -
Mr and Miss Ligbron Academy of Tegnology
Ligbron Academy of Tegnologic annual Mr and Miss Liggie pageant was a roaring success. The honours of this year’s titles went to Vinasia Marx ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie rugbyspan het hul Plaatafdeling met oorwinning afgeskop
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste rugbyspan het verlede naweek hul plek in die halfeindstryd van die Noordvaal Plaatafdeling verseker met ‘n skitterende oorwinning ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie neem deel aan die Noordvaal Hokkie uitspele
Ligbron Akademie vir Ligbron se eerste meisies hokkiespan het tydens die afgelope langnaweek aan die Noordvaal hokkie uitspele deelgeneem wat by Cornwall High School ... -
Twee in een vir Ligbron Akademie vir Tegnologie krieket
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste seuns krieketspan het verlede week geseëvier in twee wedstryde. Op Donderdag 1 Augustus het hulle in ‘n ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie o.14’s Noordvaal wenners
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie se o.14 seunshokkiespan het triomfantelik terug gekeer nadat hulle die afgelope naweek aan die finale Noordvaal B uitspele deelgeneem ... -
Ligbron Academy of Technology first cricket claimed T20 victory vs Ermelo
On Thursday last, Ligbron Academy of Technology’s first boys’ cricket team claimed victory in a T20 match against Hoërskool Ermelo. The match was played ...