Gauteng Pretoria
- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaKwazulu-NatalMaritzburg CollegeMidlandsPTA Central PTA SouthRegional News
Goldstone’s set for an Affies vs Maritzburg College humdinger
Both sides head into their annual showdown with identical records of nine wins and four defeats. Catch the action on DStv Channel ... Twee leerders van HS Zwartkop deur na Artistatue Redenaars Finaal
Hoërskool Zwartkop is ongelooflik trots op twee van ons talentvolle leerders, Amoné Roux en Renske Roux, wat deurgedring het na die Afrikaans- en Engels-Artistatute ...Rugby prestasie vir Hoërskool Garsfontein
Baie geluk aan die rugbyspelers van Hoërskool Garsfontein wat tydens hul onderskeie provinsiale toernooie met Speler van die Wedstryd-toekennings vereer is. o.15 Afgri-week: Xander ...Hoërskool Die Wilgers ruiters presteer uitstekend
Baie geluk aan twee van Hoërskool Die Wilgers Ruitersport-leerders, Stella van Niekerk wat gekies is vir die Tshwane A-span in die 80 cm-Springklas, asook ...Hoërskool Overkruin vlieghengelaars maak hul merk op provinsiale vlak
Hoërskool Overkruin is ongelooflik trots op die talentvolle vlieghengelaars wat hul merk op provinsiale vlak gemaak het. Baie geluk aan Francois Scholtz en Russel ...Afrikaanse Hoër Meisieskool tennisspelers maak hul merk
Afrikaanse Hoër Meisieskool se tennisdogters het die vakansie behoorlik hul merk gemaak en uitstekende uitslae by verskeie toernooie behaal. Jessé de Villiers (Gr. 10) ...Hoërskool Montana leerder verwerf haar SA-kleure in akrobate
n Uitsonderlike prestasie vir Hoërskool Montana se Ivanke Loots, wat haar SA-kleure in akrobate verwerf het ná ‘n indrukwekkende vertoning by die SA Nasionale ...Laerskool Hennopspark hokkie skitter op Provinsiale vlak
Laerskool Hennopspark is ongelooflik trots op al ons talentvolle hokkiespelers wat gedurende die vakansie aan verskeie provinsiale hokkieweke deelgeneem het. Julle harde werk, toewyding ...Hoërskool Eldoraigne leerder ontvang SA-kleure vir ACRO Sport
Baie geluk aan Riana Schoeman van Hoërskool Eldoraigne, wat op 29 Junie 2026 aan die Nasionale ACRO Sport-kampioenskappe (SA’s), Vlak 9, deelgeneem en ‘n ...Hoërskool Centurion sanger presteer by die Legends of Arts SA Championships
Baie geluk aan Hoërskool Centurion se Ester Vosloo, wat onlangs uitstekend in haar sangitems by die Legends of Arts SA Championships presteer het. Haar ...Hoërskool Zwartkop spog met MASA Suid-Afrikaanse MMA Nasionale kampioen
Jacques Roux van Hoërskool Zwartkop het vanaf 27 tot 30 Junie by die Martial Arts South-Africa MMA Nasionale kompetisie deelgeneem waar hy altwee sy ...Cornwall Hill College excel in the Inter-House Impromptu Speech Competition
Congratulations to all the Cornwall Hill College’s brave Grade 8–12 learners who stepped out of their comfort zones and volunteered to participate in our ...Cornwill Hill College’s provincial achievers
Cornwill Hill College’s provincial achievers. u.13 Blue Bulls Rugby Neo Setlapelo u.13 Blue Bulls & u.13A Northerns Hockey Enrique Spinola u.13 Blue Bulls Rugby ...Amberfield College talent takes centre stage
Amberfield College talent takes centre stage. Our primary school Grade 7 learners participated in the District Eskom Science Expo and successfully qualified for the ...Laerskool Louis Leipoldt skitter op provinsiale vlak
Laerskool Louis Leipoldt skitter op provinsiale vlak. Laerskoolleerders van regoor Pretoria het op 6 Februarie 2026 by Hoërskool Montana aan AfriForum se eerste Dink ...Laerskool Bakenkop skitter op provinsiale vlak
Laerskool Bakenkop skitter op provinsiale vlak. Baie geluk aan ons o.11B-rugbyspan wat as die Liga-kampioene gekroon is! Dit is die 3de jaar in ‘n ...Hoërskool Uitsig se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Uitsig se provinsiale verteenwoordigers. Blue Bulls Rugby o.15 Mpho Mgonono Atletiek 400m Sprint Ethan Minnaar Gauteng o.14 Final Gauteng Team Neonentle Motsolane Outstanding ...Trinityhouse Centurion High School Learners Selected for Provincial Teams
Trinityhouse Centurion High School Learners Selected for Provincial Teams.Hoërskool Eldoraigne se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Eldoraigne se provinsiale verteenwoordigers. WACOPA Kampioenskappe Madison Broeders AGN-Span Duné Weideman Juan Joubert Anuskhe van Dyk Theana Olivier Kayla Schröder ...Sutherland High School’s Provincial Representatives
Sutherland High School’s Provincial Representatives. Blue Bulls o.15 Rugby Team Oarabile Mokoditoa o.17 Gauteng Netball team Madigwabe Matsepe North Gauteng o.14B Girls Aisha ...Hoërskool Centurion se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Centurion se provinsiale verteenwoordigers. EERSTE ...Curro Hazeldean se provinsiale verteenwoordigers
Curro Hazeldean se provinsiale verteenwoordigers. o.12 Blue Bulls Rugby Luzuko Siwundla o.13 Blue Bulls Rugby Levi De Jager Milan Terblanche Bandile Sithebe o.13 Netball ...Laerskool Rooihuiskraal skitter op provinsiale vlak
Laerskool Rooihuiskraal skitter op provinsiale vlak. o.10 Skole Liga Wenners Gauteng-Noord Hengel Matthew Wichtmann Matthew Jacobs Muller Le Roux Christoff Pieterse o.14B Gauteng-Noord Hengel ...Laerskool Lynnwood se provinsiale verteenwoordigers
Laerskool Lynnwood se provinsiale verteenwoordigers. o.13 Blou Bulle JP Beukes o.12 Blou Bulle Tshilidzi Mudzielwana Malan Strijdom Northerns Hokkie Gr 6 Jean Roux ...Maragon Olympus talent takes centre stage
Melah Nolte learner of Maragon Olympus recently participated in the South African National Indoor Archery Championships, held over two days in May. She performed ...Hoërskool Montana leerders presteer in sport en kultuur
Hoërskool Montana leerders presteer in sport en kultuur. Baie geluk aan ons o.14A- en o.16A-netbalspanne wat deurgedring het tot die Tshwaneuitspele!Ons dogters het veral ...Hoërskool Garsfontein vier sportuitnemendheid
Hoërskool Garsfontein vier sportuitnemendheid. Rugby o.18 Akademieweekspan Neo Ledwaba o.18 VKB XV-span Joshua Gouws Derik Potgieter o.18 Cravenweekspan J Fourie (k) Drewyn Baron ...Hoërskool Overkruin se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Overkruin se provinsiale verteenwoordigers. Hokkie:Laerskool Magalieskruin blink uit op provinsiale vlak
Laerskool Magalieskruin blink uit op provinsiale vlak. Prestasie buite skoolverband. Baie geluk aan Lily Gottschalk Graad 2, Lienke Brummer Graad 4 en Jessica da ...HTS John Vorster se provinsiale verteenwoordigers
HTS John Vorster se provinsiale verteenwoordigers. Leander Bronkhorst o.14 AVS-Wes RugbyspanLaerskool Witpoort skitter op provinsiale vlak
Laerskool Witpoort skitter op provinsiale vlak.Klarabelle het aan die Gauteng- Noord Ritmiese Gimnastiekkampioenskap deelgeneem en ‘n uitstekende prestasie gelewer deur ‘n goue medalje te ...Hoërskool Oos-Moot vier provinsiale spanne
Hoërskool Oos-Moot vier provinsiale spanne. o.15A Blou Bulle Rugbyspan Kurtley Barendse o.17A Blou Bulle Rugbyspan Tyrese Adams o.18 XV Blou Bulle Rugbyspan Jayden Meintjes ...Laerskool Voorpos leerder skitter op provinsiale vlak
Laerskool Voorpos leerder skitter op provinsiale vlak.Provincial pride for Maragon Mooikloof
Provincial pride for Maragon Mooikloof. A massive congratulations to our incredible high school athletes who have been selected to represent our province and independent ...Laerskool Danie Malan se provinsiale verteenwoordigers
Laerskool Danie Malan se provinsiale verteenwoordigers. Blou Bulle Laerskool Rugbyspan Gabriell Smith Prince Mahlabegoane Siminawe LangaLaerskool Wonderboom leerder skitter op provinsiale vlak
Laerskool Wonderboom leerder skitter op provinsiale vlak. o.13 Gauteng Netbalspan Maruné PrinslooDie Hoërskool Wonderboom leerders skitter op provinsiale vlak
Die Hoërskool Wonderboom leerders skitter op provinsiale vlak. Noordvaal Blou Bulle Rugby Bright Masang Grant Khomo XV Blou Bulle Rugby Rebby Mpopetsi o.17 ...Die Hoërskool Menlopark skitter op provinsiale vlak
Die Hoërskool Menlopark skitter op provinsiale vlak. o.15 Afgri Uitnodigingspan MJ McLaren Ayden van Dyk CW Frohlich o.15A Afgri Blou Bul-span Caydorique Swanepoel ...Laerskool Tygerpoort se provinsiale verteenwoordigers
Laerskool Tygerpoort se provinsiale verteenwoordigers. Rugby: Laerskool Tygerpoort weer Makro-liga kampioene. Laerskool Tygerpoort het vir die tweede agtereenvolgende jaar die titel as wenners van ...Gereformeerde Skool Dirk Postma eerste netbalspan is goed op dreef
Die 0.19A-netbalspan van Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria het deurgedring na die distrik se uitspeelrondtes wat Dinsdag by Hoërskool Montana plaasgevind het. ...









































