Die Hoërskool Menlopark
Die Hoerskool Menlopark koor aangewys as die beste gemengde koor in Pretoria
Die Hoërskool Menlopark koor is aangewys as die beste gemengde koor in Pretoria en ontvang ‘n A++ by die Pretoria Eisteddfod. Dit is waarlik ...Die Hoërskool Menlopark atlete presteer uitstekend by die ASA Kampioenskappe
Die Hoërskool Menlopark is trots en dankbaar saam met die atlete en afrigters vir uitsonderlike prestasies by die ASA SA’s. Geluk aan elkeen wat ...Die Hoërskool Menlopark atlete oppad ma die ASA SA Kampioenskappe
56 Menlo-atlete meld op 27 en 28 Maart aan vir die ASA SA-kampioenskappe! Ons is trots op elkeen en weet hoe hard daar gewerk ...Die Hoërskool Menlopark gekroon as wenners van die A-bond Interhoër
Baie geluk aan Die Hoërskool Menlopark wat as wenners van die A-bond Interhoër gekroon word. Ons is trots en dankbaar saam met elke atleet, ...Die Hoërskool Menlopark se seunspan tree as wenners uit die A-bond se sweminterhoër
Die Hoërskool Menlopark se seunspan tree as wenners uit die A-bond se sweminterhoër. Menlo se gekombineerde span behaal ‘n 2de plek. Baie geluk aan ...Die Hoërskool Menlopark atlete en swemmers neem aan die Afrika-Jeugspele deel
Baie geluk aan Die Hoërskool Menlopark atlete en swemmers wat deel was van die SA-span by die Afrika-Jeugspele in Angola! Die atlete het meer ...Hoërskool Menlopark rugbyspelers gekies vir die SA o.17 Elite Player Development-kamp
Baie geluk aan Hoërskool Menlopark-rugbyspelers wat gekies is vir die SA o.17 Elite player Development-kamp!Hoërskool Menlopark Graad 12-akademiese toekenningsaand
By Hoërskool Menlopark se Graad 12- akademiese toekenningsaand van 2025 was ‘n stylvolle aand waar erkenning gegee is aan die graad 12-leerders vir harde ...Hoërskool Menlopark Wetenskaplikes gekies om SA te verteenwoordig
Baie geluk aan die volgende graad 11-leerders van Hoërskool Menlopark wat Suid-Afrika in Julie 2026 by die Internasionale Wetenskapolimpiade gaan verteenwoordig: Clara Serfontein is ...Die Hoërskool Menlopark krieketspeler ingesluit in Titans-spanne
Baie geluk aan Jan-Willem Pienaar (o. 16) en Wihan Spanneberg (o. 17) van Die Hoërskool Menlopark wat in die Titans-spanne ingesluit is wat hierdie ...Die Hoërskool Menlopark nuwe leiers vir 2026
Die Hoërskool Menlopark nuwe leiers vir 2026:Menlo se Parkieraad vir 2026 is ingehuldig. Dankie aan ds. Fay van Eeden vir die inspirasie en Jesse ...Die Hoërskool Menlopark vaar uitsonderlik in Noord-Gauteng Wetenskap-ekspo
Baie geluk aan die 21 Menlo-wetenskaplikes met uitsonderlike prestasies by die Noord-Gauteng Wetenskap-ekspo! Hierdie leerders het reeds oplossing vir die probleme van môre. Die ...Die Hoërskool Menlopark debat het almal aan die praat
Die Hoërskool Menlopark debat het almal aan die praat! Nege junior debatspanne en vyf senior spanne het aan die semifinale ronde van die Con ...Die Hoërskool Menlopark atlete ingesluit in die SA spanne
Menlo-atletiek breek rekords. Baie geluk aan die SEWE Menlo-atlete wat in die SA spanne ingesluit is en Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Nigerië en Namibië. ...Die Hoërskool Menlopark muurbalspelers gekies om Northerns te verteenwoordig
Geluk aan al ons muurbalspelers wat hard werk en toegewyd deelneem! Dankie aan almal betrokke by Menlo-muurbal vir soveel ekstra myle! Dit is ‘n ...Die Hoërskool Menlopark se netbalspanne presteer
Die Hoërskool Menlopark se netbalspanne presteer by die Gauteng-netbalkampioenskap! Menlo se o. 14 en o. 17-spanne stap weg as wennersen Menlo se 1ste span ...Die Hoërskool Menlopark leerders wen Ingenieurskompetisie
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurswese (SAICE) het leerders se vernuf en wetenskaplike kreatiwiteit vanjaar met ʼn aqualibriumkompetisie op die proef gestel. Die doel ...Die Hoërskool Menlopark uitslae by AGN-kampioenskap is die beste nóg
Raai waarheen die volgende koördinate jou neem? Een Afrika-rekord, drie ASA-rekords en twaalf AGN-rekords.Voeg daarby sewentien goue medaljes, veertien silwer en nege brons medaljes. ...Die Hoërskool Menlopark is ‘n perd van ’n ander kleur
Die 2025-perdesportseisoen het met die Menloskou by die Bellevue Equestrian Estate afgeskop. Hierdie byeenkoms het aan ruiters van alle ouderdomme die geleentheid gebied om ...Die Hoërskool Menlopark is baie trots op hul matrieks van 2025
Die Hoërskool Menlopark is baie trots op hul matrieks van 2025, en die Puik uitslae span die kroon op harde werk Die Klas van ...Die Hoërskool Menlopark Top 10 Akademiese presteerders
Die Hoërskool Menlopark Top 10 Akademiese presteerders. Baie geluk aan die Menlo-matrieks met die 12 jaar se harde werk. Ons kondig met trots die ...Die Hoërskool Menlopark debat maak opslae in die Con Spirito finaal
Die Hoërskool Menlopark-debat maak opslae met vier juniorspanne en twee seniorspanne wat deurdring na die finaal van die Con Spirito-debatskompetisie wat op 19 September ...Die Hoërskool Menlopark atlete verteenwoordig SA-span
Die Hoërskool Menlopark het drie atlete in die SA-span wat einde Augustus in Peru aan Wêreld Atletiek se o. 20-kampioenskap deelgeneem het. Baie geluk ...Die Hoërskool Menlopark-landloop was in aksie by die finaal van die Noorvaal
Die Hoërskool Menlopark-landloop was in aksie by die finaal van die Noorvaal. Baie geluk aan al ons landlopers met lang asems en vasbyt! Die ...Die Hoërskool Menlopark vaar uitstekend by die iMBEWU Noord-Gauteng Natuurwetenskap-Ekspo
Die Hoërskool Menlopark vaar uitstekend by die iMBEWU Noord-Gauteng Natuurwetenskap-Ekspo waar 26 leerders deelgeneem het. Menlo behaal die volgende toekennings: 1 yster 5 brons ...Die Hoërskool Menlopark tennis verlaat Cradock as die wenners van die Marelie Moolman-tennistoernooi
Die Hoërskool Menlopark tennis verlaat Cradock as die wenners van die Marelie Moolman-tennistoernooi met die seuns en meisies! Baie geluk aan die Menlo-tennisspelers, die ...Die Hoërskool Menlopark leerders dring deur na die semi-finaal van die Debatkompetisie
Die Hoërskool Menlopark mag maar praat! 100 spanne van oor die hele Gauteng het aangetree vir die Con Spirito-Debatkompetisie. 17 uit Menlopark se 18 ...Die Hoërskool Menlopark se koor word aangewys as die gemengde skoolkoor in Suid-Afrika
Die Hoërskool Menlopark se koor word aangewys as die beste gemengde skoolkoor in Suid-Afrika by die Nasionale ATKV koor- kompetisie. Menlo word beloon met ...Die Hoërskool Menlopark vier die hoof se eerste Menlo-verjaarsdag
Op ‘n vars oggend vier die skool die hoof se eerste Menlo-verjaarsdag! Dit is ‘n voorreg om die nuwe hart van die skool geluk ...Die Hoërskool Menlopark leerders presteer uitsonderlik in die ATKV Afrikaans Olimpiade
Die Hoërskool Menlopark leerders het weer uitsonderlik presteer uitsonderlik by die ATKV Afrikaans Olimpiade: 15 Menloparkers is nasionaal onder die top 100 9 Menloparkers ...Die Hoërskool Menlopark kaptein vir die 1ste netbalspan speel haar 100ste wedstryd
Baie geluk aan die kaptein van ons 1ste netbalspan, Minette Boshoff, wat haar 100ste wedstryd vir Menlo se 1stespan gespeel het! Die Hoërskool Menlopark ...Die Hoërskool Menlopark netbalspelers staan hul plekke vol by die SA All Ages-toernooie
Die Hoërskool Menlopark se netbalspelers het hulle plekke volgestaan by die SA All Ages-toernooie in die Gauteng- en Tshwanespann: Sydney Diemont (o. 15 Gauteng): ...Die Hoërskool Menlopark leerder word in die SA o.19-dameskrieketspan ingesluit
Baie geluk aan Jané Verhage (graad 10) wat in die SA o. 19-dameskrieketspan ingesluit is! Geniet die geleentheid! Die Hoërskool Menlopark is saam met ...Die Hoërskool Menlopark leerder kry die hoofrol in RSG radio-vervolgverhaal
Baie geluk aan Die Hoërskool Menlopark leerder Wiandré du Plessis (graad 12) wat die hoofrol in die RSG radio-vervolgverhaal “Op die oog af” speel. ...Die Hoërskool Menlopark-gholf lê soveel ekstra myle op die setperke af
Baie geluk aan Ewan Vlok (graad 9 Menlo-gholfspeler) wat as wenner van die GNGU Junior Putjiespel-toernooi uit die stryd getree het. Ewan moes in ...Hokkieprestasie vir Die Hoërskool Menlopark
Baie geluk aan Gardi van Niekerk en Danielle Mc Cann wat in die o. 18B SA-span opgeneem is! Geniet die ongelooflike geleentheid. Die Hoërskool ...Die Hoërskool Menlopark se 1ste netbalspan wen die Irene Seymore-toernooi
Die Hoërskool Menlopark se 1ste netbalspan wen die Irene Seymore-toernooi in die yskoue Potchefstroom! Baie geluk aan almal betrokke!Die Hoërskool Menlopark se Frans-leerders het hierdie vakansie Parys verken
Van Die Hoërskool Menlopark se Frans-leerders het hierdie vakansie Parys verken en praat sommer lekker saam Français! Menlo-personeel maak deure en wêrelde oop! Bon ...Die Hoërskool Menlopark o.14 A-span wen die Pretoria Cup
Die Hoërskool Menlopark o. 14 A-span werk hard op die blou astro, speel hulle harte uit en is die wenners van die Pretoria Cup! ...Die Hoërskool Menlopark hokkiespeler word ingesluit in die Northerns-hokkiespan
Die Hoërskool Menlopark hokkiespeler Danielle McCann (graad 12) is ingesluit in die o. 21 A Northerns-hokkiespan. Dit wil gedoen wees! Baie geluk, Danielle! Geniet ...








































