Centurion
Twee leerders van HS Zwartkop deur na Artistatue Redenaars Finaal
Hoërskool Zwartkop is ongelooflik trots op twee van ons talentvolle leerders, Amoné Roux en Renske Roux, wat deurgedring het na die Afrikaans- en Engels-Artistatute ...Laerskool Hennopspark hokkie skitter op Provinsiale vlak
Laerskool Hennopspark is ongelooflik trots op al ons talentvolle hokkiespelers wat gedurende die vakansie aan verskeie provinsiale hokkieweke deelgeneem het. Julle harde werk, toewyding ...Hoërskool Eldoraigne leerder ontvang SA-kleure vir ACRO Sport
Baie geluk aan Riana Schoeman van Hoërskool Eldoraigne, wat op 29 Junie 2026 aan die Nasionale ACRO Sport-kampioenskappe (SA’s), Vlak 9, deelgeneem en ‘n ...Hoërskool Centurion sanger presteer by die Legends of Arts SA Championships
Baie geluk aan Hoërskool Centurion se Ester Vosloo, wat onlangs uitstekend in haar sangitems by die Legends of Arts SA Championships presteer het. Haar ...Hoërskool Zwartkop spog met MASA Suid-Afrikaanse MMA Nasionale kampioen
Jacques Roux van Hoërskool Zwartkop het vanaf 27 tot 30 Junie by die Martial Arts South-Africa MMA Nasionale kompetisie deelgeneem waar hy altwee sy ...Cornwall Hill College excel in the Inter-House Impromptu Speech Competition
Congratulations to all the Cornwall Hill College’s brave Grade 8–12 learners who stepped out of their comfort zones and volunteered to participate in our ...Cornwill Hill College’s provincial achievers
Cornwill Hill College’s provincial achievers. u.13 Blue Bulls Rugby Neo Setlapelo u.13 Blue Bulls & u.13A Northerns Hockey Enrique Spinola u.13 Blue Bulls Rugby ...Amberfield College talent takes centre stage
Amberfield College talent takes centre stage. Our primary school Grade 7 learners participated in the District Eskom Science Expo and successfully qualified for the ...Laerskool Louis Leipoldt skitter op provinsiale vlak
Laerskool Louis Leipoldt skitter op provinsiale vlak. Laerskoolleerders van regoor Pretoria het op 6 Februarie 2026 by Hoërskool Montana aan AfriForum se eerste Dink ...Laerskool Bakenkop skitter op provinsiale vlak
Laerskool Bakenkop skitter op provinsiale vlak. Baie geluk aan ons o.11B-rugbyspan wat as die Liga-kampioene gekroon is! Dit is die 3de jaar in ‘n ...Hoërskool Uitsig se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Uitsig se provinsiale verteenwoordigers. Blue Bulls Rugby o.15 Mpho Mgonono Atletiek 400m Sprint Ethan Minnaar Gauteng o.14 Final Gauteng Team Neonentle Motsolane Outstanding ...Trinityhouse Centurion High School Learners Selected for Provincial Teams
Trinityhouse Centurion High School Learners Selected for Provincial Teams.Hoërskool Eldoraigne se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Eldoraigne se provinsiale verteenwoordigers. WACOPA Kampioenskappe Madison Broeders AGN-Span Duné Weideman Juan Joubert Anuskhe van Dyk Theana Olivier Kayla Schröder ...Sutherland High School’s Provincial Representatives
Sutherland High School’s Provincial Representatives. Blue Bulls o.15 Rugby Team Oarabile Mokoditoa o.17 Gauteng Netball team Madigwabe Matsepe North Gauteng o.14B Girls Aisha ...Hoërskool Centurion se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Centurion se provinsiale verteenwoordigers. EERSTE ...Laerskool Rooihuiskraal skitter op provinsiale vlak
Laerskool Rooihuiskraal skitter op provinsiale vlak. o.10 Skole Liga Wenners Gauteng-Noord Hengel Matthew Wichtmann Matthew Jacobs Muller Le Roux Christoff Pieterse o.14B Gauteng-Noord Hengel ...- CenturionEast RandGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadPinnacle College CopperleafPinnacle College Rigde ViewRegional News
AI Supports, Teachers Inspire: Why Human Connection Remains the Heart of Learning
Why artificial intelligence supports better teaching while human connection remains at the heart of every student’s success.Artificial Intelligence (AI) is rapidly becoming part of ... Akademie is vir Laerskool Wierdapark lekker
Laerskool Wierdapark se graad 4 tot 6 leerders hul breinkrag getoets in die opwindende 24SumMore-uitdagings. Met vinnige denke, slim strategieë en vinnige vingers moes ...Laerskool Hennopspark ruiters lewer puik prestasies by SANESA Q4
Ons kaalvoetruiters het op 20 en 21 Junie aan die SANESA Q4 Distrik Tshwane en Johannesburg-kompetisie deelgeneem. Ten spyte van die nat en koue ...Hoërskool Zwartkop vertrek na Europa vir hul akademiese toer
Veilige reis aan al die Hoërskool Zwartkop leerders wat op pad is na Europa vir die akademiese toer! Hierdie is ‘n besondere geleentheid om ...Laerskool Swartkop huldig hul eerste krieketspan vir 2026 in
Laerskool Swartkop het die voorreg gehad om hul 1ste Krieketspan tydens hul ‘capping’-seremonie in te huldig. Baie geluk aan elke speler wat die voorreg ...Uitsig High School athlete selected for the European Athletics Tour
Congratulations to Ethan Minnaar on being selected to represent South Africa on the prestigious European Athletics Tour! From 1–15 July 2026, Ethan will compete ...Netbal prestasie vir Laerskool Hennopspark
Laerskool Hennopspark het hierdie seisoen weer gewys wat deursettingsvermoë, spanwerk en toewyding kan vermag! 𝗟𝗜𝗚𝗔𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥𝗦 o.10 D o.12 D 𝗡𝗔𝗔𝗦𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥𝗦 𝗩𝗔𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗟𝗜𝗚𝗔 o.10 ...Hoërskool Zwartkop is trots op die Junior Stadsraad-Leiers
Hoërskool Zwartkop is baie trots op twee van ons gr. 11 leerders wat op 13 Junie 2026, tydens die jaarlikse inhuldiging van die Junior ...Laerskool Louis Leipoldt neem deel aan die Dink of Sink Debatkompetisie
Laerskoolleerders van regoor Pretoria het op 6 Februarie 2026 by Hoërskool Montana aan AfriForum se eerste Dink of Sink onvoorbereide debatskompetisie vir die jaar ...Trinityhouse Centurion High School learners selected for Provincial Teams
Trinityhouse Centurion High School is celebrating a remarkable achievement after several learners were awarded provincial colours in recognition of their outstanding performances in sport. ...Laerskool Swartkop netbalspelers speel hul laaste laerskool wedstryd met passie
Mense verstaan nie altyd waarom spelers so emosioneel raak tydens hul laaste wedstryd op laerskool nie. “Dis mos net laerskool,” sê mense. “Jy gaan ...Beyond the Scoreboard: How Sport Shapes Character, Leadership and Integrity
Fair play, resilience and respect remain some of the greatest lessons students can learn through school sport Expert: Franco van Dyk, Deputy Principal of ...- East RandGauteng JohannesburgPinnacle College CopperleafPinnacle College KyalamiPinnacle College Rigde ViewPinnacle College RynfieldRegional News
Celebrating Cultural Identity in South African Schools
South Africa’s rich cultural landscape remains one of the country’s greatest strengths. Schools play a vital role in helping young people understand not only ... Hoërskool Zwartkop redenaar is deur na die ATKV Streeks finaal
Baie geluk aan Amoné Roux – Graad 11 leerder van Hoërskool Zwartkop wat deur is na die Streeks finaal van die ATKV redenaars! Ons ...Laerskool Louis Leipoldt karateka verwerf sy Gauteng kleure
Baie geluk aan Nathan Smith van Laerskool Louis Leipoldt wat onlangs aan die Gauteng Provinsiale SA JKA-toernooi deelgeneem het. Nathan het sy Gauteng-kleure vir ...Hoërskool Zwartkop behaal Goud by ATKV Applous
Die Hoërskool Zwartkop Koor het Vrydagaand aan die Hoërskole gemengde kore meriete-afdeling van die ATKV Applous koorkompetisie deelgeneem en met ‘n “welverdiende” goue toekenning ...Laerskool Swartkop leerders behaal puik uitslae by die Kraal Kunstefees
Laerskool Swartkop Soliste het pragtige uitslae gelewer by die Kraal Kunstefees. Reuben Huysamen Film A++ 90% Afrikaans A+ 88% Elspeth Huysamen Film A+ 88% ...Hoërskool Eldoraigne leerders ingesluit in die Northerns hokkiespanne
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op die volgende dogters wat ingesluit is in die verskeie Northerns-hokkiespanne: Ilya Abrahams – O.14A Kayla Kotzé – O.16B ...Skaak prestasie vir Laerskool Wierdapark
Laerskool Wierdapark deel vanjaar die algehele 2de plek saam met Laerskool Constantiapark en Laerskool Menlopark. Die seniors het ’n uitstekende 1ste plek behaal en ...Laerskool Rooihuiskraal se landloopatlete presteer
Laerskool Rooihuiskraal se landloop-atlete het aan die jaarlikse Asics Menlo-Landloopaflosbyeenkoms deelgeneem. Die gemengde o/11 seuns groep het algeheel 2de geëindig het uit 56 spanne! ...Laerskool Hennopspark Top 10 Akademiese presteerders
Baie geluk aan Laerskool Hennopspark se Graad 4–7 leerders wat hulself akademies onderskei het. Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding is ’n inspirasie vir ...Hoërskool Zwartkop leerder deur na die nasionale rondte van die Procenium drama kompetisie
Nicola Donaldson, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Zwartkop, het onlangs deurgedring na die nasionale rondte van die Procenium drama kompetisie. As een van ...Hoërskool Zwartkop karateka presteer uitstekend by die WUKF SA Nasionale kompetisie
Minke Basson van Hoërskool Zwartkop het vir die Goju Ryu Okinawa Kan Dojo aan die WUKF SA Nasionale Karate kompetisie in PE (Gqeberha) deelgeneem. ...Hoërskool Zwartkop spog met SA medaljes
Hoërskool Zwartkop spog graag met die Zwarrie-atlete wat top 10 plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gekry het: Thor Myburg kry goud in hoogspring. ...









































