Hoërskool Zwartkop
Hoërskool Zwartkop spog met SA medaljes
Hoërskool Zwartkop spog graag met die Zwarrie-atlete wat top 10 plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gekry het: Thor Myburg kry goud in hoogspring. ...Hoërskool Zwartkop lanlopers hardloop NWU aan die brand
Die Hoërskool Zwartkop landlopers het puik presteer tydens die NWU-finaal. Chanene Barnard eindig 1ste in die junior dogterswedloop en Amé Changuion behaal ‘n 3de ...Hoërskool Zwartkop fietsryer laat sy fiets se speke sing
Tristen Cordier van Hoërskool Zwartkop word geluk gewens met fantastiese fietswedren uitslae tydens die Gauteng Time Trail Series wat by Randvaal plaasgevind het. Op ...Hoërskool Zwartkop muurbalspelers presteer uitstekend
Drie van Hoërskool Zwartkop se muurbalspelers is die wenners van die 2026 Growthpoint SA Nasional Regionals wat 11 April te Pretoria plaasgevind het. Baie ...Hoërskool Zwartkop leerder presteer in aksienetbal
Baie geluk aan Amoné Roux van Hoërskool Zwartkop wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Aksienetbaltoernooi (IPT’s) wat vanaf 31 Maart 2026 tot 4 April ...Hoërskool Zwartkop swemmers maak golwe by Nasionale en Streekskampioenskappe
Hoërskool Zwartkop swemmers maak golwe by Nasionale en Streekskampioenskappe! Die swemmers van Hoërskool Zwartkop het gedurende Maart aan drie groot kampioenskappe deelgeneem en uitstekende ...Hoërskool Zwartkop se o.16 hokkie maak naam in die Kaap
Hoërskool Zwartkop hokkie se o.16’s maak naam by toernooi in die Kaap. Die o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het in die Kaap aan die ...Hoërskool Zwartkop presteer by die 76ste SANAA Nasionale Kampioenskappe
Hoërskool Zwartkop presteer by 76ste SANAA Nasionale Kampioenskappe. Hierdie skuts het puik prestasies gelewer tydens die 76ste SANAA Nasionale kampioenskappe waar lande soos Suid-Afrika, ...Hoërskool Zwartkop tafeltennis spelers blink uit
Op 17 Maart het die tafeltennis ghoeroes hul stempel afgedruk. Hoërskool Zwartkop vier saam met die 1ste tafeltennisspan hul oorwinning van 25 – 5 ...Hoërskool Zwartkop se swemmers oppad na SA Jeugkampioenskappe
Hoërskool Zwartkop se swemmers na S.A. Jeugkampioenskappe. Die jaarlikse Swimming South Africa (SSA) National Youth Championships vind vanaf 18 tot 20 Maart 2026 by ...Hoërskool Zwartkop swemmers presteer uitstekend by die Sweminterhoër
Hoërskool Zwartkop is trots op die medaljewenners by vanjaar se Sweminterhoër. Geluk aan die volgende swemmers: Ruan Kooi 2de plek Seuns o.15 50m Borsslag ...Hoërskool Zwartkop leerder gekies om SA te verteenwoordig by die WINA World Indoor Tri-Nations Netbaltoernooi
Nog ‘n Zwarrie gaan S.A. verteenwoordig! Leané van Wyk is gekies om Suid-Afrika se o.23 damespan tydens die WINA World Indoor Tri-Nations Netbaltoernooi te ...Hoërskool Zwartkop swemmers gekies vir die Gauteng Skolespan
Twee Hoërskool Zwartkop swemmers haal SA Skole Swemkampioenskappe. Die Zwarries is trots op DJ Bester en Eben Tinkler wat gekies is vir die Gauteng ...Hoërskool Zwartkop muurbal presteer
Zwarrie-muurbal presteer by die St. Andrews Toernooi. Hoërskool Zwartkop se seuns muurbalspan het die naweek van 6 tot 8 Februarie aan die 32 ste ...Hoërskool Zwartkop maak ‘n verskil
Met die vakansie wat binnekort verby is, moedig ons die Hoërskool Zwartkop gemeenskap aan om deel te neem aan die Zwarrie Eko-klub se skoonmaakprojek. ...Hoërskool Zwartkop atleet het aan die Afrika Jeugspele deelgeneem
Hoërskool Zwartkop atleet Minke Dekker het aan die Afrika Jeugspele in Luanda, Angola, in die 3000m vir meisies deelgeneem. Sy was deel van ‘n ...Hoërskool Zwartkop leerders vaar goed by PSI indoor Nationals
Hoërskool Zwartkop leerders vaar goed by PSI indoor Nationals. Die o.16 en o.18 PSI Hokkie indoor Nationals het 15 tot 18 Desember in die ...Hoërskool Zwartkop leerder presteer in stoei
Hoërskool Zwartkop leerder presteer in stoei. Edward Bezuidenhout is onlangs aangewys as die beste o.15 stoeier in Gauteng Noord. Hy het die volgende afdelings ...Twee Hoërskool Zwartkop atlete haal 2025 SASCOC-span
Twee Hoërskool Zwartkop atlete haal 2025 SASCOC-span! Minke Dekker en Tristen Cordier is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat aan die Africa Youth Games ...Hoërskool Zwartkop leerder skryf `n storm los
MJ du Plessis, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Zwartkop, se werk as digter is onlangs vereer met die insluiting van drie gedigte in ...Mnr en Mej Hoërskool Zwartkop 2025
Baie geluk aan Jethro le Roux en Zelmé Clayton wat as Meneer en Mejuffrou Hoërskool Zwartkop 2025 gekroon is. ’n Groot applous aan al ...Hoërskool Zwartkop presteer by Die Hoërskool Menlopark Swemgala
Zwarries presteer by Menlopark Swemgala! Hoërskool Zwartkop se swemmers het op 18 Oktober by Hoërskool Menlopark met puik prestasies uitgeblink! Die uitslae is as ...Hoërskool Zwartkop leerders gekies vir All Stars o.16 TPL Netbalspan
Hoërskool Zwartkop leerders Amoné Roux en Leanè van Wyk beide Graad 10 leerders van Hoërskool Zwartkop, is gekies om deel te wees van die ...Hoërskool Zwartkop word deur TUKS vereer
Zwarries word deur TUKS vereer!! Hoërskool Zwartkop is tydens ’n plegtige toekenningsgeleentheid deur die Universiteit van Pretoria met ’n toekenning vereer. Hoërskool Zwartkop is ...Hoërskool Zwartkop is deur na die Nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaars
Twee Hoërskool Zwartkop leerders is deur na die Nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaarskompetisie wat op 16 Oktober by Laerskool Rooihuiskraal plaasvind. Hierdie ...Hoërskool Zwartkop skuts oppad Nasionale Kampioenskappe toe
Zwarrie-skuts gaan Nasionale Kampioenskappe toe! Vier van die Zwarries se bobaas skuts is onlangs vir die NG Skole Skyfskiet Span gekies. Hanno Viljoen is ...- CenturionGauteng PretoriaHoërskool BritsHoërskool EldoraigneHoërskool GarsfonteinHoërskool ZwartkopLaerskool Generaal Hendrik SchoemanLaerskool HennopsparkMeerhofskoolNoord-Gauteng Skole Skyfskiet Assosiasie ( NGSSA)North WestPTA EastRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
NGSSA skuts skiet raak
Na 5 Ligas en ‘n suksesvolle proewe het 42 skuts aan die minimum vereistes voldoen en hulle kwalifiserende punt geskiet. Hulle het hul Provinsiale ... Hoërskool Zwartkop toneel word as beste in streek aangewys
Zwarrie toneel word as ‘beste’ in streek aangewys Die toneelstuk ‘Vrolike Ferdie en Vriende’ het die afgelope naweek stof in die oë van 3 ...Hoërskool Zwartkop se krieketdogters vaar goed in liga
Zwarries se krieketdogters vaar goed in liga. Die Zwarries se 1ste span krieketdogters het onlangs met Mamelodi afgereken. Mamelodi kolf eerste en kry 99 ...Hoërskool Zwartkop hokkiedogters presteer in Noordvaal
Zwarrie-hokkiedogters presteer in Noordvaal! Die Zwarries se o.15 A, o.16 A en1ste span hokkiedogters het aan die Noordvaal B-afdeling deelgeneem en puik prestasies gelewer. ...Hoërskool Zwartkop leerders blink uit in dieTshwane Prime League
Amoné Roux, Leanè van Wyk en Juanè Edwards, Graad 10 leerders van Hoërskool Zwartkop, is gekies om deel te wees van die Tshwane Prime ...Zwartkop High School dancers deliver phenomenal performance
Zwarrie dancers perform. Katy and Isabella du Plessis recently participated in SABOD’s Battle of the Giants competition. Together they won 7 trophies, 9 medals ...Hoërskool Zwartkop motorfietsryer presteer puik
Alonzo Forster van Hoërskool Zwartkop het onlangs aan rondte 3 en 4 van die South African National Enduro Championship en ook die rondte 4 ...Hoërskool Zwartkop skuts presteer by Noord Gauteng Skyfskiet Kampioenskappe
Zwarrie-skuts presteer by kampioenskappe. Die Zwarrie-skuts het puik gevaar tydens die Noord Gauteng Skyfskiet Kampioenskappe wat aan die einde van die skoolvakansie by die ...Hoërskool Zwartkop leerder presteer by die Hard Enduro-motorfiets byeenkoms
Zwarrie presteer! Alonzo Forster van Hoërskool Zwartkop het onlangs aan een van die grootste en moeilikste Hard Enduro-motorfiets byeenkomste deelgeneem. Hy het 240km in ...Hoërskool Zwartkop danser dans Internasionale toekennings los
Danica dans internasionale toekennings los. Danica Del Rio Maree het gedurende die skoolvakansie, Suid-Afrika by die SABOD IDO African Dance Championships – Battle of ...Hoërskool Zwartkop leerder presteer puik tydens die Amashova 65km padwedren
Zwarrie maak trots! Die Zwarries is baie trots op Tristen Cordier se prestasies tydens die Amashova 65km padwedren! Hy het ‘n eerste plek in ...Hoërskool Zwartkop hokkie-skeidsregter presteer
Zwarrie presteer! Minka Steyn in gr. 10 by Hoërskool Zwartkop het ‘n ongelooflike toernooi geskeidsreg. Sy was gekies om die finaal (posisie 1 en ...Jukskei prestasie vir Hoërskool Zwartkop
Marghereet-Visser Botha, kapteine van die Suid-Afrikaanse o.19-meisie jukskeispan, het ons land vanaf 25 Junie tot 6 Julie in Namibië verteenwoordig. Sy het haar span ...Hoërskool Zwartkop leerders skitter op die verhoog
Zwarries skitter op die verhoog! Ons is uiters trots op twee van ons talentvolle leerders, Sybrandt Stadler (Graad 12) en Catia Conradie (Graad 11), ...








































