Hoërskool Zwartkop leerders gekies vir All Stars o.16 TPL Netbalspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop leerders Amoné Roux en Leanè van Wyk beide Graad 10 leerders van Hoërskool Zwartkop, is gekies om deel te wees van die Tshwane Prime League (TPL) – ‘n streeksnetballiga wat uit 10 klubs bestaan en deur Tshwane Netbal aangebied word. Amoné en Leanè verteenwoordig die All Stars 0/16 span. Die liga vind plaas vanaf Saterdag 4 Oktober 2025 tot Sondag 2November 2025. Sterkte aan die Zwarries en baie geluk met die uitsonderlike prestasie!









