Laerskool Durbanville
SA Tweekamp prestasie vir Laerskool Durbanville
Laerskool Durbanville het Saterdag, 21 Maart in Oudtshoorn aan die SA-tweekamp kampioenskappe deelgeneem. Ons tweekampspan het ‘n silwer medalje, in die laerskool-afdeling verower. Guy ...Laerskool Durbanville se SA atlete kook
Die volgende 11 atlete van die Laerskool Durbanville het die afgelope naweek aan die SA-atletiekkampioenskappe in Groenpunt, Kaapstad deelgeneem: Die volgende atlete was nasionale ...Laerskool Durbanville spog met 19 WP-atlete
Laerskool Durbanville is ongelooflik trots om aan te kondig dat hulle 19 WP-atlete het om die skool te verteenwoordig by die gesogte Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Hierdie ...Laerskool Durbanville leerders in die Top 5 van WKOD Spelkompetisie
Ter viering van Internationale Moedertaaldag het die WKOD ‘n spelkompetisie vir Graad 4-leerders op Saterdag, 21 Februarie 2026 by die Iziko Museum gehou.Twee van ...Laerskool Durbanville Interhuisatletiekbyeenkoms 2026
Laerskool Durbanville het Donderdag, 22 Januarie en Saterdag, 24 Januarie hul jaarlikse interhuisatletiekbyeenkoms aangebied. Bloemendal het met die atletiekbeker weggestap terwyl Diemersdal die sangbeker ...Laerskool Bellville-Noord se krieketspanne vaar goed
Bykans al van ons krieketspanne kon die afgelope drie weke spog met oorwinnings. Laerskool Bellville-Noord het hierdie kwartaal teen De Tyger, Aristea asook Boston ...Laerskool Durbanville tennisspan wen nasionale kompetisie
Laerskool Durbanville maak geskiedenis by Rising Star Nasionale Tennistoernooi 2025 !!! Die Rising Star Tennistoernooi het vanjaar in Gauteng-Oos plaasgevind vanaf 31 Oktober tot ...SASN Topskole-toernooi uitslae vir Laerskool Durbanville
Laerskool Durbanville het die Wes-Kaap verteenwoordig by die HOOPS SASN Topskole-toernooi in Boksburg.18 spanne regoor die land het hier deelgeneem in elke ouderdomsgroep. Laerskool ...- Bethlehem Voortrekker HoërskoolBolandCourtrai Primary SchoolCurro DurbanvilleFree StateHelderbergHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHoërskool StellenboschLa Rochelle Girls' HighLaerskool DurbanvilleLaerskool Gene LouwNorthern and Eastern Free StateNorthern SuburbsPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
A Talent Factory Transforming South African Athletics Learners on Track to Greatness
What happens when you bring together 1,400 of the country’s most promising young athletes, several national champions, multiple African title holders, and record-breaking jumpers? ... Dubbel Goud vir Laerskool Durbanville o.13A-tennisspanne
Dubbel Goud vir Laerskool Durbanville o.13A-tennisspanne by die Laerskool Brackenfell Tennistoernooi. Op Saterdag, 18 Oktober, het beide die o.13A seuns- en dogterstennisspanne aan die ...Laerskool Durbanville o.13A-seunstennisspan is Wes-Kaap kampioene
Laerskool Durbanville o.13A-seunstennisspan het op 11 Oktober aan die Rising Star toernooi deelgeneem, aangebied deur Tennis Suid-Afrika (TSA), waar hulle die WP verteenwoordig het. ...Laerskool Durbanville leerder presteer in bergfietsry
Laerskool Durbanville leerder Jasmyn Kleynscheldt het 11 en 12 Oktober aan Schools Cycling South Africa Primary Schools Final by Merensky Landbou Akademie in Limpopo ...Laerskool Durbanville leerders skitter op die gholfbaan
Laerskool Durbanville leerders Zack Annandale en Tiaan Janse van Rensburg het aan die Western Province Golf-toernooi op Strand-gholfbaan deelgeneem. Zack het die 1ste en ...SA Biathle en Triathle Kampioenskappe prestasie vir Laerskool Durbanville
Laerskool Durbanville is trots om aan te kondig dat die volgende atlete in Nelspruit aan die SA Biathle & Triathle Kampioenskappe gaan deelneem. Hier ...Laerskool Durbanville se twee toneelstukke het groot hoogtes bereik
Laerskool Durbanville se twee toneelstukke het hierdie jaar groot hoogtes bereik met verskeie toekennings en ook ’n groot aantal individuele uitblinkers. Ons is trots ...Laerskool Durbanville leerders word vir die WP o.12-span gekies
Laerskool Durbanville is ongelooflik trots op die volgende seuns wat vir die WP o.12-span gekies is. Hulle sal die WP van 2 – 4 Oktober ...Laerskool Durbanville atleet behaal merkwaardige prestasies
Laerskool Durbanville atleet Mila Vemeulen, ‘n o.13-atleet, het gekwalifiseer om aan die COSASSA-spele deel te neem in diskus en gewigstoot vir o.14-dogters. Sy het ...Laerskool Durbanville toneelgroepe behaal die ATKV Top-6-produksie
Elke jaar laat die ATKV se toneelaanbod die samelewing anders asemhaal. Dit is ’n magnetiese platform waar jong stemme, nuwe stories en kreatiewe energie ...Laerskool Durbanville tennisspanne skitter aan die Truida Kestell Toernooi
Die Laerskool Durbanville tennisspanne het 6 – 9 Augustus aan die Truida Kestell Toernooi in Betlehem deelgeneem saam met 75 spanne van regoor die ...LS Durbanville leerders vaar puik in die Nasionale Wiskunde Horizon Kompetisie
Vier slimkop-Durbies het vanjaar puik presteer in die nasionale Wiskunde Horizon kompetisie, waar 97 044 leerders landwyd deelgeneem het waarvan 33 122 uit die ...Laerskool Durbanville koor oes toekennings in die ATKV Applous nasionale finaal
Laerskool Durbanville se koor het die afgelope week aan twee groot kompetisies deelgeneem en met die louere weggestap! Saterdag, 26 Julie het hulle aan ...Laerskool Durbanville atleet is gekies vir die SA Skoleatletiekspan
Mila Vermeulen, ‘n kranige Laerskool Durbanville-atleet, is gekies vir die Suid-Afrikaanse Skoleatletiekspan wat 23 tot 28 Augustus aan die COSASSA Spele in Swaziland gaan ...Durbanville Primary School boys selected for the WP U/12 Provincial Rugby Trials
The following boys of Durbanville Primary School have been selected to participate in the First Round of the WP U/12 Provincial Rugby Trials.Four Durbanville Primary School learners excel in the PSi Indoor Hockey South Nationals tournament
Four talented Durbanville Primary School – Daniel Bettesworth, Jason Bland, Noah Loots, and Cayleb Stokell – competed in the PSi Indoor Hockey South Nationals ...Laerskool Durbanville netbaldogters is tot verskeie WP-spanne en Wes-Kaapspan gekies
Baie geluk aan die Laerskool Durbanville netbaldogters wat verkies is tot die verskeie WP-spanne en Wes-Kaapspan. Ons is baie trots op julle. ...Laerskool Durbanville redenaar kwalifiseer vir die nasionale finaal
Na afloop van die ATKV-redenaars se semi-finale rondte, het Laerskool Durbanville se Louis Laubscher die tweede plek in die Wes-Kaap behaal en kwalifiseer daarmee ...Laerskool Durbanville leerder word in die WP-Cravenweek XV-span ingesluit
Laerskool Durbanville is nie net ‘n bietjie nie maar baie trots op Evan Hugo wat gekies is vir die WP-Cravenweek XV-span wat 29 Junie ...Laerskool Durbanville leerders presteer in verskeie redenaarskompetisies
Laerskool Durbanville leerders presteer in verskeie redenaarskompetisies: 5 sprekers het op 14 Mei aan die semi-finaal van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. 4 sprekers het na ...Laerskool Durbanville vier saam fees
Laerskool Durbanville se Graad 6-leerders het as deel van hul feesvieringe elkeen die geleentheid gekry om ‘n boekie oor en in Afrikaans se maak. ...Goud vir Laerskool Durbanville gesin
Daar is beslis nie baie gesinne wat met 2 goue medaljes terugkom vanaf die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe nie! Martus Schoeman leerder van Laerskool Durbanville en ...Laerskool Durbanville spog met vier atlete wat medaljes verower het
Laerskool Durbanville spog met vier atlete wat medaljes by die SA atletiekkampioenskappe verower het. Tiaan Janse van Rensburg het ‘n silwer medalje ingeoes in ...Laerskool Durbanville spog met 21 WP-atlete
Laerskool Durbanville spog met 21 WP-atlete wat Saterdag, 8 Maart aan die Wes-Kaap atletiekkampioenskappe deelneem.Durbanville Primary Story Stars
Story Stars is a writing competition by the WCED for all grade 4 pupils in the province. We have a 2025 Story Stars winner ...Laerskool Durbanville Interhuis atletiekbyeenkoms
Op 23 en 25 Januarie was Laerskool Durbanville se jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkomste. Die leerders het vol geesdrif hul maats aangemoedig om hul beste te ...Laerskool Durbanville eerste dag
7 van Laerskool Durbanville se personeel het kinders wat vanjaar hul skoolloopbaan by Laerskool Durbanville begin.Laerskool Durbanville Hoofleiers 2025
Baie geluk aan die leeerders wat as die Hoofprefekte van 2025 verkies is! Dit is ‘n ongelooflike prestasie, en dit spreek van die vertroue ...Laerskool Durbanville JC Swart Prestige Atletiekbyeenkoms
Laerskool Durbanville het op 29 Oktober weer hul jaarlikse JC Swart-atletiekbyeenkoms aangebied. Daar het 10 skole aan die byeenkoms deelgeneem. Laerskool Durbanville het die ...Laerskool Durbanville gholfspelers skitter in die Suid-Kaap Laerskool Gholfuitdaging
Laerskool Durbanville leerders Nicholas Jansen van Rensburg, George Stapelberg, Xander Rossouw en Theo Strydom het ons skool van 25 -27 Oktober by die Suid-Kaap ...Laerskool Durbanville leerders presteer pragtig aan die ATKV-Taal Olimpiade
Hierdie leerders van Laerskool Durbanville het in September aan die jaarlikse ATKV-Taal Olimpiade deelgeneem en pragtig presteer.








































