Laerskool Durbanville netbaldogters is tot verskeie WP-spanne en Wes-Kaapspan gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool Durbanville netbaldogters wat verkies is tot die verskeie WP-spanne en Wes-Kaapspan. Ons is baie trots op julle.

WP Agter: Klara Basson (o.12); Kari Van Den Heever (o.11) Voor: Isabella Loubser (o.11); Annabel Janse van Vuuren (o.11); Kaylee Van de Wal (o.12); Hanja Heesakkers (o.11)

Wes-Kaap Lienka de Jager









