Laerskool Truida Kestell
Laerskool Truida Kestell tennisspeler skitter by die Mini Tennistoernooi
Baie geluk aan Linzi Botha leerder van Laerskool Truida Kestell wat die vakansie aan die Joburg 2026 Mini tennistoernooi deelgeneem het. Sy het 2de ...Laerskool Truida Kestell rugbyspan staan ongeslaan
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell o.9A rugbyspan wat onoorwonne was tydens die rugbytoer by Jubaweni vanaf 27-29 Maart 2026. Hulle speel opwindende en ...Baie geluk aan Truida Kestell Streeksfinaliste
Baie geluk aan die volgende sprekers van Truida Kestell wat gekwalifiseer het vir die streeksfinaal wat op 18 April by BVHS sal plaasvind. Meiring ...Truida Kestell learner has been selected for the Northern Free State U13B team
Truida Kestell learner Nhlanhla Nkutha has been selected for the Northern Free State U13B team. He will participate in a tournament held in Boksburg ...Laerskool Truida Kestell atleet presteer uitstekend tydens die SA Kampioenskappe
Johnathan Matthew van Laerskool Truida Kestell het ‘n pragtyd in die 800m behaal tydens die SA-Kampioenskappe in Kaapstad. Sy prestasie plaas hom onder die ...Laerskool Truida Kestell ster atleet verower baan en breek rekords
Leerder Johnathan Matthew van Laerskool Truida Ketell, het tydens die Vrystaat Kampioenskappe 2 rekords verbeter in die ouderdomsgroep seuns 0.13. 1500m en 800m. Hy ...Laerskool Truida Kestell se atlete het uitstekend gevaar by die Vrystaat Kampioenskappe
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se atlete wat uitstekend gevaar het by die Vrystaat Kampioenskappe. Die volgende atlete het onder die TOP 6 ...Nuwe rekords vir Laerskool Truida Kestell atlete
Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Truida Kestell wat rekords verbeter het tydens Thabo Mofutsanyana Kampioenskappe.Laerskool Truida Kestell het aan die Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem
Baie sterkte aan LaerskoolTruida Kestell wat deelgeneem het aan die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg.Laerskool Truida Kestell atlete
Baie sterkte aan die Laerskool Truida Kestell atlete wat hierdie naweek deelneem aan die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg.Tennis prestasie vir Laerskool Truida Kestell
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Lance Kriek en Linzi Botha wat die afgelope naweek die o.13 Vrystaaat-tennisspan by Synergy Cup in Bloemfontein ...Laerskool Truida Kestell swemmers presteer
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerlinge wat aan die Mangaung Schools Aquatics Free State Primary Schools Swimming Championshops op 17 & 18 ...Laerskool Truida Kestell atlete verbeter rekords aan die Graanveld Skole Byeenkoms
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat by die Graanveld Skole Byeenkoms 5 rekords verbeter het: Dogters o.10 Rianza Boshoff – ...Laerskool Truida Kestell tennisspelers word gekies vir die Laerskool Vrystaatspan
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell tennisspelers wat gekies is vir die Laerskool Vrystaatspan! Bester Grimbeek o.10 B-Span Zené Barends Reserwe Lance ...Laerskool Truida Kestell leerders neem deel aan NFS Skole gala
Baie geluk aan die volgende leerlinge van Laerskool Truida Kestell wat die 3de en 4de Februarie 2026 aan die NFS skole gala deelgeneem het. ...Laerskool Truida Kestell leerders verbeter rekords tydens kleureatletiek
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerlinge wat gedurende die kleureatletiek rekords verbeter het. Joah Bartleman o.11 S 70m Hekkies Johnathan Matthew ...Laerskool Truida Kestell leerders verbeter 11 rekords by skole byeenkoms
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat by die Bethlehem Skole byeenkoms 11 rekords verbeter het: Dogters o.10 Rianza Boshoff – ...Laerskool Truida Kestell leerder leerder wen die Round Robin Masters
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerder Cornel Ferreira wat aangewys is as die wenner van die Round Robin Masters wat 31 Oktober en ...Unisa Prakties en Teorie uitslae vir Laerskool Truida Kestell
Unisa Prakties en Teorie uitslae vir Laerskool Truida Kestell. Inge Meintjes; Karli v Zyl Afwesig: Colene Koch Anouk Bredenkamp Voorgraad 1 Unisa Prakties Ererol 90% ...Atletiek prestasie vir Laerskool Truida Kestell
Baie geluk aan al die Atlete wat op 24 Oktober deelgeneem het aan die Going For Gold Lente Kampioenskappe wat in Bethlehem aangebied is. ...Laerskool Truida Kestell atlete presteer by die ASA byeenkoms
Baie geluk aan hierdie Laerskool Truida Kestell atlete wat presteer het by die ASA Byeenkoms wat in Bloemfontein aangebied is: Lumari van Rooyen Spiesgooi ...Laerskool Truida Kestell atlete het aan die SA Landloop Kampioenskap deelgeneem
Die volgende atlete het aan die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap deelgeneem op 6 September in Middelburg, Mpumulanga. Laerskool Truida Kestell is verskriklik trots op hulle! ...Laerskool Truida Kestell redenaars presteer
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers. Gr. 6-Span (AJ Pretorius, Anke van den Berg, Nacah Bosch en David Shepherd) behaal ‘n ...Laerskool Truida Kestell gr 5-span haal die Kansvatter nasionale rondte
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kestell gr. 5-span (Mia Rautenbach, Lizé Viljoen, Stef van den Berg en John Boshoff) wat op 11 September ...Laerskool Truida Kestell leerders neem aan die Nautilus Wiskundekamp deel
19 van Laerskool Truida Kestell se leerders het aan die Nautilus Wiskundekamp in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend presteer! Luther Nel – 1ste in klas ...Truida Kestell School participated in the Wits Mathematics Olympiad
Truida Kestell School are proud that Ches Burls and Stef van den Berg have advanced to the second round of the Wits Mathematics Olympiad.Congratulations ...Laerskool Truida Kestell landloopatlete kwalifiseer vir SA-Kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Truida Kestell wat gekwalifiseer het vir die SA-kampioenskappe! Ebert Wagenaar Rianza Boshoff Lukie Odendaal Janco Köhler ...Laerskool Truida Kestell leerders gekies vir die Griffons 7’s rugbyspanne
Baie geluk aan die volgende spelers van Laerskool Truida Kestell wat verkies is tot die Griffons 7’s rugbyspanne. Muller Rautenbach CJ BrinkLaerskool Truida Kestell sprekers het deurgedring het na die nasionale finaal
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat deurgedring het na die nasionale finaal van Artistatue wat van 28-30 Augustus by Laerskool ...Laerskool Truida Kestell het 6 wenners in die WOW- Spelfees Streekskompetisie
Hartlik geluk aan die Laerskool Truida Kestell se 6 wenners van die Streekskompetisie. Die eerste vier plekke dring deur om aan die Provinsiale WOW-Spelfeesuitdunne ...Laerskool Truida Kestell atlete presteer in landloop
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerders wat gekwalifiseer het vir die SA-kampioenskappe!Laerskool Truida Kestell sprekers presteer aan die Interskole Redenaarsliga
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat deurgedring het na die Nasionale Finaal van die Interskole Redenaarsliga wat op 27 September ...Laerskool Truida Kestell onderwysers is verkis tot die TBM afrigters
Baie geluk aan Mnr. Werner Maloney & Mnr. HJ Spalding wat tot die TBM afrigters-struktuur verkies is. Laerskool Truida Kestell is baie trots op ...Laerskool Truida Kestell leerder is verkies tot die onder 13 A TBM Dogterskrieketspan
Baie geluk aan Lunnay Senekal leerder van Laerskool Truida Kestell wat verkies is tot die 0.13A TBM Dogterskrieketspan.Laerskool Truida Kestell krieketseuns is verkies tot die TBM -Krieketspanne
Baie geluk aan al die seuns van Laerskool Truida Kestell wat verkies is tot die TBM-Krieketspanne. Welgedaan !Laerskool Truida Kestell redenaar spog met ‘n derdeplek by die ATKV kompetisie
Baie geluk aan leerder van Laerskool Truida Kestell David Shephers wat op 6 Aug aan die NASIONALE FINAAL van die ATKV se redenaarskompetisie by ...Hiermee Laerskool Truida Kestell landloop nuus
Laerskool Truida Kestell spog met die landloop span . Baie geluk !Laerskool Truida Kestell tennisspelers presteer
OOS-VRYSTAAT KORINGAAR-TENNISTOERNOOI. Die volgende spelers van Laerskool Truida Kestell het aan die Koringaar-tennistoernooi deelgeneem. Baie geluk! Lance Kriek JG Blignaut Emma Strydom Colene Koch ...Laerskool Truida Kestell Wesgrow reeks uitslae
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kestell 0.9A rugbyspan wat onoorwonne was gedurende die Wesgrow reeks! Baie geluk aan die 0.9C rugbyspan wat onoorwonne ...Laerskool Truida Kestell rugbyspeler behaal die VKB uitnodigingspan
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerder Ruwan Wille wat tydens die 0.13 VKB rugbytoernooi gekies is vir die VKB uitnodigingspan wat in Namibië ...








































