Groot prestasie vir die onder 12 en 13 rugbyspelers van Laerskool Truida Kestell
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende spelers van Laerskool Truida Kestell wat verkies is tot die Oos-Vrystaat o.12-rugbyspanne! Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir rugby het beslis vrugte afgewerp. Hierdie prestasie is ’n groot eer en ’n bewys van julle talent en toewyding op die rugbyveld. Die skool is ongelooflik trots op elkeen van julle en wens julle alle sterkte toe vir die komende wedstryde en uitdagings. Hou aan om julle beste te gee!
- John Boshoff (A-SPAN)
- Gertjie Bester (B-Span)
- Marcel Jonker (B-SPAN)
- John-Steph Boshoff (A-SPAN)
- Vuyo Vanqa (A-SPAN)
- Stefflo du Plessis (A-SPAN)
- Ruan Prinsloo (A-SPAN)

Voor L-R: John Boshoff (A-SPAN); Gertjie Bester (B-Span)
Back L-R: Marcel Jonker (B-SPAN); John-Steph Boshoff (A-SPAN); Vuyo Vanqa (A-SPAN); Stefflo du Plessis (A-SPAN); Ruan Prinsloo (A-SPAN)
Baie geluk aan die volgende spelers wat verkies is tot Oos-Vrystaat 0.13 rugbyspanne!
- CJ Brink (A-SPAN)
- Wian Smit (B-Span)
- AJ Willemse (B-SPAN)
- Muller Rautenbach (C-SPAN)










