JHB South
‘n Nuwe hoofstuk begin vir Laerskool Orion
Laerskool Orion maak hul eerste amptelike plasing vir ons splinternuwe sport – BERGFIETS! Kyk net hoe netjies en trots lyk ons leerders. Hierdie is ...Laerskool Randhart kunstenaars stel hul kunstalent ten toon
Die graad 6- en 7-kunstenaarsvan Laerskool Randhart het op ‘n kreatiewe wyse tekstuur op vrugte uitgebeeld en daarmee hul fyn waarnemingsvermoë en kunstalent pragtig ...Musikale uitnemendheid vier hoogte by Laerskool Randhart
Laerskool Randhart het vanjaar vir die heel eerste keer in sy bestaan ’n prestige-koorgeleentheid aangebied, waar 12 uitnemende kore oor twee sessies gehore betower ...Fietsry ‘n eerste vir Laerskool Randhart
Laerskool Randhart het geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer aan ’n fietsrykompetisie by Riversands Farm Village deel te neem. Ons fietsryers het hulself ...Marais Viljoen High School gymnast selected to represent South Africa
Marais Viljoen High School is incredibly proud of Diana Oliver who has been selected to represent South Africa at the 20th African Gymnastics Championships! ...Hokkie prestasie vir Laerskool Orion
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Orion wat uitmuntende hokkie prestasies behaal het en deel was van die High performance (HP) oefengroep. ...Hoërskool Marais Viljoen netbalspelers deur na die finale rondte van die Gauteng proewe
Hoërskool Marais Viljoen is ongelooflik trots om aan te kondig dat 15 van ons spelers deurgedring het na die finale rondte van die Gauteng ...Laerskool Orion hokkiespelers ingesluit in die IPT spanne
Baie geluk aan Laerskool Orion se Reinhart Swanepoel en Sollie Cilliers wat die IPT o.14 Action Hokkie-span gehaal het, ’n besonderse prestasie aangesien hulle ...Hoërskool Dr Malan netbal skitter by die Menlopark toernooi
Hoërskool Dr Malan skitter by die Menlopark-toernooi! Die netbal-dokkies het die afgelope naweek alles op die baan gelos tydens die Menlopark-toernooi. Dit was ’n ...Marais Viljoen High School learner perform excellent at her first mini triathlon
Marais Viljoen High School are incredibly proud of Georgia and her achievements in her first mini triathlon this past weekend. She performed exceptionally well ...Head of St Martin’s School coloured their hair after school reached a incredible target
St Martin’s School Heads of School kept their promise and coloured their hair after the school reached our incredible Big Walk & Colour Fest ...Marais Viljoen High School swimmer showed incredible determination and resilience
Addisyn Moloney from Marais Viljoen High School recently competed in the SA Regional Championships held from 29 March to 1 April. After uncertainty around ...Alberview Primary School swimmers achieved qualifying times for SSA Level 3
What an outstanding achievement from Alberview Primary School’s talented swimmers! Sophia Katzke Gold – 50m Breaststroke Bronze – 100m Breaststroke Lexi Digovich Gold – ...Laerskool Randhart hokkiespelers gekies vir die o12B Oos-Gautengspan
Laerskool Randhart is ongelooflik trots op Milah Bosch en Johan Hattingh wat vir die o.12B-Oos-Gautengspan gekies is! Julle toewyding, dissipline en passie vir hokkie ...Alberview Primary School learner selected for the U12 Gauteng Baseball Team
Huge congratulations to Alberview Primary School’s Blaine Klopper on being selected for the U12 Gauteng Baseball Team! This is an outstanding achievement and a ...Waterstone College Black Blazer Ceremony
A massive congratulations to Maia Rahl and Carle van Blerk on receiving their prestigious Black Fire Blazers during Waterstone College final assembly! This prestigious ...Hoërskool Marais Viljoen atlete skitter by die Klub SA Kampioenskappe
Baie geluk aan Hoërskool Marais Viljoen puik atlete wat ongelooflike prestasies by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gelewer het!Hierdie uitslae is voorwaar op die hoogste vlak, ...Laerskool Randhart onderwyser presteer
Die Laerskool Randhart is besonders trots op juffrou Zanulé Fouché en juffrou Beninca Botha met die volgende aanstellings. Juffrou Fouché is as skeidsregter vir ...Laerskool Randhart brul van trots oor hul sewe SA atlete
Laerskool Randhart brul van trots oor ons sewe atlete wat hul staal by die SA’s gewys het. Julle toewyding en onwrikbare gees het vrugte ...Laerskool Orion atlete presteer by SA’s
Laerskool Orion atlete het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Atletiek-kampioenskappe in die Kaap deelgeneem – die hoogste vlak van skoolatletiek in Suid-Afrika – ...Laerskool Orion atlete kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe
Baie geluk aan Laerskool Orion se atlete wat gekwalifiseer het vir die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – ’n ongelooflike prestasie! Mila Scholtz – 1200m MartMari Rautenbach ...Laerskool Randhart Pom-poms beïndruk
Ons pom-pom-meisies het die gehoor behoorlik beïndruk tydens die FDDCMSA-kompetisie en letterlik hulle asem weggeslaan met hul energie, fyn afwerking en spangees. Hulle het ...Swemuitslae vir Laerskool Randhart
Laerskool Randhart swemmers het uitstekend gevaar en ’n 13de plek uit 44 skole in die B-liga behaal. Dis ‘n prestasie waarop ons ongelooflik trots ...Laerskool Randhart hengel by Steyne was sommer pure sielsgenot
Die afgelope naweek se hengel by Steyne was sommer pure sielsgenot! Met die son wat rustig oor die water geskyn het en die oggendlug ...Laerskool Orion ontvang besonderse erkening tydens die Ekurhuleni-Suid Toekennings vir 2025
Laerskool Orion het verlede week besonderse erkenning ontvang tydens die Ekurhuleni-Suid Toekennings vir 2025. Ons is ongelooflik trots op die prestasies wat deur ons ...Ekurhuleni Sporttoekennings vir Laerskool Randhart
Die Laerskool Randhart bars van trots oor die uitsonderlike prestasies wat by die Ekurhuleni Sporttoekennings bekroon is! Ons wil ons opregte gelukwense oordra aan ...Laerskool Orion redenaars wys hul staal op die verhoog
Baie geluk aan Laerskool Orion se leerders wat op 11 en 12 Februarie 2026 aan die interne redenaarskompetisie deelgeneem het! Ons is ongelooflik trots ...Laerskool Orion atlete presteer by die Alberton Kampioenskappe
Laerskool Orion is ongelooflik trots op ons Orie-atlete wat die afgelope naweek aan die Alberton Kampioenskappe deelgeneem het! 𝟯𝟵 𝗮𝘁𝗹𝗲𝘁𝗲 𝗶𝗻 𝟲𝟬 𝗶𝘁𝗲𝗺𝘀 het ...Die graad 1’s begin hul Laerskool Randhart reis
Op 13 Januarie het Laerskool Randhart die graad 1-paddabene met groot opgewondenheid vir hul heel eerste skooldag verwelkom. Die dag was propvol betekenisvolle aktiwiteite ...- CenturionDurban and Durban NorthGauteng JohannesburgGauteng PretoriaJHB SouthKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalRandburg Linden NorthcliffRegional NewsTrinityhouse CenturionTrinityhouse GlenvistaTrinityhouse Little Falls High SchoolTrinityhouse Little Falls Pre-PrimaryTrinityhouse Little Falls PreparatoryTrinityhouse NorthridingTrinityhouse Palm LakesTrinityhouse Randpark Ridge
A Sisterhood in Science at Trinityhouse
Celebrating International Day of Women and Girls in Science – 11 February. South Africa’s future economy will be shaped by innovation, technology and scientific ... Laerskool Randhart se eerste hengel ligawedstryd
Die eerste ligawedstryd het Saterdag by Moolmans afgeskop. Die reën het Laerskool Randhart se hengelaars so ń bietjie gekelder, maar niks kon die gees ...Laerskool Randhart leerder gekies vir SA-Skole hengelspan
Laerskool Randhart is besonder trots op Aiden de Klerk wat as ‘n reserwe vir die o.13B SA-skole hengelspan gekies is. Jou harde werk, toewyding ...Laerskool Randhart sê dankie
Dankie aan die ATKV vir julle volgehoue ondersteuning in die bevordering van Afrikaans. Laerskool Randhart waardeer die ruimte wat julle skep waar taal kan ...Laerskool Randhart leerders skitter in Gholf IPS-afdeling
Laerskool Randhart gholfdogters het aan die Ekurhuleni Primary Schools Finals deelgeneem en pragtig presteer! Hulle het in die IPS-afdeling deelgeneem en die volgende merkwaardige ...Laerskool Randhart leerders neem deel aan die i-Africa-tuimelkompetisie
Laerskool Randhart dogters het aan die i-Africa-tuimelkompetisie deelgeneem.Hulle het nie net hul balans en krag gewys nie, maar ook hul moed, deursettingsvermoë en spangees. ...LS Randhart krieketspelers is gekies vir die Oos-Gauteng Krieket Provinsiale Span
Die volgende leerders van Laerskool Randhart gaan die skool vroeg in Desember verteenwoordig.,by die Oos-Gauteng Krieket Provinsiale span. o.11 Bradley van der Vyver Liam ...Hoërskool Dr Malan Kultuurprysuitdeling vir 2025
Hoërskool Dr Malan se Kultuurprysuideling vir 2025. Julle harde werk, deursettingsvermoë en uitsonderlike talente skyn helder. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle ...Alberview Primary School had some chess players in the making
A huge congratulations to Sakalesh Senthilkumar and Khanya Ntombela learners of Alberview Primary School for their exceptional chess accomplishments! Both will be representing the ...Marist Brothers Linmeyer Term 3 Extra-Curricular and Olympiad Awards
Celebrating excellence: Term 3 Extra-Curricular & Olympiad awards. As the school year draws to a close, we had the privilege of celebrating the incredible ...Marist Brothers Linmeyer announces 2026 Leadership Team
Marist Brothers Linmeyer proudly announces the selection of its 2026 Leadership Team. Guided by the values of Servant Leadership, our new leaders embody the spirit of Marcellin Champagnat, our ...








































