Laerskool Randhart onderwyser is o.13B Regional-hokkiespan Spanbestuurder
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan mnr. Prinsloo onderwyser van Laerskool Randhart wat as spanbestuurder van vanjaar se o.13B Regional-hokkiespan aangestel is. Ons wens Meneer alle sterkte toe vir die toernooi wat van 27 Junie tot 1 Julie plaasvind. Mag dit ’n besonderse ervaring en groot sukses wees. Dit is ’n puik prestasie en ’n bewys van Meneer se toewyding en liefde vir die sport. Ons vier dit graag saam met Meneer!










