Hoërskool Nylstroom
-
Hoërskool Nylstroom NTCE Bake-Off span het ’n 2de plek in Limpopo behaal
Baie geluk aan Hoërskool Nylstroom NTCE Bake-Off span en Boitumelo Shongoane wat ’n ongelooflike 2de plek in Limpopo behaal het! Haar Afrika-geïnspireerde koek was ... -
Hoërskool Nylstroom atlete neem aan die TUT Top 12 Atletiekbyeenkoms deel
Baie sterkte aan die volgende Hoërskool Nylstroom leerders wat op 12 September by Pilditch gaan deelneem aan die TUT Top 12 Atletiekbyeenkoms. Ons wens ... -
Hoërskool Nylstroom leerders dring deur na die Redenaars Semifinale
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Top-10 geëindig het tydens die ATKV-Redenaars se semifinale uitdunrondte: Zahraa Essop – 1ste Hope Thabethe ... -
Hoërskool Nylstroom is trots op onderwyser se prestasie
Baie geluk aan Mnr. Christian wat sy NGOS-kwalifikasie ontvang het. Ons is trots op hierdie besondere prestasie!Onderwys is nie net ’n beroep nie – ... -
HS Nylstroom netbalspelers is gekies vir die Limpopo toerspanne
Baie geluk aan vyf van Hoërskool Nylstroom se uitmuntende netbaldogters wat vir die Limpopo-toerspanne gekies is: O.15: Naledi Khoza O.17: Precious Kgotiane O.18: Mieke ... -
Hoërskool Nylstroom girls hockey team truimphed
Hoërskool Nylstroom are proud of all the teams who triumphed this past weekend against Hoërskool Frikkie Meyer. Your perseverance and team work are truly ... -
Hoërskool Nylstroom gholf-eerstespan is deur na die Limpopo finaal
Baie geluk aan Hoërskool Nylstroom Eerstesspan gholfspan wat deur is na die Limpopo finaal! Spelers: Marco van Rheede Willie Kruger Ricardo Vlok Peet Snyman ... -
Hoërskool Nylstroom leerders deel van die Top 5 Akademiese Presteerders in die Distrik
Me. A Holtzhausen het saam met van Hoërskool Nylstroom leerders die Top 100- kamp bygewoon. Anri Loots en Madia van Jaarsveld het elk met ... -
Nylstroom High School teacher part of the Limpopo IPT Hockey coaching team
Congratulations to Ms C. Le Roux from Nylstroom High School on being appointed as Limpopo Hockey’s: U/16 A – IPT Coach U/18 A – ... -
Hoërskool Nylstroom leerders presteer uitstekend by die Powerade Marakele Marathon
Hoërskool Nylstroom is ongelooflik trots op Megan vd Merwe en Kayla vd Merwe vir hul uitstekende prestasies by die Powerade Marakele Marathon te Thabazimbi. ... -
Skaak prestasie vir Hoërskool Nylstroom
Baie geluk aan Tiisetso Selema (o.20) en Tiisetso Nkgodi (o.20) met julle keuring vir die 2025 Nasionale Junior Geslote Skaakkampioenskappe (SAJCCC)! Hierdie merkwaardige prestasie ... -
Hoërskool Nylstroom eerste krieketspan skitter in die Limpopo A-liga semi-finaal
Baie geluk aan die Hoërskool Nylstroom eerste krieketspan het tuis gespeel teen Hoërskool Frans du Toit in die Limpopo A-liga semi-finaal en die volgende ... -
Nylstroom High School athletes participated in the Marius Lengton event
Congratulations to the athletics team who participated in the Marius Lengton event at Tom Naudé! Your hard work and dedication are truly inspiring! Nylstroom ... -
Hoërskool Nylstroom se toneelstuk Monkey’s paw ontvang ‘n toekenning
Hoërskool Nylstroom se toneelstuk Monkey’s paw ontvang 3de plek in hulle afdeling by Op die Planke Nasionaal in Kempton Park. Hope Thabete best supporting ... -
Hoërskool Nylstroom Matriekuitslae 2023
Hiermee die Matriekuitslae van Hoërskool Nylstroom. Die Top Presteerders 2023 6 A’s 4 A’s 2 A’s -
Hoërskool Nylstroom Akademiese Top Presteerders vir kwartaal 2
Hiermee Hoërskool Nylstroom Akademiese Top Presteerders vir kwartaal 2. Ons is trots op hierdie Voorloperkinders! Top Presteerders vir Positiewe Meriete Gr.8-12. Wel gedaan Nylies, ... -
Hoërskool Nylstroom leerders skitter in die Limpopo skaak finale
Dapper spelers van die Hoërskool Nylstroom het op 19 Augustus hul skaakstukke reggesit vir die Limpopo finale! In die o.19 afdeling het Jandré Neethling ... -
Hoërskool Nylstroom ruiter maak gereed vir die SANESA kampioenskappe
Kayleigh Weir se opwinding is aansteeklik terwyl sy gereed maak vir die Western Mounted Games Nasionale SANESA Kampioenskappe wat van 1-4 Oktober in Parys, ... -
Hoërskool Nylstroom Prysuitdeling 2022
Hoërskool Nylstroom Prysuitdeling 2022 DUX – leerling en Nylie van die jaar: Khomotso Selema Sportseun van die jaar: Heinrich Steffen Sportdogter van die jaar: ... -
Hoërskool Nylstroom span prestasies
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Hoërskool Nylstroom se span prestasies met trots. Rugby Hoërskool Nylstroom 0.16 rugby manne ... -
Puik kultuurprestasie van Hoërskool Nylstroom redenaar
Geluk aan Lesedi Nkgodi, gr 12 leerder. Sy het Hoërskool Nylstroom verteenwoordig tydens die Nasionale ATKV-Redenaars kompetisie, te Buffelspoort. Sy het 6e geëindig uit ... -
Hoërskool Nylstroom se hoofleiers
Hoërskool Nylstroom se hoofleiers: Solly Moraswe (hoofseun) Gavin Smith, Wiets Botes (onderhoofseuns) Lindi Loots (hoofmeisie) Nadine Kloppers en Honey Tohebo (onderhoofdogters) -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Nylstroom se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Nylstroom se hoofdogter: Anika Holtzhausen Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Nylstroom se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Nylstroom se hoofseun: Matthew Heyneke Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ...
























