Personeel prestasie vir Hoërskool Nylstroom
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Mnr. C. Heuer met sy aankondiging as spanbestuurder van die o.18 Akademieweek-span.
Dit is ’n besonderse prestasie en ’n welverdiende erkenning. Hoërskool Nylstroom is trots op hierdie mooi mylpaal en wens hom alle sterkte toe vir die pad vorentoe.










