Highveld
Ligbron Akademie vir Tegnologie gholfspan skitter met silver in Mpumalanga Finale
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste gholfspan het as naaswenners uit die stryd getree tydens Gholf RSA se Mpumalanga uitspele. Hierdie vertoning beteken dat ...Ligbron Akademie vir Tegnologie sluit hokkie seisoen op ‘n hoë noot af
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunshokkiespanne het in hul laaste ligawedstryde vir die seisoen kragte gemeet teen Hoërskool Ermelo. Dit was ‘n goeie dag ...ATKV-Redenaars 2026 prestasies vir Laerskool JJ van der Merwe
Baie geluk aan Laerskool JJ van der Merwe-leerder Amjee Mentz met haar uitstaande prestasie! Amjee het uitstekend gevaar in die ATKV-redenaarskompetisie en is as ...Twee rugbyspanne van Laerskool Goedehoop dring deur na Rugbyliga-Kwartfinaal
Dit is die einde van die rugby se ligawedstryde vir 2026 en ons is trots op die o.11-rugbyspan wat Gert Sibande Naaswenners is en ...Volksrust High School medium school hockey league winners
Volksrust High School u.15 hockey girls made us incredibly proud today as they were crowned Medium School Hockey League Winners after an outstanding performance ...Curro Secunda netball news
A big congratulations to Curro Secunda under 16 girls netball team for their outstanding performance this season! The team delivered impressive results, including dominant wins ...Ligbron Akademie vir Tegnologie wintersport teen Hoërskool Secunda
Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek rugby en hokkie teen Hoërskool Secunda gespeel. Die dag het uitstekende sport opgelewer met uitslae wat ...Curro Secunda Create Arts Superhero performance results
Curro Secunda are incredibly proud of our learners who participated in Curro Create CAS (Create Arts Superhero), a creative arts platform that encourages learners ...Laerskool Goedehoop spog met die onder 12 as die Gert Sibande wenners
Op Saterdag, 23 Mei 2026 het die netbal Gert Sibande A-Kampioenskappe by Hoërskool Ermelo plaasgevind. Ons o.12A-netbalspan word aangewys as Gert Sibande Wenners! Na ...Hoërskool Volksrust leerder presteer met karate
Baie geluk aan Nathan van der Watt, graad 11-leerder van Hoërskool Volksrust , met sy uitstekende prestasie by die SA JKA Nasionale Karatekampioenskappe! Nathan ...Hoërskool Volksrust Hokkiespanne vaar puik
Hoërskool Volksrust se hokkiespanne het die afgelope naweek sterk meegeding teen Standerton. Alhoewel die o.14-span met 3-0 verloor het en die o.15’s ’n harde ...Hoërskool Volksrust vs Hoërskool Evander
Baie trots op al Hoërskool Volksrust spanne se harde werk en deursettingsvermoë tydens ons tuiswedstryde teen Evander! Uitslae : 0.14 verloor 3-10 0.15 verloor ...Volksrust High School Grade 12s leave their mark
One by one, the Grade 12s of Volksrust High School lined up by Room 31, pressed their painted hands to the wall, and stepped ...Volksrust High School hockey news
We are incredibly proud to announce that Miss L. Magudulela from Volksrust High School has been selected for the Northern Natal Hockey Team for ...Volksrust High School learner representing Amersfoort Stoeiklub
Rorisang Msibi learner of Volksrust High School , representing Amersfoort Stoeiklub, recently achieved excellent results in his wrestling competitions. At the provincial wrestling competition, ...Volksrust High School RCL learners shine at Leadership Function
Volksrust High School’s RCL learners from Grades 9 to 12 enjoyed an evening of growth, teamwork and fun during the RCL function held on ...Volksrust High School rugby players selected for the Puma Rural Team
Congratulation to Volksrust High School rugby boys chosen for the Puma Rural team under 15 and under 16 . Well done . U.15 Puma ...Middelburg painted green as Middies storm to 26-10 victory over Rooi Bulle
Buhle Mphahlaza and his chargers from Hoërskool Middelburg ensured that the Mpumalanga town will remain green for the next year. Relive all the action on SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Mphahlaza, ...Hoërskool Volksrust verwelkom nuwe personeellid
Baie welkom aan me. Tanya Webb by Hoërskool Volksrust!Me. Webb het aan Hoërskool Waterkloof gematrikuleer en haar onderwysstudies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) Potchefstroom voltooi. ...Hoërskool Volksrust blink uit teen Hoërskool Oosterland
Hoërskool Volksrust hokkiespanne het weer met trots en passie gespeel teen Oosterland! Dit was ’n dag vol harde werk, mooi spanwerk en uitstekende sportmangees. ...Volksrust High School vs Lowveld High School
What a great day of rugby for Volksrust High School against Lowveld High School on Saturday, 9 May. Proud of every player who gave ...Laerskool Goedehoop ATKV Redenaars
Op Woensdag 22 April 2026 was dit die eerste rondte van die ATKV Redenaars te HTS Witbank. Die volgende sprekers van Laerskool Goedehoop het ...Hokkie trots skitter by Hoërskool Volksrust
Wat ’n ongelooflike dag vir Hoërskool Volksrust se hokkie! Ons spanne het uitstekende deursettingsvermoë, spanwerk en trots gewys op die veld. Uitslae: o.14: Wen ...Provincal rugby honours for Curro Secunda
Curro Secunda are incredibly proud to announce that three of our rugby players have been selected to represent Mpumalanga after competing in the final ...HS Volksrust leerder vaar uitstekend by die Amersfoort & Unicorn Wrestling Festival
Op 2 Mei by Henbase Lodge het Garhard Landman (Gr. 8) leerder van Hoërskool Volksrust uitstekend presteer by die Amersfoort & Unicorn Wrestling Festival. ...Hoërskool Volksrust seunshokkiespanne staan sterk tydens NWU-Finale
Die seunshokkiespanne van Hoërskool Volksrust het onlangs hul staal gewys tydens die NWU‑seunshokkiefinale in Potchefstroom. Die eerste- en o.16‑span het reeds om 02:00 die ...Volksrust High School hockey stars to shine on the Provincal Stage
Volksrust High School is celebrating an exciting milestone after three of its first-team hockey players earned selection for the Mpumalanga provincial setup — a ...Ligbron Akademie vir Tegnologie loop rugby opponente plat
Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne was die afgelope naweek onstuitbaar en het in die een kragvertoning na die ander vir Hoërskool Eldoraigne oorrompel. ...Volksrust High School under 16 girls hockey shine at the PUK finals
Volksrust High School Hockey team competed at the PUK 16 finals in Potchefstroom, where challenging weather conditions led to an additional match being played. ...Hoërskool Middelburg se o.16 A netbalspan is Wildeklawer 2026 wenners
Hoërskool Middelburg se o.16 A netbalspan is Wildeklawer 2026 wenners. Baie geluk aan elke speler en afrigter met hierdie prestasie. Die spelers het te ...Laerskool Goedehoop se redenaars praat raak
In die koue het Laerskool Goedehoop se redenaars ‘n ding raak gepraat op 22 April 2026 te HTS Witbank tydens die eerste rondte van ...Mr and Mrs Volksrust High School
Mr ans Mrs Volksrust High School . Where heroes,villains.lego and unforgetable moments is alive. What a great evening.Laerskool Goedehoop sport prestasies
Laerskool Goedehoop is baie trots op ons Goedehopers wat opgeneem is in die onderskeie Mpumalanga-spanne. Netbal MPU-span V Manny Netto (o.12-span) Lunay Hartzer ...Ligbron Akademie vir Tegnologie is onstuitbaar op die rugbyveld
Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne het die afgelope naweek vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Hoogenhout gespeel. Na die moelike voorseisoen met sterk kompetisie was ...Hoërskool Volksrust wys karakter by NWU Super-16 Gholf
Hoërskool Volksrust het op 24 April 2026 met trots aan die NWU Super-16 Gholfreeks by Goldfields West Gholfklub deelgeneem en algeheel 9de geëindig teen ...Curro Secunda boasts with hockey players
Curro Secunda are proud to congratulate 2 of our hockey players on their selection to the Mpumalanga Provincial hockey teams! 𝑼𝒏𝒂𝒓𝒊𝒏𝒆 𝑴𝒖𝒅𝒛𝒊𝒓𝒊 – Under ...Volksrust High School academic stars visit Gold Reef City
To celebrate their hard work, the top 10 academic achievers of Volksrust High School for 2025 recently enjoyed a trip to Gold Reef City ...Ligbron Akademie vir Tegnologie seunshokkiespanne draf hul opponente kaf
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunshokkiespanne het die afgelope week twee Gert Sibande ligawedstryde teen onderskeidelik Hoërskool Oosterland en Hoërskool Evander gespeel. ERMELO – ...‘n Dag vol inspirasie en kreatiwiteit by Ligbron Akademie vir Tegnologie
Dit was ’n groot hoogtepunt by Ligbron Akademie vir Tegnologie toe Daandré en Marisca Coetzee hul pad na mekaar gedeel het. Hulle het beklemtoon ...Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders is gereed vir grootmenswêreld
Donderdag was prakties van aard. Die senior dogtersvan Ligbron Akademie vir Tegnologie is deur die mans personeel geleer hoe om bande te ruil. Daarna ...









































