AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Courtrai Primary School golf player represented the Western Province

  • Pietermaritzburg Girls’ High School netball achievement

  • Hoër Meisieskool La Rochelle debatteerders kan praat

  • Fourways High School learner selected for the Gauteng Schools Netball Team

  • Hoërskool Labori leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars uitdunne


Laerskool Goedehoop

Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Category: "Laerskool Goedehoop"
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop ATKV Redenaars

    By Andreneza Damonse
    12th May 2026
    Op Woensdag 22 April 2026 was dit die eerste rondte van die ATKV Redenaars te HTS Witbank.  Die volgende sprekers van Laerskool Goedehoop het ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop se redenaars praat raak

    By Karien Frans
    30th April 2026
    In die koue het Laerskool Goedehoop se redenaars ‘n ding raak gepraat op 22 April 2026 te HTS Witbank tydens die eerste rondte van ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop sport prestasies

    By Andreneza Damonse
    28th April 2026
    Laerskool Goedehoop  is baie trots op ons Goedehopers wat opgeneem is in die onderskeie Mpumalanga-spanne.   Netbal MPU-span V Manny Netto (o.12-span) Lunay Hartzer ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop is die Super 12 wenners

    By Andreneza Damonse
    21st April 2026
    Dit is met groot trots en harte wat oorloop van dankbaarheid!  Laerskool Goedehoop se 1ste rugbyspan is vanjaar Super 12-wenners!  Die Super 12-uitspele het ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop Atletiek MPU-span

    By Karien Frans
    5th March 2026
    Laerskool Goedehoop is baie trots op ons atlete wat opgeneem is in die Mpumalanga Atletiekspan.  Die atlete het op Vrydag, 27 Februarie 2026 te ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop se atlete blink uit by interhuis

    By Elandri Bester
    9th February 2026
    Die skool is weer lekker aan die gang en die atlete blink uit! Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se atlete met hulle uitstekende prestasies ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop prysuitdeling wenners

    By Karien Frans
    8th December 2025
    Laerskool Goedehoop prysuitdeling wenners: Hoofdogter: Mieke Bam Hoofseun: Daantjie Lesch Uitvoerende Leierraad Akademie: Minette Bezuidenhout, Philip Cloete Uitvoerende Leierraad Sport: Cayleigh Cooper en CJ ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop hokkie eindig 4de in die Mpumalanga Uitspele

    By Karien Frans
    11th November 2025
    Laerskool Goedehoop is baie trots op ons seuns o.12-hokkiespan wat 4de geëindig het tydens die Mpumalanga Uitspele wat plaasgevind het op 26 en 27 ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop Krieket 2de Mpumalanga

    By Karien Frans
    29th October 2025
    Laerskool Goedehoop se harte bars behoorlik van trots! Baie geluk aan ons o.12-krieketspan wat 2de in Mpumalanga geëindig het. Dit was ‘n heerlike dag ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop Landsdiens

    By Karien Frans
    20th October 2025
    Laerskool Goedehoop is ongelooflik trots om te deel dat Milan Zwarts, ’n trotse Landsdiener wat haar Junior Springboktoekenning in Landsdiens verwerf het!  Jou toewyding, ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop junior maats vaar goed in Algemene Kennis

    By Karien Frans
    7th October 2025
    Baie geluk aan die Laerskool Goedehoop junior maats wat so goed gevaar het in ons jaarlikse Algemene Kennis.
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Krieket prestasie vir Laerskool Goedehoop

    By Karien Frans
    7th October 2025
    Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se o.12-krieketspan wat deurgedring het na die Mpumalanga semi-finaal wat in Oktober 2025 plaasvind.  
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop bergfietsryers presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    9th September 2025
    Op Saterdag, 6 September 2025 het Laerskool Goedehoop se bergfietsryers aan die TWK Schools League Finaal te Mankele deelgeneem. Goedehoop eindig algeheel 3de!  Individuele ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop Landloop Super 12 Wenners

    By Karien Frans
    9th September 2025
    Ons is baie trots op Laerskool Goedehoop se Landloop-span wat algeheel eerste geëindig het tydens die Super 12 Landloop-byeenkoms te Onderstepoort, Pretoria op Saterdag, ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop leeders presteer by die Gert Sibande Streeks Expo

    By Charl Paulse
    30th July 2025
    Laerskool Goedehoop is baie trots op ons leerders met hul goue medaljes vir die Gert Sibande Streeks Expo. Baie geluk aan ons leerders met ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop netbalspan presteer by die Challenger Cup

    By Linda
    9th July 2025
    Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se o.11A-netbalspan wat 2de geëindig het tydens die Challenger Cup te Witrivier. Die top 6 spanne in die provinsie ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop leerders presteer by die ATKV Redenaars

    By Linda
    7th July 2025
    Dit is met groot opwinding dat ons vir Waldt van Niekerk en Kaitlyn Shackleford van Laerskool Goedehoop geluk wens met hul uitstekende prestasies tydens ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop Netbal o.13 MPU-wenners

    By Karien Frans
    26th June 2025
    Laerskool Goedehoop is baie trots op ons o.13-netbalspan wat op Saterdag, 21 Junie 2025, aangewys is Mpumalanga-wenners tydens die MPU Kampioenskappe te LS Kragbron. ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Voorbereidingskool George lewer uitsonderlike redenaars by die ATKV Streeksfinaal

    By Karien Frans
    21st June 2025
    Voorbereidingskool George lewer uitsonderlike Redenaars by die ATKV Streeksfinaal! Ané du Plessis, Abigail Hattingh en Jean-Luc Roos het op 31 Mei aan die Wes-Kaap ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop langasems spog met uitstekende uitslae tydens die interprovinsiale byeenkoms

    By Karien Frans
    19th June 2025
    Baie geluk aan Laerskool Goedehoop langasems met hul uitstekende uitslae tydens die interprovinsiale byeenkoms op Saterdag, 14 Junie 2025. Willie-Uys J v Rensburg – ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop Netbal Gert Sibande A-Kampioenskappe

    By Karien Frans
    26th May 2025
    Laerskool Goedehoop is baie trots op ons A-netbalspanne wat op Saterdag, 24 Mei 2025 te Hoërskool Ligbron in Ermelo aan die Gert Sibande A-Kampioenskappe ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop Netbal Wildeklawer uitslae

    By Karien Frans
    7th May 2025
    Laerskool Goedehoop is baie trots op die o.13A-netbalspan wat 9de uit 16 skole gekom het by die ABSA Wildeklawer Laerskole Toernooi. Die poel het ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop het 3 baie talentvolle atlete in die SA-span

    By Karien Frans
    18th March 2025
    Laerskool Goedehoop het 3 baie talentvolle  atlete wat opgeneem is in die Mpumalanga Atletiekspan en wat aan Atletiek SA’s gaan deelneem vanaf 20 tot ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop atletiek uitslae

    By Andreneza Damonse
    18th March 2025
    Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Goedehoop wat op Saterdag, 8 Maart 2025 te Secunda Stadion aan die Mpumalanga Atletiekbyeenkoms deelgeneem het ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop atletiek prestasie

    By Andreneza Damonse
    11th March 2025
    Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Goedehoop wat op Saterdag, 8 Maart 2025 te Secunda Stadion aan die Mpumalanga Atletiekbyeenkoms deelgeneem het ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop laat die Interhuis Atletiek Rekords spat

    By Karien Frans
    20th January 2025
    Tydens Laerskool Goedehoop se Interhuis, wat plaasgevind het op Vrydag, 17 Januarie 2025 te Secunda Stadion, het die volgende rekords behoorlik gespat! Interhuis 2025 ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop Hoofleiers 2025

    By Karien Frans
    28th November 2024
    Laerskool Goedehoop Hoofleiers 2025 Hoofdogter:  Milan Zwarts Hoofseun:  Juan Wels Onderhoofseun Akademie:  Euné Toerien Onderhoofdogter Akademie:  Lianke Luwes Onderhoofseun Kultuur:  Michael van Niekerk Onderhoofdogter ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop Lourieraand 2024

    By Karien Frans
    28th November 2024
    Laerskool Goedehoop Lourieraand 2024 Dux Leerling 2025 – Abigail Zwarts Kultuurdogter 2025 – Elanie Breed Kultuurseun 2025 – Keegan Lessing Sportdogter 2025 – Hazel-Mari ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    LS Goedehoop leerder presteer in rugby

    By Karien Frans
    28th November 2024
    Zuvann Lessing is deur die Pumas Rugby Unie aangewys as die beste o.13 Rugbyspeler in Mpumalanga.
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop Junior Algemene Kennis wenners

    By Karien Frans
    7th November 2024
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Goedehoop Graad 1- tot 3-leerders wat boekpryse ontvang het tydens die jaarlikse Junior Algemene Kennis wat plaasgeving het ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop het uitstekend gevaar tydens die Gholf Mpumalanga Skole-finaal

    By Karien Frans
    5th November 2024
    Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se A- en B-spanne wat uitstekend gevaar het tydens die Gholf Mpumalanga Skole-finaal wat plaasgevind het op 28 Oktober ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop bergfiets presteer

    By Andreneza Damonse
    9th October 2024
    Die volgende bergfietsryers van Laerskool Goedehoop  is gekies vir die skoolspanryers om aan die Laerskole interprovinsiale Finaal deel te neem. Lumé Storm Monique Phillips ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop leerder eindig 5de tydens die ASA SA’s

    By Andreneza Damonse
    9th October 2024
    Landloop Minette vd Berg leerder van Laerskool Goedehoop eindig 5de tydens die ASA SA’s in die o.13-dogters ouderdomsgroep.
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop dans presteer

    By Andreneza Damonse
    4th October 2024
    Baie geluk aan Laerskool Goedehoop dansers wat podiumplekke los gedans het tydens die IPT Dansbyeenkoms wat gehou is op Saterdag, 21 September 2024 te ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop verwerf ‘n brons medalje vir die projek “Gravity Powered Lighting System”

    By Andreneza Damonse
    4th October 2024
    Baie geluk aan Elanie Breed en Abigail Zwarts wat ‘n brons medalje behaal het vir hulle projek “Gravity Powered Lighting System” tydens die Eskom ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop tennisspelers knap hul vaardighede op

    By Karien Frans
    4th September 2024
    Anelle Lloyd van Team SA Womens Hockey het bietjie die Laerskool Goedehoop o.10-dogters kom touwys maak op Donderdag, 29 Augustus 2024 met hul laaste ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Gert Sibande Hokkie Uitspele prestasie vir Laerskool Goedehoop

    By Karien Frans
    4th September 2024
    Baie geluk aan die o.13-seunshokkiespan wat Gert Sibande Naaswenners is! Hulle speel die komende naweek in die Mpumalanga Uitspele te Middelburg. Laerskool Goedehoop is ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Uitstekende prestasies vir Laerskool Goedehoop tydens die Artistatue Finaal

    By Karien Frans
    4th September 2024
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Goedehoop redenaars met hul uitstekende prestasies tydens die Artistatue Finaal wat plaasgevind het op Donderdag, 29 Augustus 2024 ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop leerder presteer by die Sasol Expo

    By Karien Frans
    4th September 2024
    Saterdag, 31 Augustus 2024 was dit die Sasol Energy Innovation Challenge te Graceland. Laerskool Goedehoop is baie trots op Juan Wels en Anthony Herbst wat ...
    Read More
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop leerders presteer in krieket

    By Karien Frans
    26th August 2024
    Die volgende seuns is gekies vir die Gert Sibande Krieketspan wat in die skoolvakansie aan die Mpumalanga-proewe gaan deelneem.  
    Read More
1 2 3

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us