Laerskool Goedehoop het 3 baie talentvolle atlete in die SA-span
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop het 3 baie talentvolle atlete wat opgeneem is in die Mpumalanga Atletiekspan en wat aan Atletiek SA’s gaan deelneem vanaf 20 tot 22 Maart 2025 te Germiston. Izanie Ferguson, Jeandré Oosthuizen, Charlize Labuschagne.

Charlize Labuschagne

Izanie Ferguson

Jeandré Oosthuizen









