Laerskool Gansbaai
Laerskool Gansbaai skuts vaar uitstekend aan kompetisie
Leerders van Laerskool Gansbaai, wat saam met hul families deel vorm van die Boesmansrivier Skietklub, het op Saterdag, 25 Oktober 2025, aan dié klub ...Laerskool Gansbaai krieket laat die paaltjies kantel
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff! Laerskool Gansbaai 0.11-span moes ongelukkig die knie ...Laerskool Gansbaai leerder presteer in tennis
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai leerder Daniël de Villiers (Gr 5), wat aangewys is as reserwe vir die o.11 Cavaliers Platteland Tennisspan. Tydens die ...Mini-Tennis Pretdag by Laerskool Gansbaai
Mini-Tennis Pretdag by Laerskool Gansbaai!Op Vrydag, 7 November, het die Gansies ’n heerlike dag van Mini-Tennis saam met Laerskool Bredasdorp, Rûens Kollege en Curro ...Laerskool Gansbaai leerder skitter aan dans kompetisie
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai leerder Lia du Toit, Gr 3.1, wat deelgeneem het aan haar 1ste Internasionale DanceStar-kompetisie en baie goed gevaar het. ...Laerskool Gansbaai OK Trolley Run 2025 fondsinsameling
Laerskool Gansbaai het onlangs ons jaarlikse OK Trolley Run fondsinsameling gehou — altyd een van die groot hoogtepunte op ons skoolkalender. ’n Groot dankie ...Laerskool Gansbaai skaakspelers maak al die regte skuiwe
Baie geluk aan ons twee skaakspelers van Laerskool Gansbaai wat 25 & 26 Oktober, aan die Wes-Kaapse Klubkampioenskappe in spanverband deelgeneem het. Hulle het ...Laerskool Gansbaai Krieket vs Laerskool Die Bron
Wat ’n heerlike somersdag vir krieket! Die Laerskool Gansbaai spanne het op Woensdag, 22 Oktober, teen Laerskool Die Bron gespeel en beide ons o.11- ...Meriete sertifikate vir Laerskool Gansbaai akademiese presteerders
Baie geluk aan al ons Laerskool Gansbaai leerder wat na afloop van kwartaal 3, meriete sertifikate ontvang het. Ons is trots op julle harde ...Laerskool Gansbaai Krieket stap met puik oorwinnings weg
Wat ’n heerlike somersdag vir krieket! Laerskool Gansbaai krieketspanne het op Woensdag, 22 Oktober, teen Laerskool Die Bron gespeel en beide ons o.11- en ...Laerskool Gansbaai geniet Laerskool Overberg se Mini-Krieketdag
Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 18 Oktober, ’n heerlike dag van Mini-Krieket by Laerskool Overberg in Caledon gehad! Ons jong spelers het uitstekende sportmanskap ...Laerskool Gansbaai krieketspeler behaal die Overberg Eagles-span
Laerskool Gansbaai is ongelooflik trots op Keagan met sy insluiting in die o.12 Overberg Eagles-span! Geniet elke oomblik van hierdie besondere geleentheid, Keagan — ...Fliekaand by Laerskool Gansbaai
Op Vrydagaand, 17 Oktober 2025, was Laerskool Gansbaai se leerders en ouers baie bevoorreg om die dokumentêre fliek, Shark Town, wat die storie van ...Platteland Tennistoernooi uitblinkers van Laerskool Gansbaai
Twee van Laerskool Gansbaai se leerders (boetie & sussie), Daniël en Isabelle de Villiers, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Platteland Tennistoernooi vir ...Laerskool Gansbaai se skaakspelers het aan die Curro Hermanus Spring Open deelgeneem
`n Paar van ons Laerskool Gansbaai se skaakspelers het aan die Curro Hermanus Spring Open deelgeneem. Ons gelukwense aan die volgende leerders met hul ...Laerskool Gansbaai skaakspelers neem aan die Wes-Kaap Top Skole Toernooi deel
Laerskool Gansbaai is baie trots op ons o.9 gemengde span en o.13-dogtersspan wat aan die Wes-Kaap Top Skole Skaaktoernooi deelgeneem het die afgelope naweek, ...Laerskool Gansbaai Graad 3’s se Ruimte-Reis
Op Vrydag, 12 September, het Laerskool Gansbaai se Graad 3-leerders die voorreg gehad om na die maan te reis! Die entoesiasme en opgewondenheid was ...Laerskool Gansbaai musiek leerders ontvang pragtige uitslae
Baie geluk aan die musikale Gansies van Poco Musica met hul pragtige uitslae ontvang vanaf Die Musiek Akademie van Suid-Afrika na aflegging van hul ...Laerskool Gansbaai Leerlingraad van 2026
Laerskool Gansbaai is trots om aan te kondig dat die Leerlingraad van 2026 vandag by Laerskool Gansbaai verkies is, met die hulp van Voting ...Laerskool Gansbaai het aan die Laerskool Overberg Wintersportdag deelgeneem
Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 30 Augustus, deelgeneem aan Laerskool Overberg se Wintersportdag. Dit was ’n heerlike dag met mooi weer, goeie kompetisie en ...Laerskool Gansbaai leerder presteer aan die Overberg Federasie skaaktoernooi
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai leerder Hanro Coetzer, wat in Kleinmond deelgeneem het aan ‘n Overberg Federasie skaaktoernooi. Hy het eerste gekom in die ...Laerskool Gansbaai leerders skitter aan die WOW spelfees
Baie geluk aan die twee Laerskool Gansbaai leerders wat gevorder het na die volgende rondte van die WOW-spelfees. Hulle is: Graad 3: Jandré Coetzee ...Suid-Boland rugby prestasie vir Laerskool Gansbaai
Baie geluk, Maks Kotzè! Laerskool Gansbaai is trots om aan te kondig dat Maks Kotze ingesluit is in die o.12 Suid-Bolandspan. Die proewe vind plaas ...Laerskool Gansbaai leerders neem aan die Cape Winelands Federasie Skaaktoernooi deel
Vier van Laerskool Gansbaai se leerders het deelgeneem aan die Cape Winelands Federasie Skaaktoernooi te Robertson. Baie geluk aan die volgende medaljewenners: Dogters o.14 ...Laerskool Gansbaai tennisspelers vaar uitstekend aan die Wilson Tennistoernooi
Baie geluk aan Daniël en Isabelle de Villiers met hul prestasies op Sondag, 17 Augustus by die Kaapstad Wilson Tennistoernooi. Daniël het ‘n 3de ...Laerskool Gansbaai landloop atleet presteer
Baie geluk aan Janica du Toit, wat ingesluit is in die Boland Landloopspan. Sy neem op 30 Augustus aan die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe deel. Laerskool ...Ballet prestasie vir Laerskool Gansbaai
Baie geluk aan ConGrazia : Ballet (o.l.v. Asanti Smit) vir beginners se Junior-groepie wat 29 Julie by die Flame Eisteddfod silwer (77%) ontvang het ...Eisteddfod musiek prestasies vir Laerskool Gansbaai
Op Saterdag, 2 Augustus 2025, het Poco Musica Musiekskool (o.l.v. Asanti Smit) se musiekklanke die Flame Eisteddfod behoorlik aan die brand gehou! Die oggend ...Laerskool Gansbaai skaakspelers neem aan die Topskole Skaaktoernooi deel
Op Saterdag, 2 Augustus het die Laerskool Gansbaai skaakspelers aan die Topskole Skaaktoernooi deelgeneem, wat in Villiersdorp aangebied is. Die o.9 gemengde span het ...Landloop uitslae vir Laerskool Gansbaai
Laerskool Gansbaai is só trots op die volgende atlete wat ingesluit is in die Overberg Landloopspan: Dogters o.9: Mieke Groenewald, Pippa Pretorius Dogter o.10: ...Laerskool Gansbaai se “nagtegaal-Gansies” neem aan die eerste Flame Eisteddfod deel
Op Maandag, 28 Julie, het 9 van Laerskool Gansbaai se “nagtegaal-Gansies” deelgeneem aan die eerste Flame Eisteddfod in die Overberg en 11 toekennings huistoe ...Laerskool Gansbaai Senior Koor wen goud by die Flame Eisteddfod
Baie geluk aan ons Senior Koor met hul Goud (86%) by Flame Eisteddfod. Dertig van Laerskool Gansbaai se Koor-Gansies het opgetree en ‘n program ...Laerskool Gansbaai sê dankie
Baie dankie aan Chris en Martie du Toit wat hulle harte oopgemaak het om die 12 Overberg Landloopatlete te verras met spesiale hardloopfrokkies as ...Laerskool Gansbaai se Junior Koor het ‘n pragtige Goud behaal
Laerskool Gansbaai se Junior Koor het ‘n pragtige Goud (90%) behaal vir hul aanbieding van 3 liedere by die Flame Eisteddfod op Maandag, 28 ...Laerskool Gansbaai leerder word ingesluit in die Walkerbaai o.12-rugbyspan
Baie geluk, Maks Kotzé! Laerskool Gansbaai is ongelooflik trots op jou insluiting in die Walker Baai o.12-rugbyspan! Sterkte en speel hard tydens die Suid-Bolandproewe ...Laerskool Gansbaai leerder presteer in skaak
Baie geluk aan Isabelle de Villiers (o.9) wat op Saterdag, 19 Julie aan die Cape Winelands Open Skaaktoernooi deelgeneem het. Sy het in die ...Laerskool Gansbaai Graad 7’s is bederf met ‘n verrassings besoek aan Afrikanos
Die Laerskool Gansbaai Graad 7’s is bederf met ‘n verrassings besoek aan Afrikanos. Jul het dit verdien! Dit was ook die 1ste keer dat ...Laerskool Gansbaai ballet maats ontvang besoek uit Kanada
Woensdag het die Laerskool Gansbaai ballerinas van “ConGrazia : Ballet vir beginners” die wonderlike geleentheid gehad om ‘n 10-jarige ballerinatjie uit Kanada op ons ...Laerskool Gansbaai opvoeders voltooi hul ICT-kursus suksesvol
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai opvoeders wat hul sertifikate in ontvangs geneem het vir die suksesvolle voltooing van hul ICT-kursus. Dit was ‘n naelbyt-vasbyttyd-stryd ...Laerskool Gansbaai opvoeder word gekies as netbal keurder
Baie geluk aan ons eie Gansie-juffrou, Lyndri Kotze, met haar uitmuntende vaardigheid in netbal. Sy is onlangs deur die Wes-Kaap Skole Sportkode: Netbal gekies ...








































