Laerskool Gansbaai tennisspelers vaar uitstekend aan die Wilson Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Daniël en Isabelle de Villiers met hul prestasies op Sondag, 17 Augustus by die Kaapstad Wilson Tennistoernooi.
Daniël het ‘n 3de plek by Seuns o.11 behaal. Isabelle was die wenner van die Rooibalafdeling, Dogters o.9. Laerskool Gansbaai is trots op julle twee!












