Author: Karien Frans
Curro Kathu Gr 7’s het taal lewendig gemaak op Spreekwoorde en Idiomedag
Curro Kathu se Graad 7-leerders het taal op ’n kreatiewe en opwindende manier lewendig gemaak tydens ons Spreekwoorde- en Idiomedag. Met groot entoesiasme het die leerders ...Amazing chess results from Curro Kathu
Curro Kathu are proud to announce that three of their own have been selected to represent the Northern Cape at the upcoming Inter-Region Chess Championship in ...Hoërskool Outeniqua ruiters verteenwoordig met trots hul skool
Baie geluk aan die Hoërskool Outeniqua ruiters wat op 24 & 25 April aan die SANESA Q3 deelgeneem het. Hulle het Kwaggaland met trots verteenwoordig en ...Hoërskool Outeniqua swemmer vaar uitstekend in Oran Algeria
Hoërskool Outeniqua Isabeau Coetsee (14 jaar) vaar uitstekend by die 17de Africa Aquatics Senior Swemkampioenskappe in Oran, Algerië. Baie geluk met jou uitmuntende prestasies as deel ...George Preparatory School equestrian rides her way to success
Congratulations to George Preparatory School Hannah Snyders on her wonderful achievement at SANESA Equestrian! Hannah achieved a fantastic 2nd place in Lead Rein Equitation. We are ...Voorbereidingskool George leerders behaal uitstekende gimnastiek prestasies
Ons is ongelooflik trots op Voorbereidingskool George se leerders wat uitstekende prestasies by die Madiba Gimnastiekkompetisie in Mosselbaai behaal het! Leah Lochner Tuimel Vlak 4 – ...Eden hokkie prestasie vir Laerskool George-Suid leerders
Baie geluk aan die volgende Laerskool George-Suid seuns en dogters wat gekies is vir die Eden-hokkiespanne: Seuns IPT: Colton Mendoza Regional: Paul Maritz, Gerhard Hattingh en ...Laerskool George-Suid bergfietsryers neem aan die Suid-Kaap Skoleresies deel
Laerskool George-Suid se bergfietsryers het Saterdag, 9 Mei aan die Suid-Kaap Skoleresies #2 by Saasveld deelgeneem. Die ryers het die nat modderpaadjies voluit getrap en hul ...Gimnastiek prestasie vir Hoërskool Punt
Baie geluk aan Talesha Nel wat uitstekend presteer het tydens die Madiba Cup: Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie. Talesha het die volgende uitslae behaal: Dogters Vlak 4 ...Extra mural achievement from York High School
York High School learner Lia Schmidt (Grade 8) competed this past weekend in the Regional A Arts Qualifier in the dance section (Championship level), delivering an ...Hoër Landbouskool Oakdale leerders word in die WP-Jeugskouspan ingesluit
Baie geluk aan die volgende Hoër Landbouskool Oakdale seuns wat ook in die WP-Jeugskouspan ingesluit is. Hulle is gekies op grond van die punte van verlede ...Glenwood House School learner excelled in the A-Arts Festival
Glenwood House School are incredibly proud to celebrate the remarkable achievement of Cuemi Tsai! On 2 May 2026, Cuemi participated in the A-Arts Provincial, National and ...Eden muurbal prestasie vir Langenhoven Gimnasium
Baie geluk aan Langenhoven Gimnasium leerders Tianie Stander, Ansu Kroukamp en Abri Espach wat gekies is om hulle onderskeie Eden-muurbalspanne te verteenwoordig tydens die interprovinsiale toernooi ...Rugby prestasie vir Hoërskool Oudtshoorn
Hoërskool Oudtshoorn kondig met trots aan dat drie van hul rugbyspelers in die onderskeie jeugspanne van 2026 opgeneem is: o.16 Grant Khomo-span Aldino Jaftha o.18 Cravenweekspan ...WP XCO MTB achievement from Courtrai Primary School
WP XCO MTB Bonnievale on Saturday 2 May. The course was rough & loose, lots of single track and technical climbing! Courtrai Primary School are very proud ...Courtrai Primary School golf player represented the Western Province
Courtrai Primary School golf player EJ Stafford represented Western Province in the under 13 Triangular Golf Tournament at Robertson golf club 21-22 April , against Boland ...Hoër Meisieskool La Rochelle debatteerders kan praat
AfriForum se Dink of Sink-onvoorbereide debatskompetisie het op 8 Mei by DF Akademie plaasgevind. Die kompetisie bied jong debatteerders die geleentheid om hul vaardighede te ontwikkel ...Hoërskool Labori leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars uitdunne
Hoërskool Labori leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars uitdunne by Hoërskool Drostdy in Worcester. Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het en die geleentheid ...o.13 Rugby prestasie vir Hoërskool Porterville
Baie sterkte aan die volgende drie seuns van Hoërskool Porterville wat aan die o.13 Boland-proewe deelneem: Liam Howes Blake Sass Alonzo DavidsHoërskool Vredendal leerders skitter aan die Olifantsvallei Eisteddfod
Op Vrydag, 8 Mei, het Hoërskool Vredendal se leerders aan Olifantsvallei Eisteddfod deelgeneem. Hulle het hul oomblik op die verhoog benut om te wys hoeveel talent ...Hoërskool Vredenburg netbalspelers presteer
Hoërskool Vredenburg wens geluk aan die volgende twee dames wat deur is na die volgende rondte van die Weskus netbalproewe: Mauricen Bester Amber JantjiesGevegskuns prestasie vir Curro Langebaan
Baie geluk aan Liam Lottering met sy uitstekende prestasie by die Cape Combat League 2 wat die afgelope Saterdag in Cape Town plaasgevind het. Liam het ...Augsburg Landbougimnasium skitter aan die SA Saalperdkampioenskappe
Augsburg Landbougimnasium skitter Kampioen Parkperd Ruiters 16 jaar en onder – 3de plek Deelgeneem aan die SA Grootkampioen Parkperd vertoon deur ’n junior vertoner Om op ...Hoërskool Swartland swemmer presteer aan die SA Skole Swemkampioenskappe
Hoërskool Swartland swemmer Zachary Kruger het in die o.14-ouderdomsgroep deelgeneem by die SA Skole Swemkampioenskappe. Hy het aan vyf items deelgeneem en drie finale plekke behaal. ...Hoërskool Swartland se fietsryers neem aan die derde WP XCO reeks deel
Op Saterdag, 2 Mei het van Hoërskool Swartland se fietsryers aan die derde WP XCO van die reeks deelgeneem. Dit was ’n baie klipperige en tegniese ...Onderhoude – Laerskool Bastion Eerstespankaptein-Jhano Swanich
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Bastion en Van Riebeeckstrand hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met die ...Onderhoude – Laerskool Bastion Hokkiedogters Eerstespankaptein – Milan Kotzé
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Bastion en Van Riebeeckstrand hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met die ...[Interview] Van Riebeeckstrand – First team rugby captain – Tristan van den Heever
Read the special edition newspaper for Classic Clash between Bastion vs Van Riebeeeckstrand . Filled with team photo’s, interviews and all the action. What has pre-season ...Onderhoude – Laerskool Bastion Rugby Eerstespankaptein – Jean Strydom
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Bastion en Van Riebeeckstrand hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met die rugby ...Jeugskou WP-Kampioenskappe prestasie vir Hoër Landbouskool Boland
Na afloop van die naweek se Jeugskou WP-Kampioenskappe in Villiersdorp, en die verwerking van die seisoen se punte, is die volgende Hoër Landbouskool Boland se seuns ...Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-seuns hokkiespanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19 A Hier is Hoërskool ...Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-dogters hokkiespanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is Hoërskool Noordheuwel ...Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-dogters hokkiespanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19 A Hier is Hoërskool ...Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-netbalspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19 A Hier is Hoërskool ...Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-netbalspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19 A Hier is Hoërskool ...Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is Hoërskool Noordheuwel ...Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19 A Hier is Hoërskool ...Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-seuns hokkiespanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is Hoërskool Noordheuwel ...[Onderhoud] Hoërskool Noordheuwel Rugby Eerstespankaptein – Kean Lourens
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met die rugby ...[Onderhoud] Hoërskool Monument Rugby Eerstespankaptein – Ryno van der Westhuizen
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met die rugby ...








































