Hoërskool Despatch
Hoërskool Despatch oudskoliere deel van die Telkom Netbalreeks
Baie geluk aan Hoërskool Despatch se oudskoliere wat deel is van die Telkom Netbalreeks! Bianca Blom en Sibulele Mandeka – Oos-Kaap Comets Rezé Coetzer ...Hoërskool Despatch vaar uitstekend in krieket teen Brandwag
Hoërskool Despatch se eerste krieketspan het ’n indrukwekkende allesomvattende vertoning gelewer om ’n oortuigende oorwinning van 65 lopies teen Brandwag in hul jongste wedstryd ...Hoërskool Despatch Matriekuitslae 2025
Hoërskool Despatch het rede tot groot trots ná die bekendmaking van die 2025-matriekuitslae. Die skool het ’n indrukwekkende slaagsyfer van 93,5% behaal, ’n beduidende ...Aan die brand atletiek prestasie vir Hoërskool Despatch
Hoërskool Despatch se atlete vaar goed tydens die EPA TRACK and FIELD – byeenkoms waaraan hulle die naweek van, 1 November, deelgeneem het. Jana ...ATKV Fynskrif prestasie vir Hoërskool Despatch
Die ATKV-gesinstak bied jaarliks die FYNSKRIF-skryfkompetisie aan, iets waarvoor ons baie dankbaar is. Hier is Hoërskool Despatch se pryswenners vir Huistaal Hoërskole: 1ste plek: ...Hoërskool Despatch leerder vaar uitstekend in netbal
Joné Lucas vorm deel van die Nelson Mandela Baai Senior-span wat vanaf 30 November – 6 Desember aan die Spar nasionale netbalkampioenskappe deelneem. Hoërskool ...Hoërskool Despatch word vereer by die Spar Metro reeks se prysuitdeling
Woensdag, 1 Oktober was die prysuitdeling van die Spar Metro reeks. Hoërskool Despatch ontvang die volgende trofees: O.14A rugby O.14B rugby O.16A netbal O.16B ...Hoërskool Despatch kies ATKV-bestuur vir 2026
ATKV-STEENBOKKIES. Baie geluk aan Hoërskool Despatch se ATKV-bestuur vir 2026: Voorsitter: Mioné Jonker Onder Voorsitter: Christiaan Els Sekretaris: Donovan Swanepoel Tesourier: Minné Muller Addisionele ...Hoërskool Despatch o.15 Fast5 netbalspan presteer uitstekend
Die o.15 Fast5 netbalspan van Hoërskool Despatch het 3 en 4 Oktober aan die Collegiate Sports Festival deelgeneem. Hulle eindig algeheel 4de. Ons is ...Hoërskool Despatch neem deel aan die Topskole netbaltoernooi en vaar puik
Om aan die Topskole-toernooi deel te neem, is ‘n voorreg en ‘n opwindende ervaring vir enige span. Vir Hoërskool Despatch se o.16-netbalspan was dit ...HS Despatch spog met Metro kampioen netbalspan
Hoërskool Despatch is Metro Kampioene:Vir die derde opeenvolgende jaar is die huidige o.16-netbalspan die Metro wenners wat deurdring na die Oos-Kaap Kampioenskappe wat vanaf ...Hoërskool Despatch spog met SA hamergooi skolekampioen
Dylan Viviers, graad elf leerder van Hoërskool Despatch stap met ‘n goue medalje weg toe hy ‘n afstand van 65.58m gegooi het tydens die ...Hoërskool Despatch atlete gekies vir die Oos-Kaap atletiekspan
Ons is trots op die vyf atlete wat gekies is in die Oos-Kaap atletiekspan wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem te Bloemfontein vanaf ...Hoërskool Despatch Rolbal prestasie
Jonathan Nel het die naweek sy OP-rolbalklere ontvang. Hy en sy span neem tydens die Maart-vakansie aan ‘n toernooi in Bloemfontein deel. Baie sterkte, ...Hoërskool Despatch Junior Krieket is vuurwarm
Saterdag, 18 Januarie 2025, het Hoërskool Despatch se o.15A krieketspan teen Hoërskool Die Brandwag te staan gekom. Hoërskool Die Brandwag wen die loot en ...Hoërskool Despatch se Rugby trots
Dit is met trots dat Hoërskool Despatch kan aankondig dat mnr. Elric van Vuuren, eerstespan rugby-afrigter, vir die vierde agtereenvolgende jaar aangewys is as ...Hoërskool Despatch krieket begin 2025 op ‘n hoë noot
Hoërskool Despatch se eerste krieketspan het vanaf 6-10 Januarie in Bloemfontein aan die Kovsie Smash kriekettoernooi deelgeneem. Die span het baie goed gevaar en ...Hoërskool Despatch se Eerste krieketspan neem deel aan die Kovsie Smash
Hoërskool Despatch se Eerste krieketspan neem deel aan die Kovsie Smash. Hoërskool Fichardtpark bied met trots weer vanjaar die Kovsie Smash aan! Vanaf 6 ...Musiek-sussies maak Hoërskool Despatch trots
‘n Groot eer het Hoërskool Despatch se Heideli en Mirali Hoekstra te beurt geval toe hulle gekies is om deel te wees van die ...Hoërskool Despatch kondig 2025 hoofleiers aan
Baie geluk aan die Hoërskool Despatch se nuwe leerderraad van 2025, asook hul ouers. Julle kan beslis baie trots wees op hierdie ywerige en ...HS Despatch se slimste
Dis min dat jy ‘n presteerder kry wie se eie persoonlike glans blinker is as al die toekennings wat die persoon ontvang. Hoërskool Despatch ...Leerder van Hoërskool Despatch het haar Nasionale Presidentverkenner toekenning ontvang
Mia human, gr.12-leerder van Hoërskool Despatch , het haar Nasionale Presidentverkenner-toekenning ontvang.Hoërskool Despatch o.15 netbalspan is die oorwinnars van die Fast 5-Kampioenskappe
Die o.15 netbalspan van Hoërskool Despatch het die vlam hoog geblaas toe hulle as oorwinnaars uit die stryd tree in die Fast 5-Kampioenskappe. Hulle ...Die o.15 Hoërskool Despatch netbalspan tree as oorwinnaars uit die stryd
Die o.15 Hoërskool Despatch netbalspan het die vlam hoog geblaas toe hulle as oorwinnaars uit die stryd tree in die Fast5 Kampioenskappe. Hulle het ...Hoërskool Despatch Voortrekker ontvang haar Nasionale Presidentsverkenner-toekenning
Hoërskool Despatch Voortrekker Mia Human, Gr. 12-leerder, het haar Nasionale Presidentverkenner-toekenning ontvang.Hoërskool Despatch gee om
“Bring 67 minute in ‘n rolstoel deur en verander ‘n lewe!” Rolstoel Woensdag is APD (Association for the Physically Disabled – Eastern Cape – ...Hoërskool Despatch vereer Toppresteerders
Hoërskool Despatch vereer Toppresteerders: Mieke van Tonder, Junior Sportvrou van die Jaar: Sy is deel van die o.14 OP netbalspan, o.14 A netbalspan en ...Hoërskool Despatch lewer netbalspelers van formaat
Waar wenners gevorm word! Hoërskool Despatch lewer nie net netbalspelers van formaat nie, ons vorm ook leiers. Die volgende leerders het nie net die ...Mnr en Mej Hoërskool Despatch
Ons jaarlikse Mnr. en Mej. Hoërskool Despatch het Donderdagaand, 25 Mei plaasgevind. Die tema vir vanjaar was Midde-Ooste. Die deelnemers het ongelooflik in hul ...Hoërskool Despatch redenaar is reg vir die finaal
Baie geluk aan Melody Kukkuk, graad 11-redenaar, wat na afloop van die onlangse semifinaal, na die FINALE rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het. Nie ...Hoërskool Despatch leerders presteer in debat
Hoërskool Despatch se debatteerders wat in Stellenbosch aan die semi-finaal gaan deelneem het, het hul uitslae ontvang. Melody Kukkuk en Delano Schoultz, ons seniorspan, ...- Die Voortrekkers RuiterwagEastern CapeGauteng PretoriaHoërskool DespatchHoërskool FramesbyHTS Daniel PienaarPort Elizabeth and SurroundsPTA NorthRegional News
Gebiedsjeugleiers verkies vir Die Voortrekkers Oos-Kaap
Op 27 April is Albert Hugo (Tuisonderrig leerder) en Mia Human van Hoërskool Despatch verkies tot Gebiedsjeugleiers van Die Voortrekkers: Oos-Kaap vir 2023/2024. Gebiedsjeugleiers ... HS Despatch vereer Top Presteerders
Hoërskool Despatch se spoggeleentheid van die jaar het op Maandagaand, 17 Oktober, plaasgevind. Daar was vele toptoekenning trofees oorhandig aan leerders vir hul uitstekende ...Hoërskool Despatch Interskole 2022 uitslae
Na 2 jaar kon Hoërskool Despatch uiteindelik hul jaarlikse interskole teen DF Malherbe op ‘n hoë noot hervat. In ‘n konvooi van 3 groot ...HS Despatch Hoofleiers van 2023
Die Senior Raad van Leerders vir 2022 is Woensdagaand ontbind en die nuwe Raad vir 2023 is aangekondig. ‘n Mens kan amper nie glo ...Hoërskool Despatch leerders dring deur na die ATKV semifinaal
Hoërskool Despatch Redenaars se monde moet jêm kry. Vier van ons redenaars het aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem en drie van hulle dring deur na ...Hoërskool Despatch se 1ste netbalspan presteer
Dit is amptelik … Hoërskool Despatch se 1ste netbalspan is gekroon as Metro-kampioene vir 2022 en ons 0.16A span is die naaswenners in hul ...HS Despatch 1ste Netbalspan 2022 se oorhandiging van hulle uitrustings
Hoërskool Despatch 1ste Netbalspan 2022 se oorhandiging van hulle uitrustings. Hoendervleis-oomblikke was aan die orde van die dag by hierdie spesiale skemerkelkieaand wat op ...Hoërskool Despatch 1ste krieketspan word ingelyf
Die eerste krieketspan, die Flames, is Dinsdagaand, 8 Februarie 2022, tydens ‘n spesiale geleentheid as volwaardige eerstespanspelers ingelyf en het dan ook hulle uitrustings ...Hoërskool Despatch verwelkom nuwe Gr 8’s
Die verandering van laerskool na hoërskool is ‘n groot aanpassing vir enige leerling om te maak. Hier by Hoërskool Despatch maak ons die verandering ...








































