Musiek-sussies maak Hoërskool Despatch trots
ADVERTISEMENT
‘n Groot eer het Hoërskool Despatch se Heideli en Mirali Hoekstra te beurt geval toe hulle gekies is om deel te wees van die 2024 Oos-Kaapse Strykorkes (ECSO). Die orkes bestaan hoofsaaklik uit studente en volwassenes. Die ECSO en ECWO se gesamentlike gala-konsert het verlede vrydag in die Blake-saal van Hoërskool Victoria Park plaasgevind.
![]()










