Morgenzon Landbou Akademie
-
Morgenzon Landbou Akademie fietsryers presteer
Morgenzon Landbou Akademie se fietsryers het saterdag deelgeneem in Middelburg. Ons is super trots op elke leerder, julle vorder so mooi en gee elke ... -
Morgenzon Landbou Akademie fietsry uitslae
Tenspyte van ñ baie winderige en koue dag het ons fietsryers vasgebyt en dit baie geniet. Elkeen van julle is ysters. Morgenzon Landbou Akademie ... -
Morgenzon Landbou Akademie skut verkies tot SA’s
Tydens die afgelope naweek se skiet het 2 van Morgenzon Landbou Akademie se skiet span leerders deel geneem aan die Mpumalanga skiet kompetisie waar ... -
Morgenzon Landbou Akademie rugbyspanne dring deur na Noordvaal finaal
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE DOEN DIT WEER!!! Drie van Morgenzon Landbou Akademie se rugbyspanne het deurgedring na die Noordvaal finaal. Deur die seisoen het die ... -
Morgenzon Landbou Akademie ruiter presteer
Morgenzon Landbou Akademie ruiter Lumay Els het die naweek van die 10-14de Augustus aan Sanesa se Q4 deelgeneem te Badplaas. Sy doen uitstekend met ... -
Morgenzon Landbou Akademie fietsry liga 2 uitslae
Morgenzon Landbou Akademie se fietsry leerders het saterdag aan die 2de liga deel geneem te Lydenburg. Die baan was lekker vinnig en die leerders ... -
Morgenzon Landbou Akademie Fietsry Liga 1 uitslae
Morgenzon Landbou Akademie Fietsry Liga 1 uitslae. Morgenzon Landbou Akadmie se Laerskool leerders het die afgelope naweek hulle heel eerste fietsry liga nml die ... -
Morgenzon Landbou Akademie hokkiespeler presteer
Morgenzon Landbou Akademie hokkiespeler presteer. Jalinri Etsebeth is gekies as die doelwagter vir die 0.12 Mpumalanga Eagles hokkie span wat deelgeneem het aan die ... -
Morgenzon Landbou Akademie ruiter presteer
Morgenzon Landbou Akademie ruiter Christo Mons het die naweek van die 11& 12 Junie Western Games gedoen by Sawmga Bethal. En het die volgende ... -
Morgenzon Landbou Akademie doen dit weer
Ons is regtig opgewonde om bekend te maak dat ons o.14 netbalspan vanmiddag aangekondig is as die 2022 wenners in hul liga! Ons Eerstes ... -
Morgenzon Landbou Akademie netbalspeelster haal Mpumalanga-span
Anke Swart van Morgenzon Landbou Akademie het Saterdag Distrik kompetisie gedans sy verwerf haar Mpumalanga kleure en dring deur na Inter Distrik toe waar ... -
Morgenzon Landbou Akademie leerder haal Mpumalanga hokkiespan
Morgenzon Landbou Akademie Hokkie bokkie Dominique Steyn het presteer deur gekies te word vir die o.18 Mpumalanga oefengroep. Ons is so trots op jou! ... -
Morgenzon Landbou Akademie Netbal nuus
Morgenzon Landbou Akademie se 1st Netbal en 0/14 Netbal het die afgelope week hulle eerste liga wedstryd gespeel. Na harde sweet kon alby spanne ... -
Morgenzon Landbou Akademie Graad 12 leerders kyk Onderwêreld opvoering
Afrikaans Huistaal Morgenzon Landbou Akademie Graad 12 leerders het Vrydag gaan kyk na ‘n opvoering oor hulle voorgeskrewe roman, Onderwêreld deur skrywer Fanie Viljoen. ... -
Morgenzon Landbou Akademie rugbyuitslae
Morgenzon Landbou Akademie se o15 rugbyspan het die afgelope naweek hulle eerste liga wedstryd gespeel teen Balfour. Die Brumbies het die wedstryd gemaklik gewen ... -
Morgenzon Landbou Akademie rugbyuitslae
Sportdag te Hendrina Die O/17 Mustangs speel ‘n klipharde wedstryd teen die O/16 B span van Ligbron. Hulle moes ongelukkig die kniebuig met ñ ... -
Morgenzon Landbou Akademie skuts skiet beter
Prysskiet 2 by Hoërskool Hoogenhout. Die leerders van Morgenzon Landbou Akademie het baie verbeter en ons sien uit na die volgende kompetisie. -
Morgenzon Landbou Akademie 1ste hokkiespan nuus
Morgenzon Landbou Akademie het die naweek vriendskaplike wedstryde gehad om te speel teen Hoërskool Kriel en Witbank High. Ongelukkig het Witbank High nie opgedaag ... -
Morgenzon Landbou Akademie netbal neem deel aan sportdag te Hendrina
Saterdag het Morgenzon Landbou Akademie se netbal deel geneem aan ñ sportdag te Hendrina. Die dogters het gewys van watse staal hulle gemaak is. ... -
Morgenzon Landbou Akademie bied aan Afrikaans is Groot
Na maande se oefen en onsekerheid met die Covid pandemie saam, het MLA se Revue – AFRIKAANS IS GROOT – op die planke gerealiseer. ... -
Morgenzon Landbou Akademie hoërskool rugby skop af
Morgenzon Landbou Akademie se hoërskool rugby het die afgelope naweek afgeskop teen HTS Middelburg. Dit was slegs vriendskaplike wedstryde. Die Stallions het teen HTS ... -
Morgenzon Landbou Akademie se Grade leiers
Morgenzon Landbou Akademie se Grade leiers baie geluk aan al die leerders wat verkies is: -
Morgenzon Landbou Akademie Valentynsbal 2022
Meneer en Mejuffrou Landtie EN ‘n suksesvolle Valentynsbal in Wonderland… Maandag 14 Februarie 2022…Die groot dag breek aan vir almal wat verlief, verlore en ... -
Morgenzon Landbou Akademie personeel ontvang toekennings
By ‘n prysuitdelingsfunksie wat deur ons kringkantoor Msukaligwa 2 en distrikskantoor Gert Sibande gehou was, het Morgenzon Landbou Akademie die volgende toekennings ontvang: Toekenning ... -
Morgenzon Landbou Akademie hengelaars presteer
Morgenzon Landbou Akademie se hengelaars het 12 Februarie aan die NOM skoleliga te Ons Pan gaan deelneem. Dit was vet pret en die manne ... -
Morgenzon Landbou Akademie presteer aan Top 10 byeenkoms
15 van Morgenzon Landbou Akademie se atlete het gaan deelneem aan Hoogenhout se jaarlikse top 10 byeenkoms. Ruan Lombard het in die o/17 afdeling ... -
Morgenzon Landbou Akademie geniet vriendskaplike Laerskool Atletiekbyeenkoms
Morgenzon Landbou Akademie geniet Vriendskaplike Laerskool Atletiek Byeenkoms te Marietjie Van Niekerk 27 Januarie. Dit was ‘n heerlike ontspanne byeenkoms en ons atlete het ... -
Morgenzon Landbou Akademie Klas van 2021 behaal ‘n 100% slaagsyfer
Morgenzon Landbou Akademie se matriek leerders het aan die einde van 2021 saam met duisende ander leerders van regoor die land die Nasionale Senior ... -
Morgenzon Landbou Akademie hengelaar presteer
Morgenzon Landbou Akademie spog met Luwan Pelser met sy visvang en vliegduiwe prestasies. Hy is deur na die finale by SA visvang vir springbok ... -
Morgenzon Landbou Akademie se VLR van 2022 geniet leierskamp
Morgenzon Landbou Akademie se VLR van 2022 was vir hulle leierskamp by Zwartkloof Private Game Reserve naby Bela Bela. En as jy so na ...