Limpopo
-
Hoërskool Ben Viljoen presteer in Sekhukhune
Hoërskool Ben Viljoen is ‘n parallelmediumskool in die hartjie van die Loskopvallei. Tydens 2021 het ons matrikulante 91 onderskeidings behaal en ons spog met ... -
Laerskool Bosveld boogskuts presteer
Laerskool Bosveld Primary het kominde Saterdag 23 April 2022 aan die Boogskiet kompetisie by Vaalwater Waterberg Academy deelgeneem. Die skool se span het 1ste ... -
Laerskool Bosveld rugby prestasie
Boshoff Bossies is kookwater! Bossie rugbyspanne het op Donderdag 21 April, met splinternuwe truie gebrorg deur Boshoff Afrikaners, puik rugby op Laerskool Krugerpark se ... -
How to leverage visa-free travel to teach abroad
South African passport holders can travel to 104 countries around the world visa-free. For those looking to spread their wings, following two-years of lockdown, ... -
Laerskool Bosveld Primary 3 onderwyseresse slaag gradering
Laerskool Bosveld Primary is baie trots op die volgende 3 juffrouens wat hulle graderings verbeter het op Vrydag, 22 April by PHS. Me. Retha ... -
Laerskool Bosveld Bessie en Bossie besoek kleuterskole
Bessie en Bossie het Lephalale se kleuterskole besoek om al die leerders uit te nooi na Laerskool Bosveld Primary se opedag eerskomende Woensdag. Hulle ... -
Veiligheid is van uiterste belang vir Laerskool Bosveld
Die Graad RR’e van Laerskool Bosveld Primary was baie gelukkig dat Sersant Kühn ‘n draai by hulle kom maak het om vir hulle te ... -
16 Hoërskool Ben Viljoen matrikulante onder die Top 100 in SA
Die Top 100 matriekleerders in die Sekhukhune-Suid distrik is bekendgemaak na die eerste kwartaal. Drie van die Top 10-leerders is trotse Ben Viljoeners. Ons ... -
Laerskool Bosveld Kwartaal 1 Top 10
Laerskool Bosveld Kwartaal 1 Top 10: Graad 4 Kumar, Harsh Abouhager, Iman Mclaren, Damian Ncube, Khaya Ntwagae, Boipelo Mathale, Oreratile Roos, Janco Du Plessis, ... -
AWSUM got to know the first team captain of HTS Tom Naudé
AWSUM got to know the first team captain of HTS Tom Naudé and what he has to say about the Bosveld Intervarsity. What is ... -
Spesiale seremonie vir Hoërskool Ben Viljoen 1ste Netbalspan
Hoërskool Ben Viljoen eerste netbalspan is vanoggend tydens ‘n spesiale seremonie in die skoolsaal aangekondig. Die eerste liga wedstryd vind op Saterdag, 23 April, ... -
AWSUM het gesels met Hoërskool Pietersburg se Eerstespan Rugbykaptein
AWSUM het gesels met Hoërskool Pietersburg se Eerstespan Rugbykaptein Michael de Beer oor die Bosveld Intervarsity. Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot ... -
Renowned education specialist to head up Curro’s new Learner Support Unit
Curro, the JSE listed independent school group is proud to announce the appointment of author and education specialist, Johan van Lill as project coordinator ... -
Spesiale seremonie vir Hoërskool Ben Viljoen se 1ste Dogtershokkiespan
Hoërskool Ben Viljoen eerste dogtershokkiespan is vanoggend tydens ‘n spesiale seremonie in die skoolsaal aangekondig. Die eerste liga wedstryd vind op Saterdag, 23 April, ... -
[KYK] Die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos is gereed vir Saterdag se rugby
Die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos is gereed vir Saterdag se rugby: -
[KYK]Die eerstespan van Laerskool Pietersburg is gereed vir Saterdag se rugby
Die eerstespan van Laerskool Pietersburg is gereed vir Saterdag se rugby. -
[KYK]Die rugbyspanne van Hoërskool Pietersburg is gereed vir Saterdag se rugby
Die rugbyspanne van Hoërskool Pietersburg is gereed vir Saterdag se rugby. o.16A o.15 o.14 -
[KYK]Die rugbyspanne van HTS Tom Naudé is gereed vir Saterdag se rugby
Die rugbyspanne van HTS Tom Naudé is gereed vir Saterdag se rugby. o.19 B o.16 o.15 o.14 -
Bosveld Intervarsity: Ontmoet die eerstespan rugby van Hoërskool Pietersburg
Ontmoet die eerstespn rugby van Hoërskool Pietersburg en ons gesels met die afrigter oor sy span en ons kan verwag. Afrigter Pierre Coetzee:Wat kan ... -
Bosveld Intervarsity: Meet the rugby first team of HTS Tom Naudé and their coaches
It’s the Bosveld Intervarsity and the rugby first team of HTS Tom Naudé geared up for clash. Meet the team and read what the ... -
Laerskool Bosveld netbalspanne presteer in triestige weer
Op 12 April 2022 het Laerskool Bosveld Primary aan hulle 2de Liga wedstryde tuis deelgeneem teen Laerskool Platina. Die dag het baie belowend gelyk ... -
Hoërskool Merensky winter sportspanne wys dat harde werk vrugte werp
Hoërskool Merensky nou die blou! Hoërskool Piet Potgieter se rugby- en dogtershokkiespanne het op 13 April van Mokopane oor die berg gereis om by ... -
AWSUM het gaan inloer by Hoërskool Pietersburg oud-leerder Victor Matfield
Victor Matfield praat interskole. AWSUM het gaan inloer by Hoërskool Pietersburg oud-leerder en oud-Springbok Victor Matfield om te hoor wat hy oor Bosveld Intervarsity ... -
[Kyk] Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos
Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos. -
[Kyk] Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg
Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg. -
[KYK]Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die A-spanne van Hoërskool Pietersburg
Die netbalspanne is gereed vir Bosveld Intervarsity. Hier is die netbal A-spanne van Hoërskool Pietersburg. o.14 o.15 o.16 -
[KYK]Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die A-spanne van HTS Tom Naudé
Die netbalspanne is gereed vir Bosveld Intervarsity. Hier is die netbal A-spanne van HTS Tom Naudé. o.14A o.14B o.15A o.16 -
AWSUM het gesels met die 3 netbalkaptiene van HTS Tom Naudé
AWSUM het gesels met die 3 netbalkaptiene van HTS Tom Naudé, oor die Bosveld Intervarsity. Zoë Davids, Takalani Rakhumba en Sunette Viljoen. Wat is ... -
AWSUM het gesels met die netbalkaptiene van Hoërskool Pietersburg
AWSUM het gesels met die netbalkaptiene van Hoërskool Pietersburg oor die Bosveld Intervarsity. PHS Netbalkaptein Ruvé Erasmus: Wat is die hoogtepunt van julle span se ... -
[KYK]Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Hoërskool Pietersburg
Die netbalspanne is gereed vir Bosveld Intervarsity. Hier is die netbal eerstespan van Hoërskool Pietersburg. -
[KYK]Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van HTS Tom Naudé
Die netbalspanne is gereed vir Bosveld Intervarsity. Hier is die eerstespan van HTS Tom Naudé. -
Laerskool Bosveld Primary netbal maak die beste van elke geleentheid
Laerskool Bosveld Primary netbal gryp elke geleentheid met albei hande aan! Bosveld Primary se o.9-o.13 netbal dogters het op 7 April, 2022 teen Thabazimbi ... -
Laerskool Bosveld landloop atlete laat hulle deur geen weer stuit
Bossie landloop Geen reën, koue of grondpad keer die Bossielandlopers nie. Saterdag die 9de April het die Landloopspan aan die eerste liga byeenkoms deelgeneem. ... -
Curro Durbanville hosts a successful Curro Cup 2022 Hockey Tournament
Curro Durbanville hosted the Curro Cup 2022 Hockey Tournament recently (31 March – 2 April) in which 40 teams from 13 different Curro schools ... -
Provinsiale Atletiek Laerskool Thabazimbi
Laerskool Thabazimbi Provinsiale Atletiek Peter Mokaba Stadion Polokwane. Vrydag 4 Maart het ‘n klompie van Laerskool Thabazimbi se atlete aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms by ... -
HS Merensky praters wen VERITAS
Die Veritas Spanredenaarskompetisie word elke jaar in samewerking met Veritas Rekenmeesters by Hoërskool Pietersburg aangebied. Gesoute beoordelaars weeg die verskeie skolespanne teen mekaar op, ... -
Hoërskool Merensky Swemgala maak golwe
Die water het behoorlik gespat tydens Hoërskool Merensky se interhuisswemgala op 7 Maart. Die vier huise se swemmers het in heerlike warm weer voor ... -
Laerskool Bosveld Primary netbal proewe uitslae
Op Dinsdag, 15 Maart 2022, het Laerskool Bosveld Primary se o.12 en o.13 netbal dogters aan die Streek netbal proewe deel geneem op Krugerpark. ... -
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success .It was a busy but fun four days at Curro Hazeldean in Tshwane, ... -
Unicorn Preparatory School Term 1 Achievements
Term 1 has successfully come to an end, and it is time to recognise the diligent work of the Grade 4 – 7 pupils. ...