Hoërskool Hans Strijdom dansers presteer in verskeie Nasionale Kompetisies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hans Strijdom is ongelooflik trots op ons leerders wat gedurende die vakansie aan verskeie nasionale danskompetisies deelgeneem en Hoërskool Hans Strijdom met trots verteenwoordig het.
Danika Botes
- Open Solo – 86.5% (Gekwalifiseer vir Maleisië)
- Lyrical Solo – 80%
DTMA Trials
Die volgende leerders het suksesvol gekwalifiseer vir die DTMA Provinsiale Kampioenskappe:
Michelle Gouws
- Hip Hop – 89.7% (1ste Plek & Spesiale Toekenning)
- Contemporary – 89.5% (1ste Plek)
Danika Botes
- Open – 86% (Performance Award)
- Lyrical – 83.25%
Alché Volschenk
- Hip Hop – 87.5% (1ste Plek)
- Open – 86.05% (2de Plek)
DTMA Provinsiale Kampioenskappe
Die volgende leerders het hul provinsiale kleure verwerf en deurgedring na die DTMA Finals in September:
Lianie Erasmus
- Open – 88.5% (2de Plek)
- Contemporary – 87.5% (3de Plek)
- Lyrical – 86% (3de Plek)
Mieke van Emmenes
- Open – 87% (1ste Plek)
- Acro – 87%
- Overall Special Award
Khloe Potgieter
- Open – 84% (2de Plek)
- Contemporary – 85% (2de Plek)
Jessica Potgieter
- Contemporary – 88% (1ste Plek)
- Latin – 83.5% (1ste Plek)
- Twee Overall Awards
Baie geluk aan elke danser met hierdie uitstekende prestasies! Julle harde werk en toewyding maak ons trots. Ons wens julle alle sterkte toe met die res van die kompetisieseisoen en sien uit na die DTMA Finals in September.












