Hoërskool Ben Vorster leerder presteer tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Jamie Venter van Hoërskool Ben Vorster het Limpopo verteenwoordig by die SA- tweekampkampioenskappe in Oudshoorn. Jamie het ‘n algehele 28ste plek verower. Welgedaan Jamie, die Vossies is trots op jou!










