Laer Volkskool
Laer Volkskool interskole 2025 uitslae
Die Interkole het afgesluit en Laer Volkskool se harte is vol trots vir elke Volkskool-leerder wat hul beste gegee het. Hierdie is die hoogtepunt ...Laer Volkskool kondig aan eerste dogter wat gekies is vir die Oos-Kaap Bergfietsspan
Laer Volkskool is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons eie Mienke Sparrius as die eerste dogter van Volkskool gekies is vir die ...Laer Volkskool blink uit by Karoo Skoletoneelfees
Op 22 Augustus het Laer Volkskool se toneelgroep deelgeneem aan die Karoo Interskole Toneelfees in Victoria-Wes. Met groot trots kan ons terugvoer gee dat ...Laer Volkskool leerders blink uit in gevegskuns
Laer Volkskool leerders het op 2 en 3 Augustus aan die “EP Classics Toernooi” in Uitenhage deelgeneem en met ’n indrukwekkende medalje-oes huis toe ...Laer Volkskool het geskiedenis gemaak
Vir die eerste keer ooit is Erekleure in Gemengde Gevegskuns aan Laer Volkskool eie Frederik Steynberg en Darius Els toegeken! 𝐽𝑢𝑙𝑙𝑒 ℎ𝑎𝑟𝑑𝑒 𝑤𝑒𝑟𝑘 𝑒𝑛 ...Laer Volkskool presteer by die Camdeboo Eisteddfod
Laer Volkskool se leerders het by die Camdeboo Eisteddfod in ‘n wye verskeidenheid items uitgeblink. Hulle talent, harde werk en liefde vir taal en ...Laer Volkskool se onder 12’s is gekies vir die OP-spanne
Twee van Laer Volkskool o.12-rugbyspelers is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die ‘Southern Regions’-toernooi wat van 2–4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, ...Laer Volkskool skaaksterre blink op die Oos- Kaap verhoog
Jurian Retief, Marizé Retief en Margite van der Merwe leerders van Laer Volkskool het die afgelope naweek met trots die Sarah Baartman-span verteenwoordig tydens ...Laer Volkskool tennis interskole
Laer Volkskool se eerstespanne (seuns en dogters) en tweede seunsspan het Dinsdag, op Union se bane kragte gemeet. Die uitslae: Dogters 1ste span: verloor ...Laer Volkskool spog met wiskunde prestasie
Baie geluk aan Mia Troskie, Graad 6 leerder van Laer Volkskool, wat in die ‘South African Mathematics Challenge 2025’ ‘n bronsmedalje in die tweede ...Laer Volkskool se spellers blink uit
28 leerders van Laer Volkskool het op aan die WOW-Spelfees Kringkompetisie by Graaff-Reinet Primêr deelgeneem en ons is trots om te sê hulle het ...Laer Volkskool bergfietsryer trap sy drome waar
Baie geluk aan Fredrick de Klerk leerder van Laer Volkskool , lid van die Wildehonde, wat geskiedenis maak as Volkskool se eerste Oos-Kaap Bergfietsryer. ...Laer Volkskool fietsry trap tot derde plek in skoleliga los
𝐿𝑎𝑒𝑟 𝑉𝑜𝑙𝑘𝑠𝑘𝑜𝑜𝑙 𝑠𝑒 𝑓𝑖𝑒𝑡𝑠𝑟𝑦𝑠𝑝𝑎𝑛 ℎ𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙 𝑠𝑡𝑎𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑤𝑦𝑠 𝑒𝑛 𝑏𝑒𝑘𝑙𝑒𝑒 𝑡𝑎𝑛𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝑑𝑒𝑟𝑑𝑒 𝑝𝑙𝑒𝑘 𝑜𝑝 𝑑𝑖𝑒 𝑛𝑎𝑠𝑖𝑜𝑛𝑎𝑙𝑒 𝑙𝑎𝑒𝑟𝑠𝑘𝑜𝑙𝑒 𝑟𝑎𝑛𝑔𝑙𝑦𝑠. Slegs Lorraine Primêre en Grey ...Laer Volkskool boogskuts presteer
Laer Volkskool Helen Grobbelaar het Saterdag, 17 Mei 2025, aan ‘n boogskiet kompetisie by Corkwood mall in Uitenhage deelgeneem. Sy het baie goed gevaar ...Laer Volkskool vs Graaff-Reinet Primêr
’n Heerlike Karoo-sportdag is op 15 Mei beleef toe Laer Volkskool en Graaff-Reinet Primêr teen mekaar kragte gemeet het. Die dag was gevul met ...Laer Volkskool gimnas op pad na ECGA Interdistrikfees
𝑩𝒓𝒐𝒏𝒔 𝒗𝒊𝒓 𝑯𝒂𝒍𝒆𝒚 – 𝒆𝒏 𝒐𝒑 𝒑𝒂𝒅 𝒏𝒂 𝑬𝑪𝑮𝑨 𝑰𝒏𝒕𝒆𝒓𝒅𝒊𝒔𝒕𝒓𝒊𝒌𝒇𝒆𝒆𝒔! Baie geluk aan Haley Mostert wat op 31 Mei by die gimnastiekvereniging-proewe ’n brons ...Laer Volkskool Boogskiet
Helen Grobbelaar het Saterdag, 17 Mei 2025, aan ‘n boogskiet kompetisie by Corkwood mall in Uitenhage deelgeneem. Sy het baie goed gevaar deur ‘n ...Laer Volkskool redenaars vaar uitstekend
Op 26 April 2025 het Pieter-Hein Delport (gr 7) en Ross Mac Leod (gr 6) aan die ATKV-Redenaars kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het by ...7 Leerlinge het Laer Volkskool by die geslote SBSU-toernooi in Graaff-Reinet verteenwoordig
Op Saterdag 10 Mei 2025 het 7 leerlinge Laer Volkskool by die geslote SBSU-toernooi in Graaff-Reinet verteenwoordig. Die volgende leerlinge het op uitnodiging deelgeneem: ...Laer Volkskool ruiters skitter aan die SA Saalperd Kampioenskappe
Die volgende Laer Volkskool ruiters het vanaf 21 tot 26 April 2025 aan die SA Saalperd kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Hulle vaar uitstekend in ...Laer Volkskool leerders presteer in gevegskuns
Die studente van Raptors Martials Arts Club het 10 Mei 2025 aan die Oos-Kaap Provinsie se MASA (Mix Martial Arts South Africa) Kampioenskappe deelgeneem. ...Laer Volkskool tennis
3 van Laer Volkskool se leerlinge het die naweek van 25 -27 April 2025 aan die Oos-Kaapse mini-tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Uitslae: o.12 Dogters ...Hokkie prestasie vir Laer Volkskool
Baie geluk aan Layla de Beer en Chrystal Block wat deur is na die finale rondte van die o.13 hokkieproewe wat Sondag 11 Mei ...Puik uitslae vir Laer Volkskool skaakspelers
Tydens die Sarah Baartman Skaakproewe wat op 19 April in Jeffreysbaai gehou is, het die volgende leerlinge uitstekend gevaar: Burger Slabbert wen 5 uit ...Laer Volkskool neem deel aan SBCU Proewe in Graaff-Reinet
Op Saterdag, 12 April is ’n volgende rondte van die SBCU-proewe by Laer Volkskool in Graaff-Reinet gehou. Marize Retief wen al 6 haar rondtes ...Laer Volkskool atlete verwerf hul erekleure
Baie geluk aan die volgende leerders van Laer Volkskool wat erekleure en half erekleure vir atletiek ontvang het! Erekleure: Janike van Zyl Burger Slabbert ...Laer Volkskool meet kragte teen Laerskool Burgersdorp
Laer Volkskool telling teen die oponente . Die spanne het goeie dissipline handhaaf . Goed gedoen aan al ons spanne! Ons is baie trots ...Laer Volkskool tennisspelers het ‘n uitstekende dag op die tennisbane
Op Vrydag, 11 April 2025, het Laer Volkskool se eerste tennisspanne na Burgersdorp gereis. Dit was ‘n fees om deur die pragtige Karoo te ...Laer Volkskool leerders deur na volgende rondte van die SAMC 2025
Op Woensdag, 12 Maart 2025, het Laer Volkskool aan die eerste rondte van die SAMC 2025 uitdaging deelgeneem. Dis die derde jaar wat Laer ...Laer Volkskool leerder presteer in Wiskunde
Laer Volkskool leerder, Margite van der Merwe het ‘n sertifikaat van AdMaths Junior ontvang vir uitstaande akademiese prestasie van 89% vir 2024. Sy het ...Laer Volkskool is ongelooflik trots op hul swemmers
Die swemseisoen het tot ‘n einde gekom en ons is trots om aan te kondig dat verskeie van ons swemmers erkenning ontvang het vir ...Laer Volkskool fietsry uitslae
Die jaarlikse Sneeuberg Crawl het Saterdag, 29 Maart 2025, in Murraysburg plaasgevind. Swaar reën het die organiseerders genoop om vroegoggend die voorafbepaalde roetes aan ...Laer Volkskool leerders neem deel aan die Alan Lones Hokkie & Rugby Festival
Donderdag, 27 Maart 2025, het ons o.13 hokkiedogters en o.11 rugbyseuns baie vroeg na Clarendon Park in Gqeberha (PE) vertrek om aan hul Alan ...Laer Volkskool leerders skitter aan die SBSU proewe
Saterdag, 22 Maart 2025, is ‘n verdere rondte SBSU proewe by Union High in Graaff-Reinet gehou. Die volgende prestasies is behaal: Margite van der ...Twee van Laer Volkskool se atlete het aan die SA’s deelgeneem
Twee van Laer Volkskool se atlete het vanaf 20 tot 22 Maart 2025 aan die SA atletiek byeenkoms wat in Germiston plaasgevind het, deelgeneem. ...Laer Volkskool tweekamp uitslae
Die afgelope naweek het die SA Tweekamp kampioenskap in Oudtshoorn plaasgevind. 910 atlete vanuit al die provinsies in Suid-Afrika het hieraan deelgeneem. Vier atlete ...Laer Volkskool swemmer blink uit aan die Kaapse streek gala
Naudé van der Merwe het onlangs aan die Kaapse streek gala deelgeneem vir Vlak 3 swemmers. Hierdie gala het in die Kaap plaasgevind terwyl ...Laer Volkskool swem prestasie
Twee van Laer Volkskool se swemmers het aan die top-8 gala te Port-Elizabeth deelgeneem. Vlak 3 en SA Junior kwalifiserende swemmers mag nie aan ...Laer Volkskool kraai koning by die Interdistrikte gala
Die Karoospan het hierdie jaar weereens koning gekraai by die Interdistrikte gala! Dit is die tweede jaar in ‘n ry wat die Karoospan die ...Laer Volkskool atletiek presteer
Vier van Laer Volkskool atlete het die afgelope naweek, 7 en 8 Maart 2025, aan die Provinisiale Atletiekbyeenkoms in Queenstown deelgeneem. Ons atlete het ...







































