Laer Volkskool se spellers blink uit
ADVERTISEMENT
28 leerders van Laer Volkskool het op aan die WOW-Spelfees Kringkompetisie by Graaff-Reinet Primêr deelgeneem en ons is trots om te sê hulle het die Volksie-naam met trots gedra!
Medaljewenners:
Graad 2
- 3de plek – AJ Prinsloo
- 2de plek – Riate Bekker
- 1ste plek – Ohan Coetzee
Graad 4
- Milla Mac Leod
- Daneill du Plessis
Graad 5
- Jacobus Wolfaardt
Graad 6
- Gerrit Jordaan
Graad 7
- Lereeze Pienaar
𝐴𝑙𝑙𝑒 𝑑𝑒𝑒𝑙𝑛𝑒𝑚𝑒𝑟𝑠 ℎ𝑒𝑡 𝑜𝑜𝑘 ‘𝑛 𝑠𝑒𝑟𝑡𝑖𝑓𝑖𝑘𝑎𝑎𝑡 𝑜𝑛𝑡𝑣𝑎𝑛𝑔 𝑣𝑖𝑟 ℎ𝑢𝑙 𝑑𝑒𝑒𝑙𝑛𝑎𝑚𝑒 𝑏𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑒𝑙𝑘 𝑣𝑎𝑛 𝑗𝑢𝑙𝑙𝑒! 𝐽𝑢𝑙𝑙𝑒 ℎ𝑒𝑡 ℎ𝑎𝑟𝑑𝑒 𝑤𝑒𝑟𝑘, 𝑠𝑝𝑒𝑙𝑙𝑖𝑛𝑔𝑠𝑡𝑒𝑟𝑘𝑡𝑒 𝑒𝑛 𝑚𝑜𝑒𝑑 𝑔𝑒𝑤𝑦𝑠.









