Hoërskool Witteberg
-
4 Hoërskool Witteberg leerders dring deur na ATKV Redenaars Landsfinaal
Hoërskool Witteberg is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van ons leerders deurdring na die ATKV-Redenaars Landsfinaal, ná hul uitstekende prestasie by ... -
Hoërskool Witteberg eerste rugbyspan wen derby
Hoërskool Witteberg eerste rugbyspan wen derby vir die tweede agtereenvolgende jaar. -
Hoërskool Witteberg leerders is deur na die ATKV Debat Landsfinaal
Ons is trots om aan te kondig dat twee van Hoërskool Witteberg se debatspanne deurdring na die ATKV-Debat Landsfinaal na hul indrukwekkende deelname aan ... -
Hoërskool Witteberg se Entrepreneur Pronk in die Top30
Hoërskool Witteberg se Entrepreneur Pronk in die Top30! Xanell Heyns het op 17 Mei 2025 deelgeneem aan die BrandBank-uitdunrondte van die “@Maak My ‘n ... -
HS Witteberg het 4 Senior en 2 Junior Debatspanne dring deur na die ATKV semifinaal
HS Witteberg het 4 Senior en 2 Junior Debatspanne dring deur na die ATKV semifinaal. Witteberg is trots op `n totaal van 6 debatspanne ... -
Hoërskool Witteberg netbaldogters in Vrystaatspanne
Hoërskool Witteberg is ongelooflik trots op 11 talentvolle netbaldogters wat vir onderskeie Vrystaat netbalspanne gekies is! -
24 van Hoërskool Witteberg se hokkiespelers word gekies vir Noord-Vrystaat hokkiespanne
Ons is trots om aan te kondig dat 24 van Hoërskool Witteberg se hokkiespelers na afloop van die finale proewe gekies is vir onderskeie ... -
30 Hoërskool Witteberg leerders ingesluit in Griffons Provinsialespanne
Met trots kondig Hoërskool Witteberg aan dat 𝟯𝟬 𝘃𝗮𝗻 hul 𝗿𝘂𝗴𝗯𝘆𝘀𝗽𝗲𝗹𝗲𝗿𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟱 𝗚𝗿𝗶𝗳𝗳𝗼𝗻𝘀 𝗣𝗿𝗼𝘃𝗶𝗻𝘀𝗶𝗮𝗹𝗲 𝗦𝗽𝗮𝗻𝗻𝗲 𝗴𝗲𝗸𝗶𝗲𝘀 𝗶𝘀! Die kroon op dié prestasie? ... -
Hoërskool Witteberg se hokkiespelers word gekies vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne
Ons is trots om aan te kondig dat 𝟮𝟰 𝘃𝗮𝗻 Hoërskool Witteberg se hokkiespelers na afloop van die finale proewe gekies is vir onderskeie ... -
Hoërskool Witteberg dansers blink uit by Free State Dance Awards
Hoërskool Witteberg se dansleerders het die afgelope naweek tydens die Free State Dance Awards in Bloemfontein besonder goed presteer. Miné Joubert het goud verwerf ... -
Hoërskool Witteberg Voortrekkers blink uit as presidentsverkenners
Vier Hoërskool Witteberg leerders van die CR-Swart Voortrekkers Komando het onlangs hul Presidentsverkenner-eksamens met sukses afgelê. Hierdie besondere prestasie het vir hulle ‘n uitnodiging ... -
Hoërskool Witteberg atlete verteenwoordig Vrystaat by SA Skole Kampioenskappe
Witteberg is trots om aan te kondig dat 15 van sy top-atlete ingesluit is in die Vrystaat Atletiekspan wat die provinsie gaan verteenwoordig by ... -
Hoërskool Witteberg karateka behaal merkwaardige prestasie
Hanré Dreyer het Saterdag, 8 Februarie, ‘n merkwaardige prestasie behaal tydens die JKS (Japan Karate Shotofederation) Suid-Afrika se Nasionale Seminaar in Pretoria. Tydens hierdie ... -
Hoërskool Witteberg spog met ses Vrystaat Tennisspelers
Hoërskool Witteberg is trots op 6 van hul tennisspelers wat ingesluit is in die Vrystaat Tennisspan. Hulle is Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie ... -
Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe onderwysers
Die Witteberg Hoërskool-gemeenskap is trots om drie nuwe opvoeders as deel van hul dinamiese span te verwelkom. Van links na regs sluit Me. Claudia ... -
Hoërskool Witteberg rugbyspelers het aan die Global Schools Challenge deelgeneem
Hoërskool Witteberg rugbyspelers Divan Marais en Jacques Jordaan (Beseer), het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is van 14 tot 18 Desember ... -
Hoërskool Witteberg hengelaars vang medaljes aan die Nasionale SA Kampioenskappe
Hoërskool Witteberg se hengelaars het uitstekend gevaar aan die nasionale kompetisie. Hulle uitslae was soos volg:Hannïka Heymans het deelgeneem aan die Nasionale SA Kampioenskappe ... -
Hoërskool Witteberg oudleerders slaag hul Mediesegraad met lof
Hoërskool Witteberg is trots op (van links) Chrisné Kruger, Dian Honiball en Morgan du Toit wat hul Mediesegraad MBChB met lof geslaag het! Baie ... -
Hoërskool Witteberg se Entrepreneur Pronk in die Top 10
Hoërskool Witteberg se Entrepreneur Pronk in die Top 10! Op 20 November het die spanningsvolle finale episode van die reeks die land meegesleur. By ... -
Hoërskool Witteberg leerder eindig 2de in die Wikipedia-skole skryfkompetisie
Zelke van Zyl, ‘n Gr. 11-leerder van Hoërskool Witteberg het Donderdagaand tydens ‘n prysuitdelingseremonie Nasionaal ‘n 2e plek in die Wikipedia-skole skryfkompetisie behaal en ... -
Hoërskool Witteberg Top toekennings
Hoërskool Witteberg Top toekennings. Senior Kultuurdogter Kalie Botha Trofee Karien Bezuidenhout -
Hoërskool Witteberg se ryers vereer by die Vrystaat prysuitdeling
Gedurende die Vrystaat Fietsry-prysuitdeling (Saterdag, 26 Oktober) is Hoërskool Witteberg se ryers vereer vir hul prestasies gedurende die jaar. Die Witteberg-span het ’n trofee ... -
Hoërskool Witteberg dogters speel spogkrieket op Derbydag
Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het op 16 Oktober teen die 1ste dogterspan van Voortrekker te staan gekom in ‘n T20 wedstryd.BVHS wen die ... -
Hoërskool Witteberg hokkiespelers word ingesluit in Vrystaatspan
Hoërskool Witteberg is trots om aan te kondig dat twee van ons leerders, Tumi en Amy, saam met hul onderwyseres, Juf. Casey, ingesluit is ... -
Hoërskool Witteberg o.15 Fast five netbalspan is die Vrystaatkampioene
Hoërskool Witteberg o.15 Fast five netbalspan is die Vrystaatkampioene. Hul dring deur na die nasionale toernooi gedurende die Septembervakansie. -
Hoërskool Witteberg-krieketspelers word gekies in onderskeie Thabo Mofutsanyana Krieketspanne
‘n Totaal van 13 Hoërskool Witteberg-krieketspelers is onlangs gekies om deel uit te maak van die onderskeie Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Die proewe het op ... -
Hoërskool Witteberg Tienertoneel Presteer by FAK Allegretto Toneelfees
Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes, het die afgelope naweek uitmuntend gevaar by die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo. ... -
Hoërskool Witteberg Tienertoneel Presteer by FAK Allegretto Toneelfees
Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes, het die afgelope naweek uitmuntend gevaar by die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo. ... -
Hoërskool Witteberg SR en UK 2024/2025
Hoërskool Witteberg SR en UK 2024/2025: Studenteraad 2024/2025 Baie geluk aan ons nuut verkose Studenteraad. Mag julle ‘n suksesvolle en impakvolle termyn hê. Uitvoerente ... -
Hoërskool Witteberg leerders ingesluit in Vrystaat Vrouehokkiespan
Hoërskool Witteberg is trots om aan te kondig dat twee van ons leerders, Tumi en Amy, saam met hul onderwyseres, Juf. Casey, ingesluit is ... -
Hoërskool Witteberg koor presteer op kunswedstryd
Baie geluk aan Hoërskool Witteberg se massakoor wat Vrydag, 16 Augustus tydens die Bethlehem Kunswedstryd opgetree het en ‘n A++ simbool ontvang het! ‘n ... -
Hoërskool Witteberg krieketspelers is gekies in onderskeie Thabo Mofutsanyana Krieketspanne
‘n Totaal van 13 Hoërskool Witteberg krieketspelers is onlangs gekies om deel uit te maak van die onderskeie Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Die proewe het ... -
Hoërskool Witteberg atlete neem deel aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe
Gerhard Bossert en Francisca Rheeder leerders van Hoërskool Witteberg het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Gerhard het ‘n 3de plek ... -
Hoërskool Witteberg Vrystaat Landloop uitslae
Hoërskool Witteberg atleet Gerhard Bossert en Francisca Rheeder het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Gerhard het ‘n 3de plek behaal ... -
Hoërskool Witteberg blink uit by ATKV-Tienertoneel Bloemfontein Streeksfees
Hoërskool Witteberg se produksie, Donkermaan, het groot lof ontvang by die ATKV-Tienertoneel Bloemfontein Streeksfees wat op 9 en 10 Augustus 2024 in Bloemfontein plaasgevind ... -
Hoërskool Witteberg Donkermaan Tienertoneel presteer
Die Pronk Podium Toneelfees het op 18 Julie 2024 in Krugersdorp plaasgevind, en die uitslae van die Donkermaan tienertoneelgeselskap het die buitengewone talent van ... -
Hoërskool Witteberg karateka verteenwoordig die JKS Suid-Afrika Nasionale span
Hanré Dreyer, ‘n leerling van Hoërskool Witteberg, is gekies as deel van die JKS Suid-Afrika Nasionale span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Japan. Hulle ... -
Hoërskool Witteberg Gr 12 leerder slaag haar klaviereksamen met lof
Met trots deel Hoërskool Witteberg dat Simoné Venter, ‘n graad 12-leerder van Witteberg, die UNISA graad 6 klaviereksamen met lof geslaag het. Haar toewyding ... -
Mnr en Mej Hoërskool Witteberg 2024
Mnr en Mej Hoërskool Witteberg 2024. Die afgelope week het die jaarlikse Mnr & Mej Witteberg-kompetisie plaasgevind, trots aangebied deur die Witteberg ATKV Jeugtak. ... -
Hoërskool Witteberg leerders presteer in die ATKV-Debat 2024 kompetisie
Hoërskool Witteberg is trots op sy twee debatspanne wat na afloop van die ATKV-Debat semifinaal deurdring na die landsfi- naal. Die finaal vind op ...