Hoërskool Witteberg rugbyspelers het aan die Global Schools Challenge deelgeneem
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg rugbyspelers Divan Marais en Jacques Jordaan (Beseer), het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is van 14 tot 18 Desember by Grey College aangebied. Hulle was albei deel van die NEXT GEN XV-span, wat uitmuntend gevaar het tydens die kompetisie:
- Wen: Amanzimtoti XV met 43-21
- Wen: Grey Peaches met 20-17
- Wen: Teen Vryburg XV met 21-18











