Laerskool Tygerpoort
Laerskool Tygerpoort blink uit in sport
Laerskool Tygerpoort het op 1 November groot rede gehad om fees te vier toe hul talentvolle atlete aan die Laerskole Top 20-byeenkoms deelgeneem het. ...Laerskool Tygerpoort leerder presteer by die Nasionale Kansvatter Redenaarskompetisie
Sebastian Bornman, ’n graad 4-leerder van Laerskool Tygerpoort, wat tydens die Nasionale Kansvatter Redenaarskompetisie as nasionale wenner in sy afdeling (Afrikaans Ervare Sprekers Graad ...Laerskool Tygerpoort se Toneelgroep presteer
Laerskool Tygerpoort se Toneelgroep het geskitter met hul produksie “Romeo en Juliet met Tamatiesous”, wat nie net na die ATKV-Tjokkertoneel Finaal in Kaapstad deurgedring ...Laerskool Tygerpoort redenaars laat hul stemme hoor
Die redenaars-seisoen van Laerskool Tygerpoort skop af. Die redenaars het hul stemme laat hoor en hul talent opnuut bevestig tydens 3 spog gala-aande. Baie ...Laerskool Tygerpoort hokkie wen die liga
Laerskool Tygerpoort hokkie wen die liga. Sewe van Tygerpoort se hokkiespanne het hierdie jaar die liga gewen. Ses van Tygerpoort se o. 11- tot ...Laerskool Tygerpoort Sagtebalspelers word in onderskeie Tshwanespanne opgeneem
Baie geluk aan die volgende Laerskool Tygerpoort sagtebaldogters wat in die onderskeie Tshwane-spanne opgeneem is: Blue sox o.13: Kiara van der Schyff Kari Dreyer ...Laerskool Tygerpoort o.13-sagtebaldogters was onoorwonne die seisoen
Baie geluk aan Laerskool Tygerpoort o.13-sagtebaldogters. Hiérdie dogters was onoorwonne deur die sagtebalseisoen. Hulle het Saterdag, 19 Oktober aan die Gauteng-kampioenskappe deelgeneem. Hulle het ...Distriksprysuitdeling Graad 4-6 prestasie vir Laerskool Tygerpoort
Distriksprysuitdeling Graad 4-6 prestasie vir Laerskool Tygerpoort. Die volgende leerders het die distriksprysuitdeling bygewoon waar hulle toekennings gekry het omdat hulle die distrikswenners in ...Laerskool Tygerpoort Graad 3-kompetisies uitslae
Laerskool Tygerpoort Graad 3-kompetisies uitslae.Die Graad 3 leerders het aan verskeie Cluster-, Distrik- en Provinsiale kompetisies deelgeneem. Die volgende leerders het toekennings ontvang by ...Distriksleeskompetisie (Gauteng-Noord) prestasie vir Laerskool Tygerpoort
Ses graad 7-leerders het deurgedring na die finaal van die Gauteng-Noord Distrik se leeskompetisie, waar hulle uitstekend presteer het. Chloé Butler: 1 ste plek ...Talent@ Laerskool Tygerpoort
Hierdie jaar was ons Talent@Tygies weer ‘n spogaand! Laerskool Tygerpoort het die geleentheid aangegryp om hulle talente op elke kunsgebied ten toon te stel. ...Laerskool Tygerpoort stoeiers neem deel aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe
Laerskool Tygerpoort stoeiers, Liam Goosen en David Hechter, neem deel aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat op 28 September plaasvind. Hierdie stoeiers verwerf albei provinsiale ...Laerskool Tygerpoort senior revuegroep neem aan die Centurion Kunstefees
Laerskool Tygerpoort het hierdie jaar hulle heel eerste senior-revuegroep begin wat aan verskeie kompetisies deelneem en teen meer as 50 skole kompeteer. Die groep ...Laerskool Tygerpoort AGN-span het deel geneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe
Die AGN-span van Laerskool Tygerpoort neem deel aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe op 7 September en ons is trots op die volgende leerders wat wat ...Laerskool Tygerpoort spog met 3 ruiter wat wat gekies is vir die SANESA Core League
Laerskool Tygerpoort spog met 3 perde ruites wat gekies vir Gauteng en neem deel aan die SANESA Core League skou wat 24-28 September plaasvind. ...Laerskool Tygerpoort tennispeler neem deel aan die Inter-provinsiale tennistoernooi
Nina Jansen van Vuuren leerder van Laerskool Tygerpoort het vir Gauteng Noord verteenwoordig in die TSA Primary Scholts se Inter-provinsiale tennistoernooi. Die Gauteng Noord ...Laerskool Tygerpoort leerders vaar puik by die landwye Kompetisie vir Afikaans Poësie
Beeld koerant loods ‘n landswye kompetisie vir Afikaans Poësie. Laerskool Tygerpoort neem deel en 2 van ons leerders, Estelle Smith (Gr6) en Miane Schoeman ...Laerskool Tygerpoort pak kwartaal 2 by die horings
Laerskool Tygerpoort het ‘n baie suksesvolle tweede kwartaal gehad met prestasies op sport- en kultuurgebied. Sport: Die volgende leerders is gekies vir die Northerns ...Kwartaal 1 was ‘n besige kwartaal by Laerskool Tygerpoort
Kwartaal 1 was ‘n besige kwartaal by Laerskool Tygerpoort. Al ons sport- en kultuuraktiwiteite is weer volstoom besig en het ons al baie hoogtepunte ...- BolandBreede ValleyCenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHighveldJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLaerskool BastionLaerskool ConstantiaparkLaerskool FairlandLaerskool GoedehoopLaerskool ImpalaLaerskool Louis LeipoldtLaerskool NelspruitLaerskool Pietersburg-OosLaerskool Selection ParkLaerskool TygerpoortLaerskool TzaneenLaerskool Van Riebeeckpark PrimaryLaerskool Van RiebeeckstrandLaerskool WonderboomLaerskool WynlandLimpopoLowveldMonument Primary SchoolMpumalangaNorthern SuburbsPaarl Boys' PrimaryPTA EastPTA NorthRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die Laerskool spanne
Die Laerskole word verteenwoordig deur die volgende top rugbyskole: King Edward VII Preparatory School Laerskool Bastion o.13A- en B-rugbyspan is baie opgewonde om deel ... Laerskool Tygerpoort 2023 hoogtepunte
Laerskool Tygerpoort is trots op elke Tygie wat hul beste gegee het in 2023.Laerskool Tygerpoort Toneelgroep 2023 bereik hoë hoogtes
Laerskool Tygerpoort spog dié jaar met hulle toneel groep! Hul het nie net induvidueel presteer nie, maar wen as groep ook die Streekfeeswenners van pronk ...Laerskool Tygerpoort se Tygieraad van 2023
Hiermee Laerskool Tygerpoort se Tygieraad van 2023. Hartlik geluk aan die volgende leerders. Dogters SeunsLaerskool Tygerpoort prestasies
Laerskool Tygerpoort is baie trots op die volgende leerders wat vir die Northern Blue Hokkiespanne gekies is: o.13B-Seuns Keegan Pretorius Albert Blignaut o.12-Sky Blue ...Laerskool Tygerpoort leerders was gekies vir die Northern Blue hokkie-oefengroep
D𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 Laerskool Tygerpoort 𝐥𝐞𝐞𝐫𝐝𝐞𝐫𝐬 is 𝐠𝐞𝐤𝐢𝐞𝐬 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐍𝐨𝐫𝐭𝐡𝐞𝐫𝐧𝐬 𝐁𝐥𝐮𝐞 𝐡𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞-𝐨𝐞𝐟𝐞𝐧𝐠𝐫𝐨𝐞𝐩p𝐞: o.𝟏𝟐 𝐌𝐚𝐝𝐞𝐥𝐢𝐞 𝐃𝐞 𝐁𝐞𝐞𝐫 𝐍𝐢𝐚𝐡 𝐃𝐮𝐫𝐚𝐧𝐝 𝐗𝐚𝐧𝐝𝐞𝐫 𝐑𝐨𝐮𝐱 𝐄𝐥𝐢𝐣𝐚𝐡 𝐘𝐨𝐮𝐧𝐠 𝐑𝐲𝐚𝐧 𝐒𝐭𝐚𝐬𝐬𝐞𝐧 𝐍𝐢𝐞𝐥𝐞𝐧 ...Laerskool Tygerpoort atlete maak trots
Laerskool Tygerpoort is baie trots op die 𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐚𝐭𝐥𝐞𝐭𝐞 𝐰𝐚𝐭 deurgedring het na die 𝐆𝐚𝐮𝐭𝐞𝐧𝐠-𝐤𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞: 𝐌𝐚𝐝𝐢𝐬𝐬𝐨𝐧 𝐋𝐨𝐱𝐭𝐨𝐧 𝐄𝐬𝐭𝐢 𝐁𝐮𝐲𝐬 𝐋𝐮𝐚𝐧 𝐁𝐞𝐳𝐮𝐢𝐝𝐞𝐧𝐡𝐨𝐮𝐭 𝐋𝐢𝐞𝐧𝐤𝐞 𝐑𝐢𝐞𝐤𝐞𝐫𝐭 𝐄𝐮𝐫𝐢𝐤𝐚 ...Skitter spel word deur Laerskool Tygerpoort 7’s rugby wenners gespeel
Skitter spel word deur die Laerskool Tygerpoort 7’s rugby wenners gespeel. Die uitslae was as volg: Rugby (7’s: o.11 & o.12): Beide Tygies se ...Laerskool Tygerpoort Bergfietsryspan wen die Gauteng North School series
Die Laerskool Tygerpoort Bergfietsryspan het die Gauteng North School series gewen. Die volgende leerders is ook vir die Gauteng-Noordspan gekies: Liam Labuschagne, Wieko Strydom, ...‘n Pragtige 3rde plek vir Laerskool Tygerpoort Mental Math deelnemer
‘n Pragtige 3rde plek vir Laerskool Tygerpoort Mental Math deelnemer,Annabelle Olivier in graad 3. Sy behaal ‘n 3de plek in die provinsiale “Mental Math”-kompetisie! ...Laerskool Tygerpoort leerder aangewys as Nasionale Blitsbrein wenner
Laerskool Tygerpoort leerder Hugo Louw (Gr.7) was aangewys as die NASIONALE wenner in die landswye finaal van die Blitsbrein-kompetisie. Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike ...Laerskool Tygerpoort Leiers 2022/2023
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die Tygieraad 2022/2023: Hoofleiers: Hoofdogter: Talia Jonker Onderhoofdogter: Amelia Odendaal Onderhoofdogter: Isabel Roode Hoofseun: ...Laerskool Tygerpoort Revue 2022
Van ver oor die pleine van Pretoria-Oos, tot op die rooi tapyt die wêreld oor. Hoor jy die gebrul van die Trotse Tygie-tiere, ‘n ...Laerskool Tygerpoort se Tygieraad van 2022
D𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐥𝐞𝐞𝐫𝐝𝐞𝐫𝐬 van Laerskool Tygerpoort is 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐢𝐞𝐬 𝐭𝐨𝐭 die 𝐓𝐲𝐠𝐢𝐞𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟐𝟎𝟐𝟐: 𝐇𝐨𝐨𝐟𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫: 𝐓𝐚𝐥𝐢𝐚 𝐉𝐨𝐧𝐤𝐞𝐫 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐡𝐨𝐨𝐟𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫: 𝐀𝐦𝐞𝐥𝐢𝐚 𝐎𝐝𝐞𝐧𝐝𝐚𝐚𝐥 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐡𝐨𝐨𝐟𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫: 𝐈𝐬𝐚𝐛𝐞𝐥 𝐑𝐨𝐨𝐝𝐞 𝐇𝐨𝐨𝐟𝐬𝐞𝐮𝐧: 𝐇𝐮𝐠𝐨 𝐋𝐨𝐮𝐰 ...

































