Laerskool Tygerpoort Sagtebalspelers word in onderskeie Tshwanespanne opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Tygerpoort sagtebaldogters wat in die onderskeie Tshwane-spanne opgeneem is:
Blue sox o.13:
- Kiara van der Schyff
- Kari Dreyer
- Nina Jansen van Vuuren
- Milané Burger
Red sox o.13:
- Gabrielle Jordaan
- Jacinda Jordaan
Hulle gaan aan die interstreekstoernooi deelneem by Camp Discovery vanaf 1-5 Desember. Ons is baie trots op julle!










