Laerskool Voorpos
Laerskool Voorpos leerder skitter op provinsiale vlak
Laerskool Voorpos leerder skitter op provinsiale vlak.Laerskool Voorpos rugbyspeler ingesluit in die Blou Bulle o.12 Provinsiale groep
Baie geluk aan Ndali van Laeerskool Voorpos met sy insluiting in die Blou Bulle o.12 Provinsiale groep. Voorpos is trots op jou.Laerskool Voorpos VLR van 2026
Hartlik geluk aan die volgende Laerskool Voorpos leerders wat verkies is tot die VLR van 2026.Krieket prestasie vir Laerskool Voorpos
Laerskool Voorpos leerder Munisah Aslam is gekies om die o.13 Titans Dogterskrieketspan te verteenwoordig.Laerskool Voorpos bergfietsryers gekies om aan die SA Kampioenskappe deel te neem
Baie geluk aan Melize Rossouw, Amori Bisschoff, Keletso Mtshweni, Janelle Coertze en Miani du Plooy van Laerskool Voorpos wat gekies is om 11 en ...Laerskool Voorpos landloopatlete presteer by die SA Landloopkompetisie
Willem Joubert en Mizaan Louwies van Laerskool Voorpos het aan die Suid – Afrikaanse Landloopkompetisie deelgeneem en baie baie goeie tye gehardloop.Laerskool Voorpos leerders gekies vir die Tshwane Sagtebalspanne
Laerskool Voorpos is trots om te kan sê dat drie graad 6 dogters en 8 graad 7 dogters gekies is vir die Tshwane Sagtebalspanne. ...Laerskool Voorpos Interne Redenaars 2025
Geluk aan al Laerskool Voorpos se leerders wat deelgeneem het aan die skool se Interne Redenaars kompetisie! Soos die beoordelaars ook bevestig het, het ...Laerskool Voorpos Hoogtepunte
Laerskool Voorpos Hoogtepunte Die VLR- leiers van 2025: Ons graad 1-leerders van 2025 het heerlik in die graad 1-klasse kom kuier. Die B-liga Interlaer ...Laerskool Voorpos eerste sagtebalspan presteer
Laerskool Voorpos eerste sagtebalspan onder leiding van me. Tanya Majoor en Chantelle Strydom. Twee o.12 en vier o.13 dogters het deelgeneem aan die finale ...Laerskool Voorpos o.10 rugbyspan speel hul harte uit
Laerskool Voorpos o.10 rugbyspan speel hul harte uit en word gekroon as stadsbekerwenners onder leiding van hul afrigters mnr Mario Toerien en Armand Venter.Laerskool Voorpos se jaarlikse kaskar
Laerskool Voorpos se jaarlikse kaskar was weer ‘n REUSE SUKSES!Laerskool Voorpos leerder ingesluit in die o.12 Blou Bulle Provinsiale rugbyspan
Laerskool Voorpos is trots op Ruben Metz, wat gekies is vir die o.12 Blou Bulle Provinsiale rugbyspan.Bloubul Voorspeler-afrigter kuier by Laerskool Voorpos se eerste rugbyspan
Werner Kruger, Bloubul Voorspeler-afrigter kuier by Laerskool Voorpos se eerste rugbyspan en gee ‘n paar wenke vir ons seuns.Laerskool Voorpos prinsipaal vier sy eerste verjaarsdag by die skool
Laerskool Voorpos hoof, Mnr Gerhard Engelbrecht se eerste verjaarsdag by Voorpos.Laerskool Voorpos 2023 hoogtepunte
Laerskool Voorpos kyk met trots terug na van hul 2023 hoogtepunte. Nuwe Skoolhoof: Rooimier Redaksie: Swem: Krieket: Fietsry:Laerskool Voorpos kwartaal 3 uitblinkers
Laerskool Voorpos leerders Emma van Driel, Janelle Coertze en Janaé Mulder al drie die afgelope naweek aan die Gauteng Biathle kampioenskappe deel geneem. Hulle ...


















