Bloemfontein
President Brand Primêre Skool se hoofleiers vir 2026
Baie geluk aan President Brand Primêre Skool se hoofleiers vir 2026! Hoofseun: Jovan Robberts Hoofdogter: Johané Venter Onderhoofseun: Eben Roets Onderhoofdogter: Mia Erasmus Mag ...Hoërskool Sentraal ruiter skitter aan die Western Mounted Games
Hoërskool Sentraal ruiter, Zanné Steyn, het met haar perd Imperial Crusade aan die Western Mounted Games in Bloemfontein deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Sy ...Sekondêre Meisieskool Oranje is trots op hul baanbrekers
Baanbrekers! Elf Sekondêre Meisieskool Oranje leerders het, sover vasgestel kon word, vanjaar die heel 1ste OMS-leerders geword om as netbalskeidsregters in wedstryde op te ...Amazing hockey achievement from Grey College
Congratulations to the Grey College 53 players as well as the coaches who have been selected for Southern Free State Provincial teams! We are ...Grey College Primary Squash Winter League results
Here are Grey College Primary’s Squash Winter League results: League 6: 5 May 2026 Grey 6 vs Bobbiespark Grey lost 8-10 “A tight 10–8…lessons ...President Brand Primêr leerder ontvang Vrystaat-klere vir veerpyltjie
Baie geluk aan Mandri Kruger (Graad 7) wat die afgelope naweek haar Vrystaat-klere vir veerpyltjie ontvang het. Sy gaan in Julie aan die Suid-Afrikaanse ...Karate achievement from Eunice High School
Congratulations, Lutendo, on your outstanding achievements! Your hard work, dedication, and perseverance have truly paid off, and we are incredibly proud of all that ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BloemfonteinGauteng PretoriaGrey CollegePTA Central PTA SouthRegional News
Grey College travels to Pretoria for showdown with Affies in King Price Derby Series
The King Price Derby Series will be showcasing the best of what South African schoolboy rugby has to offer once again this Saturday. One ... Grey College look to keep building momentum at home against Boishaai
Grey College will be looking to build on its recent form as they face Paarl Boys’ High at home in a King Price Derby ...Excitement bolds of music and celebrations at Grey College Primary School
Grey College Primary School Junior Choir and Senior Choir had an incredible rehearsal at the Sand du Plessis Theatre for the production – Hope ...Grey Kollege Primêr leerder is gekies vir die Vrystaat onder 11 Biathle Span
Johan Bornman, Gr 4 leerder van Grey Kollege Primêr is gekies vir die Vrystaat U11 Biathle Span. Hy gaan die Vrystaat verteenwoordig by die ...Primêre Skool Universitas spog met “Guinness World Record” houer
Chaz Wilson (Gr. 7) leerder van Primêre Skool Universitas het nie net sy beste gegee nie…hy het die WÊRELD verstom! Guinness World Record houer ...Grey Kollege Primêr karateka presteer
Jayden Pagel, Graad 5 van Grey Kollege Primêr het Saterdag aan die MASA Vrystaat Provinsiale kompetisie deelgeneem. Hy het in 3 afdelings deelgeneem en ...Hoërskool Fichardtpark Fairtree Sportfees uitslae
Baie geluk aan al Hoërskool Fichardtpark se spanne met hul onderskeie uitslae tydens die Fairtree Sportfees. Ons Fichies is saam met julle baie trots! ...Primêre Skool Jim Fouché dansers presteer uitstekend
Leanke Kapp en Jennifer Henning van Primêre Skool Jim Fouché het 18 April aan ASSA – Acrobatic Solo Dance Sport Association se Vrystaat Streek ...Grey College swimmers achieve excellent results at the SA Schools Swimming Championship
Congratulations to the Grey College boys who took part in the SA Schools Swimming Championship at the University of the Western Cape from 23-27 ...Swimming achievement for Eunice High School
Leila Yazbek (Grade 11) at Eunice High School has been selected for the South African Junior Aquatics team! They will compete in the Africa ...President Brand Primêre Skool Kwartaal 1 Top 10
Baie geluk aan die volgende leerders van President Brand Primêre Skool wat hul plek in die Akademiese Top 10 vir Kwartaal 1 verdien het: ...Willem Postma Primêre Skool Akademiese Top 10
Baie geluk aan Willem Postma Primêre Skool se Top 10. Graad 4: 1 Henry Shaw 2 Hein Shaw 3 Marna Joubert 4 Nerissa Jordaan ...Grey College squash player delivered an outstanding performance
The 2026 SA Junior Top 16 Closed Squash Tournament was held in Johannesburg from 17 to 19 April. The top 16 players in each ...Primêre Meisieskool Oranje swemmers neem deel an die SA Skole Kampioenskappe
Baie sterkte aan die vier Primêre Meisieskool Oranje-swemmers wat vanaf 24–27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap in Kaapstad gaan deelneem. Carinke Wessels Lea ...- BloemfonteinFree StateGrey CollegeHoërskool Jim Fouché BloemfonteinHoërskool SentraalLaerskool UniversitasPresident Brand PrimêrRegional News
Sand du Plessis Amateur Stoeieklub skitter by Vrystaatliga
RIEBEECKSTAD – Sand du Plessis Amateur Stoeiklub het op 18 April uitstekend gevaar tydens die tweede Vrystaatliga wat by die Goudveld Stoeiklub in Riebeeckstad ... All Eyes on Paarl as Gimmies dare to start as favourites against Grey
It is not every day that a team takes the field against Grey College as the favourites, but that is exactly what Paarl Gimnasium ...- BloemfonteinFree StateHoërskool Jim Fouché BloemfonteinPrimêre Skool Jim Fouche BloemfonteinRegional News
SA Beach Wrestling Kampioenskappe uitslae
SA Beach Wrestling Kampioenskappe – Trots op ons Stoeiers. Ons is ongelooflik trots op ons vier stoeiers wat die naweek van 28 Maart 2026 ... Hoërskool Jim Fouché personeel neem aan die Two Oceans halfmarathon deel
Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché se mnr. Hanno Vermeulen, wat die ultramarathon aangepak het, en juffrou Elderie Tucker, wat aan die halfmarathon deelgeneem ...HS Fichardtpark leerder beste o.15 doelspeler van Affies Prestige Netbaltoernooi
Baie geluk aan Mi-Lan Botha, doelspeler van die o.15 netbalspan wat tydens die Affies Prestige Netbaltoernooi as die beste doelspeler in haar ouderdomsgroep aangewys ...Hoërskool Jim Fouché netbalspanne toer na George
Vyf van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne het ‘n baie geslaagde toer na George onderneem. Hier volg ‘n opsomming van sommige van die prestasies ...Grey College Primary School swimmer claims top spot
Petrus learner of Grey College Primary School competed at the National Regional Level 3 Gala in Bloemfontein from 26–29 March, delivering an outstanding performance. ...Hoërskool Jim Fouché atlete neem deel aan die ASA SA Atletiekkampioenskappe
Die volgende atlete van Hoërskool Jim Fouché het van 26–28 Maart aan die ASA SA Atletiekkampioenskappe in Germiston deelgeneem en die volgende prestasies behaal: ...Grey College Primary Grey learner shines at Regional Level 3 Championships
SA Level 3 Regional Age Group Champs in Bloemfontein 26-29 March. Congratulations to Christiaan Pretorius learner of Grey College Primary achieved the following: 50m ...Hoërskool Jim Fouché rugbyspelers wys hul staal in George
Vyf rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché het aan die Southern Cape Sports Tours toernooi in George deelgeneem. Alhoewel gemengde welslae behaal is, het die ...Grey College swemmer skitter in swembad met puik prestasie
Geluk aan Riley Reyneke leerder van Grey College wat deelgeneem het aan die Streeksvlak 2 Ouderdomsgroepkampioenskap wat vanaf 30 Maart – 1 April in ...Primêre Meisieskool Oranje onoorwonne by All Girls-toernooi
Primêre Meisieskool Oranje stap onoorwonne weg by All Girls-toernooi! Oranje het ’n uitstaande All Girls Festival beleef en hul staal behoorlik gewys! Die span ...Grey College star on the rise claims gold and global honour
Congratulations to Xavier Branco learner of Grey College who participated in the Junior Nationals competition in Somerset West from 26-28 March. He captained the ...Grey College Primary learner showcases skill at SA Regional Championships
Jacque Coetzer learner of Grey College Primary School took part in the South Africa Regional Level 2 Championships, held from 30 March to 1 ...Grey College A Teams shine at Nomads Hockey Festivals
Congratulations to all of Grey College A teams who participated in the various Nomad Festivals over the holidays. You played incredibly well, and we ...Hoërskool Jim Fouché hoofspring afrigter se hoogte laat die skare juig
Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché hoogspringafrigter, Elfred Fleischman, wat die naweek die ASA SA Atletiekkampioenskappe se Mans o.23 hoogspring gewen het met ’n ...Silver success for Grey College Primary School
Grey College Primary School won a silver medal. Grey unfortunately lost 1-2 to Brebner but kept fighting to the end. Aiden van Schalkwyk won ...Eerste tennispan van Primêre Meisieskool Oranje begin die seisoen met oorwinning
Met trots stel Primêre Meisieskool Oranje die eerste tennisspan van 2026 bekend en sien uit na ‘n blink jaar van tennis. Dié dogters het ...Hoërskool Sentraal netbal uitslae van die Menlo netbaltoernooi
Hoërskool Sentraal Uitslae van Menlo netbaltoernooi. O.14 14A verloor 11-21 teen Paarl Gim 14A verloor 16-18 teen Paarl Girls 14A wen 14-13 teen Randburg ...









































