Laerskool Universitas
Primêre Skool Universitas stel hul hoofleiers vir 2026 bekend
Primêre Skool Universitas stel hul hoofleiers asook hulle trofee wenner bekend. Baie geluk aan elke leerder! Hoofleiers: Hoofseun – Wian Pieter Hoofdogter – Olivia ...Primêre Skool Universitas atlete presteer by die Nasionale Kampioenskappe
Primêre Skool Universitas atlete het vanaf 20-22 Maart aan die Nasionale kampioenskappe in Germiston gaan deelneem. Hulle het goed gevaar daar en Tjokkies is ...Primêre Skool Universitas tennisspelers opgeneem in verskeie spanne
Primêre Skool Universitas is baie trots op die volgende seuns wat opgeneem is in die onderskeie tennisspanne. Baie geluk! Mangaung Metro Tennis: Nathan Nel ...Primêre Skool Universitas neem deel aan die Vrystaat atletiek kampioenskappe
Ptrimêre Skool Universitas is baie trots op ons atlete wat so puik presteer het op die atletiekbaan.Baie geluk ! Skild vir beste ouderdomsgroep 12 ...Primêre Skool Universitas atlete skitter
Primêre Skool Universitas se atlete het uitstekend gevaar vir hierdie seisoen. Skild vir beste ouderdomsgroep 12jaar Dogters tydens Vrystaat kampioenskappe : Mikayla de Jonge, ...Primêre Skool Universitas swemmers kan swem
Tydens die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe word Corné Liversage aangewys as die beste swemmer in die ouderdom 13 jaar. Corné behaal vier eerste plekke en ...Primêre Skool Universitas kies hul nuwe leiers
Primêre Skool Universitas is vreeslik trots op ons nuutverkose media-assistente! Baie geluk aan die volgende leerders: Mag julle ‘n geseënde 2024 beleef! Tjokkies is ...Die Primêre Skool Universitas o.13A Netbalspan skryf hul naam op die SA ranglys
Die Primêre Skool Universitas o.13A Netbalspan het op 8 en 9 Augustus aan die SA-Skole kampioenskappe in Boksburg deelgeneem. Na ‘n naelbyt-wedstryd teen Laerskool ...Primêre Skool Universitas leerders presteer in gimnastiek
Primêre Skool Universitas leerder Kaylah Meyer het aan gimnastiek deelgeneem en is deel van die span wat SA later die jaar by World Age ...Primêre Skool Universitas leerder vaar uitstekend in gevegkuns
Primêre Skool Universitas leerder Aiden Nienaber het die afgelope vakansie Suid-Afrika by die ATA World Championships in Phoenix, Arizona in die VSA, verteenwoordig. Hy ...Primêre Skool Universitas Prysuitdeling
Primêre Skool Universitas Prysuitdeling Dux Leerder – Anika Wolmarans Toegeken aan leerder met beste akademiese prestasies. Anri Oosthuizen – Beste veelsydige sportprestasie. Leerder met ...Primêre Skool Universitas leier presteer
Anri Oosthuizen is ‘n joviale, gebalanseerde dogter wat hoë standaarde handhaaf en agting het vir waardes en norme. Op ‘n stil manier, toon sy ...Primêre Skool Universitas leerders Spelfiësta uitblinkers
Baie geluk aan die wenners van Hoërskool Sentraal se Spelfiësta. Primêre Skool Universitas spog met twee leerders wat eindig onder die TOP . Mia Pienaar ...Primêre Skool Universitas gee om
Ons omgee harte het gesorg dat ons meer as genoeg koffiebottels kon insamel om met sopbestandele te vul vir minderbevoorregtes. Primêre Skool Universitas is ...















