PTA North
-
Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster prysuitdeling 2023
Hier by HTS John Vorster heg ons waarde aan elke leerderprestasie. Tydens ons jaarlikse prysuitdeling het ons leerders weer eens bewys dat hulle met ... -
Laerskool Boerefort leerder verdien sy Gauteng-Noord kleure in performing arts
Laerskool Boerefort leerder Jaen Mong verdien Gauteng-Noord Kleure in Performing Arts South Africa en word genooi om aan die Nasionale kompetisie deel te neem ... -
Laerskool Wonderboom leerder presteer in sang
Laerskool Wonderboom leerder presteer in sang. Mieke du Plooy het deelgeneem aan die South Africa Championships of Performing Arts (SACOPA) vanaf 31 September tot ... -
Laerskool Wonderboom vier uitsonderlike prestasie in krieket
Laerskool Wonderboom vier uitsonderlike prestasie in krieket Duvan van der Merwe Dubai Junior World Series 30 September tot 6 Oktober 7 lande Die SA ... -
Laerskool Voorpos kwartaal 3 uitblinkers
Laerskool Voorpos leerders Emma van Driel, Janelle Coertze en Janaé Mulder al drie die afgelope naweek aan die Gauteng Biathle kampioenskappe deel geneem. Hulle ... -
In the spirit of Heritage Month the Choir of Hoërskool Staatspresident CR Swart competed in traditional atire
In the spirit of Heritage Month the Choir of Hoërskool Staatspresident CR Swart compete in their traditional atire (those that could) during the Magalieskruin ... -
Term 3 saw the revival of Cross Country at Hoërskool Staatspresident CR Swart
Term 3 saw the revival of Cross Country at Hoërskool Staatspresident CR Swart. There was an immediate interest from learners to participate. Runners started ... -
Voortrekker lede ontvang nasionale toekenning
Ingesluit inligting oor Oos-Kaap leerlinge en onderwyseres. Jeuglede van Die Voortrekkers kan in hul graad 12 jaar die bekroonde Presidentverkenner toekenning op nasionale vlak ... -
2024 Graadvoorsitters vir Hoërskool Overkruin
Baie geluk aan die volgende leerders wat tot graadvoorsitters en -ondervoorsitters vir 2024 verkies is. Hoërskool Overkruin is baie trots op julle! Baie sterkte ... -
Hoërskool Overkruin Hoofleiers vir 2024
Baie geluk aan die volgende leerders wat deur die as hoofleiers verkies is. We are extremely proud of you and wish you good luck ... -
Laerskool Wonderboom leerkrag genomineer as Onderwyser van die jaar
Juffrou Vicki Kriel, ‘n graad 3 juffrou van Laerskool Wonderboom, is genomineer as Onderwyser van die jaar in ‘n kompetisie wat deur Solidariteit aangebied ... -
Krieket prestasie vir Laerskool Wonderboom
Baie geluk aan die volgende Laerskool Wonderboom leerders Anton de Klerk, Alzandro Potgieter en Logan Roode wat gekies is vir die Vikings Krieket se ... -
Gholf prestasie vir Laerskool Wonderboom
Rhuardt Kotze van Laerskool Wonderboom het in Enniskillen, Noord-Ierland vanaf 25-27 Julie, deelgeneem aan die World Golf Junior Championships (Champion of Champions). Wat ‘n ... -
Laerskool Wonderboom leerder presteer aan NWT Olimpiade
Isabelle Herbst in graad 4, het die 25ste Julie aan die NWT Olimpiade op Distrik-vlak deelgeneem. Sy het 2de gekom en deurgedring na die ... -
Voortrekkers hou van Avontuur
Tydens die afgelope skoolvakansie het 40 Hoërskool leerling as lede van die Voortrekkers vanuit die Oos en Noord Kaap op Eersterivierstrand bymekaar gekom vir ... -
Hoërskool Montana o.16A en o.19A netbal deur na GSN kampioenskappe
Hoërskool Montana se o.19A- & o.16A-spanne het gekwalifiseer vir die GSN kampioenskappe by Laerskool Concordia en E.G. Jansen in Boksburg, 17-18 Junie. Baie sterkte ... -
Laerskool Danie Malan netbalspanne was ligawenners
Die volgende Laerskool Danie Malan netbalspanne was ligawenners: o. 11A; o.12A & o.13 A. Hulle speel ook by die Distrik Kampioenskappe, 1 Junie. o.10&11 ... -
Hoërskool Montana redenaar deur na die ATKV Nasionale Finaal
Lisa van Sittert het verlede naweek deelgeneem aan die Interskole Redenaarsliga. Sy het die Monties se naam hoog gehou met haar uitstekende resultaat van ... -
Laerskool Wonderboom akrobate vaar uitstekend
Laerskool Wonderboom leerder Lenike Loots in graad 4 het deelgeneem aan die Gauteng-Noord Akrobaat Kampioenskappe. Sy het ‘n eerste plek verower, asook ‘n spesiale ... -
Hoërskool Montana se o.15A Netbal deur na Gauteng Kay Motshepe Kampioenskappe
Hoërskool Montana se o.15A-span het gekwalifiseer as D3-distrik se top span. Hulle neem deel aan die Gauteng Kay Motshepe kampioenskappe by Laerskool Concordia in ... -
SPARK hope this Madiba Day
Every year, on 18 July, South Africans celebrate former President Nelson Mandela’s birthday by dedicating 67 minutes to helping those in need. A powerful ... -
Laerskool Wonderboom karateka vaar uitstekend
Logan Roode verteenwoordig die Gauteng Karate Federation by die Karate SA, Arnold Classic toernooi. Hy behaal ‘n 4de plek in die o.12-o.13 Elite Kata ... -
Hoërskool Montana leerders in die Blou Bulle-Span
Twee Hoërskool Montana leerders in die Blou Bulle-Span. Baie geluk aan Eric Potgieter en Rethabile Matloa wat ingesluit is vir die Blou Bulle o.15 ... -
Hoërskool Montana oudleerder en Montie afrigter breek SA rekord in Italië
Hoërskool Montana oudleerder en Montie afrigter breek SA rekord in Italië. Taylon Bieldt het Sondag, 4 Junie, deelgeneem aan die Città di Lucca-byeenkoms in ... -
Eduplex kwartaal 2 uitblinkers
Eduplex Hoërskool Voluit Vorentoe. Dit is opwindend om deel te wees van ‘n skool wat dinamies vorentoe beur om die balans tussen aktiwitiete te ... -
Hoërskool Overkruin Hokkiespanne vaar puik
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die verskeie AVS-Noord-Transvaal Hokkiespanne wat Hoërskool Overkruin sal verteenwoordig tydens die jaarlikse Bokkieweek. Michélene ... -
Hoërskool Overkruin leerder haal die AVS Noord-Transvaal Netbalspan
Hoërskool Overkruin leerder Megan Kock wat gekies is as deel van AVS Noord-Transvaal Netbalspan. Baie geluk! -
Hoërskool Montana bergfietsryers presteer
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Montana bergfietsryers Natalie Brand Gr 9 en Robert Nieuwenhuizen Gr 10 wat aan die XCO Hermanus MTB, op ... -
Hoërskool Montana vir skaak prestasie
Anneke Erasmus ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Montana is opgeneem in die Wes-Kaap skaakspan wat in die Junievakansie aan die 2023 Winterspele in ... -
Hiermee die Top Tien leerders van Hoërskool Overkruin
Hoërskool Overkruin is baie trots om hul top tien leerders se puik prestasie .Baie geluk aan elke leerder ! Graad 8 Top tien presteerders ... -
Hoërskool Staatspresident CR Swart learners participated in the ATKV debate 2023
Hoërskool Staatspresident CR Swart was well represented on the cultural side with 10 of our learners participating in the ATKV Debate. They are Alphinah ... -
Hoërskool Oos-Moot is baie trots op leerders se sport prestasies
Zambia het die Central African Athletics u18 & u20 African Championships oor die tydperk 29 April tot 3 Mei in die Ndola streek aangebied. ... -
Hoërskool Staatspresident CR Swart netball and softball off to a good start
The softball season has barely started and Hoërskool CR Swart can already hold its head high. On the 19th of May the U15 and ... -
Hoërskool Staatspresident CR Swart 1st season run at Lavender Country
Hoërskool Staatspresident CR Swart team of runners started the season off with a first run at Lavender Country Market on 6 May 2023. It ... -
Hoërskool Oos-Moot Dux Leerlinge Kwartaal 1
Hiermee Hoërskool Oos- Moot se Dux Leerlinge vir Kwartaal 1. Baie geluk aan die volgende leerders met hul volgehoue akademiese prestasies. -
Hoërskool Oos-Moot trots op spelers se prestasie
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Oos-Moot spelers wat opgeneem is in die Blou Bul-spanne: o.18 Akademie span Wade Williams o.17 A span Tapiwe ... -
Hoërskool Overkruin leerder haal die o.19 Noord-Transvaal Rugbyspan
Hoërskool Overkruin leerder Brannon-Lee Grobler gekies vir o.19-Noord-Transvaal Rugbyspan. -
Hoërskool Overkruin Akademiese top tien leerlinge per graad
Baie geluk aan Hoërskool Overkruin se kwartaal 1 Akademiese top tien leerlinge per graad. Gr 8 Gr 9 Gr 10 Gr 11 Gr 12 ... -
Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur
Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur: Tennis Oop Seuns – Liga Wenners Tennis Oop Dogters – Liga Wenners ATKV Redenaars Rondte ... -
Hoërskool Overkruin silweroorlog
Die silwerrower het weer sy verskyning in Hoërskool Overkruin gemaak. Dit het gesorg vir ‘n oggend van groot pret en kompetisie!