HTS John Vorster bergfietsryers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Karlou Snyman en Lohan Kruger van HTS John Vorster wat die MTB Ride for a Reason fietswedren, voltooi het. Lohan het algeheel 4de geplaas uit 161 fietsryers en 2de in sy ouderdomsgroep. Karlou het ook baie goed gedoen en algeheel 14de geplaas en vierde in sy ouderdomsgroep.
Hierdie manne maak ons baie opgewonde oor die seisoen wat voorlê.











