AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Curro Vanderbijlpark Top Achievers for Term 1

  • Fish Hoek High Celebrates Term 1 Top 10 Academic Achievers

  • Hoërskool Jan van Riebeeck kondig hul nuutverkose graad 8 VRL aan

  • Mr & Miss Curro Century City 2026

  • Century milestone for Herschel Girls School hockey stars


Oranje Meisieskool Laerskool

Home›Regional News›Free State›Bloemfontein›Category: "Oranje Meisieskool Laerskool"
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje onoorwonne by All Girls-toernooi

    By Andreneza Damonse
    8th April 2026
    Primêre Meisieskool Oranje stap onoorwonne weg by All Girls-toernooi! Oranje het ’n uitstaande All Girls Festival beleef en hul staal behoorlik gewys! Die span ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Eerste tennispan van Primêre Meisieskool Oranje begin die seisoen met oorwinning

    By Andreneza Damonse
    1st April 2026
    Met trots stel Primêre Meisieskool Oranje  die eerste tennisspan van 2026 bekend en sien uit na ‘n blink jaar van tennis.  Dié dogters het ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje hardloop na oorwinning

    By Andreneza Damonse
    4th March 2026
    Suid-Vrystaat Atletiek OMS algeheel 1ste Primêre Meisieskool Oranje neem deel aan die Suid-Vrystaat Atletiek en laat geen trofee by ons verbygaan nie! OMS wen ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Die Graad 4 tot Graad 7 van Primêre Meisieskool Oranje besoek die Planetarium

    By Andreneza Damonse
    1st December 2025
    Die graad 4 tot 7 dogters van Primêre Meisieskool Oranje  het die Planetarium besoek op Naval Hill. Die dogters was verstom en verras oor ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Hiermee Primêre Meisieskool Oranje hoofleiers vir 2026

    By Andreneza Damonse
    1st December 2025
    Skoolleiers 2026 Baie geluk aan die volgende dogters wat verkies is tot skoolleiers: Hoofdogter: Almy Wessels Onderhoofdogter: Sanmiri Pretorius   Johané Bam  Melize Barrett ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool Laerskool

    Primêre Meisieskool Oranje dogters behaal SA spanne

    By Charl Paulse
    27th October 2025
    Primêre Meisieskool Oranje dogters behaal SA spanne! Die volgende dogters het onderskeidelik in Oktober die Vrystaat verteenwoordig by die Laser-Run , Biathle en Triathle ...
    Read More
  • BloemfonteinBryanston Sandton RosebankC en N Sekondêre Meisieskool OranjeCenturionCornwall Hill CollegeCurro DurbanvilleCurro HazeldeanCurro HillcrestFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGrey CollegeGrey College Primary School BloemfonteinHeronBridge CollegeHerschel Girls SchoolHoërskool SentraalHoërskool WaterkloofKwazulu-NatalNorthern SuburbsOranje Meisieskool LaerskoolPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsSouthern SuburbsSt Mary's Diocesan School for GirlsWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Rising stars make waves at the Curro AquaElite Gala

    By Karien Frans
    17th October 2025
    Cheers echoed off the pool walls as South Africa’s brightest young swimmers dived into three days of fierce competition at the Curro AquaElite Gala, ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Tennis uitslae vir Primêre Meisieskool Oranje

    By Karien Frans
    10th September 2025
    Tennis uitslae vir Primêre Meisieskool Oranje: Op Maandag, 1 September het die volgende wedstryde plaasgevind: OMS 1 speel teen Willem Postma 1 en wen ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje dogters presteer aan die Unisa Klaviereksamens

    By Karien Frans
    10th September 2025
    Die volgende Primêre Meisieskool Oranje dogters het aan die Unisa Klaviereksamens deelgeneem en soos volg presteer: Miané Wessels Onderskeiding Wilmi Strauss Onderskeiding Lané Kanfer ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje se onder 13A-netbalspan behaal ‘n 8ste plek in die Land

    By Andreneza Damonse
    19th August 2025
    Primêre Meisieskool Oranje se o.13A-netbalspan behaal ‘n 8ste plek in die LAND! Die o.13A-netbalspan het 25 -26 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje se gelukbringer verras Grey Kollege gelukbringer

    By Andreneza Damonse
    19th August 2025
    Primêre Meisieskool Oranje se geliefde gelukbringer, Tibbie,  het hierdie week die ridder van haar hart, Grey’ter, die gelukbringer van Grey Kollege ontmoet. Hy het ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    8ste In die land vir Oranje Primêr se onder 13A-netbalspan

    By Andreneza Damonse
    30th July 2025
    Die o.13A-netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje het 25 -26 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap te Pietersburg gaan deelneem. Oranje wen teen Oranje ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Dans prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje

    By Karien Frans
    26th June 2025
    Primêre Meisieskool Oranje danser, Denise Breytenbach was ingesluit in 3 Suid-Afrikaanse Dansspanne waar sy haar Protea klere veelvoudig ontvang. Sy neem op 19 Junie ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisiekool Oranje dogters is verkies tot Suid-Vrystaat o.13A hokkiespan

    By Karien Frans
    26th June 2025
    Die volgende Primêre Meisiekool Oranje dogters is verkies tot Suid-Vrystaat o.13A hokkiespan wat vanaf 28 Junie tot 2 Julie in Johannesburg gaan deelneem.
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje netbalspelers het Vrystaatspan behaal

    By Karien Frans
    26th June 2025
    Die Vrystaat netbalproewe vir o.13 spanne was  Saterdag, 10 Mei 2025 te Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein.  Die dogters wat daar proewe gespeel het was ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje leerders geniet Skeppende Kuns

    By Andreneza Damonse
    28th May 2025
    Die graad 4 leerders van Primêre Meissieskool Oranje het in Skeppende Kunste geleer van hoe tempo; ritme, bewegings, kostuums en verskillende formasies ‘n dansie ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje atlete het aan die SA Atletiekkampioenskap deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    2nd May 2025
    Die volgende dogters waS ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem het. ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Oranje Meisieskool haar 118de verjaarsdag gevier by die Vrouemonument

    By Karien Frans
    15th April 2025
    Op, 11 April, het Oranje Meisieskool haar 118de verjaarsdag gevier by die Vrouemonument. Hierdie viering sluit die Pre-Primêr, Primêre en Sekondêre skool in. President ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje swemmers skitter aan die SA Skole Swemkampioenskap

    By Karien Frans
    15th April 2025
    Die volgende Primêre Meisieskool Oranje dogters het vanaf 4 tot 8 April deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap in Bloemfontein en soos volg presteer: ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    ABSA Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025 uitslae vir Primêre Meisieskool Oranje

    By Karien Frans
    31st March 2025
    C&N Primêre Meisieskool Oranje, in samewerking met die hoofborg ABSA asook die volgende borge: Itec, Santam en McDonald’s het vanjaar die 22ste Amanda Coetzer ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje dogters was ingesluit in die Vrystaat atletiekspan

    By Karien Frans
    31st March 2025
    Die volgende dogters was ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem het. ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje Skoolleiers 2025

    By Karien Frans
    25th November 2024
    Primêre Meisieskool Oranje Skoolleiers 2025.  Baie geluk aan die volgende dogters wat verkies is tot skoolleiers.
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje leerder verwerf haar Proteaklere vir Pom-Poms

    By Karien Frans
    12th November 2024
    Primêre Meisieskool Oranje leerder verwerf haar Proteaklere vir Pom-Poms. Winley van Greunen het op 12 tot 15 September aan die D.T.M.A. nasionale kompetisie in ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Radikale Redenaars prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje

    By Karien Frans
    12th November 2024
    Op 19 Oktober, het die Nasionale finaal van die Radikale Redenaars te Laerskool Concordia, Boksburg plaasgevind. Primêre Meisieskool Oranje eendjies het geskitter by die ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje skitter in die TSA se IPT Tenniskampioenskap

    By Karien Frans
    10th September 2024
    Primêre Meisieskool Oranje tennisspelers Lika Claassens, Mandie Claassens en Genevieve Goodchild het vanaf 9-11 Augustus die Vrystaat Tennisspan verteenwoordig by die TSA se IPT ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje Biathle en Triathle uitslae

    By Karien Frans
    10th September 2024
    Die volgende Primêre Meisieskool Oranje dogters het op 10 en 11 Augustus aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Oos-Londen deelgeneem en soos volg presteer: Biathle: ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje ruiter presteer

    By Karien Frans
    5th September 2024
    Baie geluk aan Primêre Meisieskool Oranje ruiter Inke Krüger en haar ponie, Sabrina, wat ingesluit is in die Vrystaat A span wat in September ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje Karateka presteer

    By Karien Frans
    5th September 2024
    Primêre Meisieskool Oranje Karateka Izay Kritzinger en Jordan de Wit het vanaf 9-11 Augustus aan die GoJuKai Karate Suid-Afrikaanse kampioenskap in Bloemfontein deelgeneem en ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje Laser Run prestasie

    By Karien Frans
    5th August 2024
    Primêre Meisieskool Oranje Laser Run prestasie. Baie geluk aan Z’ney Piechaczek en Munay Uys wat op 7 Junie deelgeneem het aan die Wêreld Laser ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje meisies dans uitstekend

    By Karien Frans
    5th August 2024
    Die volgende Primêre Meisieskool Oranje dogters het vanaf 28-30 Junie 2024 in Blackpool, Engeland by die wêreldberoemde Winter Gardens deelgeneem en soos volg presteer: ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje wens alumni sterkte toe tydens die Olimpiese spele 2024

    By Andreneza Damonse
    29th July 2024
    Primêre Meisieskool Oranje wens vir Antonet Louw, sterkte toe in Parys tydens die Olimpiese spele 2024 waar sy deelneem in die SA Hokkiespan. Antonet ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje Perdry prestasie

    By Karien Frans
    26th July 2024
    Primêre Meisieskool Oranje ruiter Mia van der Merwe het die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in Shongweni, Durban deelgeneem en behaal 4 eerste plekke, ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje speel goeie netbal

    By Karien Frans
    26th July 2024
    Die o.12A- en o.13A-netbalspanne het van 12 -13 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap te Randburg gaan deelneem. Die o.12A-span het ‘n 6de ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje  ATKV-Redenaars skitter by die streeksuitdunne

    By Karien Frans
    3rd June 2024
    Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg, Bethlehem plaasgevind. Die volgende eende dring deur na die Semi-finale uitdunne wat sal plaasvind ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje Swem prestasies

    By Karien Frans
    3rd June 2024
    Baie geluk aan Primêre Meisieskool Oranje swemmers Livia Gutter en Ella van Viegen wat pragtig presteer het by die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap in Gqeberha ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje is trots Afrikaans

    By Karien Frans
    3rd June 2024
    Primêre Meisieskool Oranje is trots Afrikaans! Op 8 Mei het Primêre Meisieskool Oranje 99 jaar van Afrikaans gevier: Leerders moes ‘n vreemde woord in ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje Vrystaat atletiekkampioenskap uitslae

    By Meinette van Zyl
    19th March 2024
    Die volgende dogters het op 2 Maart aan die Vrystaat atletiekkampioenskap deelgeneem en soos volg presteer: o.10 Lea Cilliers 1200m – 1ste Mieke Naudé ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    C&N Primêre Meisieskool Oranje Amanda Coetzer Tennistoernooi

    By Meinette van Zyl
    19th March 2024
    C&N Primêre Meisieskool Oranje, in samewerking met die volgende borge: NEXIA SAB&T, Universiteit van die Vrystaat, ITEC, Piek Group of Companies en McDonald’s het ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje leerder wen Nasionale Oppie-Tong-Af Redenaars

    By Karien Frans
    23rd November 2023
    Primêre Meisieskool Oranje leerder wen Nasionale Oppie-Tong-Af Redenaars. Ellé Cloete het deelgeneem met haar Oorredingstoespraak en English motivational speech by die Oppie-Tong-Af Nasionale Finaal ...
    Read More
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje se eerste-tennisspan stap vanjaar weg met 4 trofees

    By Karien Frans
    17th November 2023
    Primêre Meisieskool Oranje se eerste-tennisspan stap vanjaar weg met 4 trofees! Dié dogters het ‘n eerste plek behaal by die onderskeie toernooie regdeur die ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us