Primêre Meisieskool Oranje swemmers neem deel an die SA Skole Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan die vier Primêre Meisieskool Oranje-swemmers wat vanaf 24–27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap in Kaapstad gaan deelneem.
- Carinke Wessels
- Lea Cilliers
- Lisa le Roux
- Kailah Nel










