Hoërskool Framesby swemmer kies akademie bo sport
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby swemmer Kaitlynne Horne is in die SA-swemspan opgeneem, wat aan die “Africa Aquatics Open Water Swimming Championships” in Mombasa gaan deelneem. Sy kan ongelukkig nie deelneem nie weens die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen.










