Northern and Eastern Free State
New Horizon College Annual Fun Day a huge success
The New Horizon College Annual Fun Day, held on 28 May 2026, was a day filled with excitement, laughter, and unforgettable memories for learners ...Laerskool Truida Kestell leerders presteer uitstekend in Nautilus Wiskunde
Baie geluk aan Luther Nel en Elizabeth van Staden van Laerskool Truida Kestell met hul uitstekende prestasies in die Nautilus Wiskunde-kompetisie. Elizabeth het ‘n ...Stoei prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Primêre Skool Naudeville leerders Jan-Phillip du Plessis en Hayden Seider het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die SAWF Greco Roman National Championship en uitstekend ...Spelkampioene maak Laerskool Truida Kestell trots
Baie geluk aan die leerlinge van Laerskool Truida Kestell wat deurgedring het om aan die WOW Spelfees-streekuitdunne deel te neem, wat op 5 Augustus ...Truida Kestell Primary School Biathle results
Congratulations to the learners of Truida Kestell Primary School Emma Wessels , Janco Köhler ,Johnathan Matthew who competed at the Free State Champs Biathlé ...Bethlehem Voortrekker swemmer skitter in opewater swem
Bethlehem Voortrekker swemmer Leah van Rensburg het die afgelope naweek aan die Oceans 8 charity opewater swem in Durban deelgeneem . Sy het baie ...Goudveld-Hoërskool danser presteer
Baie geluk aan Marniese van Wyk, wat die naweek deelgeneem het aan die DTMA Free State Provincials in Bloemfontein by die Wynand Mouton teater! ...Welkom-Gimnasium is die derby-wenners vir 2026
Baie geluk aan elke speler, afrigter en ouer! Welkom-Gimnasium weet hierdie was baie opoffering en harde werk. Dankie aan ons Skepper vir talente en ...Welkom Gim vs Goudveld: Welkom-Gimnasium se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19ALejweleputswa-netbalspan prestasie vir Welkom-Gimnasium
Baie geluk aan ons netbalspelers wat vir die verskeie Lejweleputswa-spanne gekies is!Julle harde werk en toewyding maak Welkom-Gimnasium trots. Sterkte met die Vrystaatproewe op ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Netbal Eerstespankaptein-Michelle van der Westhuizen
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Welkom-Gimnasium Netbal Eerstespankaptein-Hayley Wedderspoon
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkiedogters Eerstespankaptein-Carla de Jonge
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Welkom-Gimnasium Hokkiedogters Eerstespankaptein-Willizè Watt
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkie Eerstespankaptein- Juah Jansen van Rensburg
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...[Interview] Welkom Gimnasium – First team boys hockey captain – Louis Steenkamp
Read the special edition for the Classic Clash between Welkom Gim vs Goudveld here. It’s packed with team photos, interviews, and all the action. ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Rugby Eerstespankaptein Tian Harmse
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Welkom-Gimnasium Rugby Eerstespankaptein-Reagen Krige
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Netbal prestasie vir Goudveld-Hoërskool
Baie geluk aan ons 15 netbalmeisies met hul insluiting in die onderskeie Lejweleputswa-spanne! Julle harde werk, toewyding en passie vir die spel het beslis ...Harmonie Primary School teacher appointed as lead trainer in coding and robotics
Congratulations to Mr Sangweni, our very own robotics genius, on being selected as the Lead Teacher Trainer for Robotics in Lejweleputswa and the Free ...Laerskool Truida Kestell redenaars dring deur na die Semi-finaal
Laerskool Truida Kestell ATKV-Redenaars Eerste Rondte Uitslae. Baie geluk aan die volgende sprekers wat deurgedring het na die semi-finaal wat op 22 Mei by ...Bethlehem Voortrekker skut skiet skitter skote
Bethlehem Voortrekker skut Leibrandt het aan die IPSC National Championships Level 3 in Polokwane deelgeneem waar meer as 300 skuts van regoor Suid-Afrika meegeding ...Harmonie Primary School learner shine with Northern Free State Hockey Selection
Harmonie Primary School congratulate hockey player Charlotte Parman who is selected for the Northern Free State Hockey Team. We are very proud of you ...Harmonie Primary School Green Flag Status
Harmonie Primary School is proud to be working towards achieving Green Flag Status through the Eco-Schools programme. This important initiative reflects the school’s commitment ...Primêre Skool Jordania leerders is gekies vir die Vrystaat Biathle Span
Die volgende leerders van Primêre Skool Jordania is gekies vir die Vrystaat biathle span: Marcus Fourie, Anja Cronje, Mihan Botha. Die leerders gaan die ...Harmonie Primary School coaches has been chosen as selectors for the Netball trials
Congratulations to Harmonie Primary School very own Coaches for being chosen as selectors for the Lejweleputswa Netball trails. We are so proud of you. ...Hoërskool Trio redenaars laat die tonge klap
Baie geluk aan die volgende twee leerders van Hoërskool Trio . Hulle dring deur na die semifinale ronde van die redenaars, wat 22 Mei ...Primêre Skool Jordania tennisspelers vaar puik tydens die Limodo Tennistoernooi
Primêre Skool Jordania o.11 tennisspelers het Jordania se naam hoog gehou tydens die Limodo Spar Tennistoernooi. Die leerders het Jordania met trots verteenwoordig. Dit ...Primêre Skool Jordania tennis nuus
Lize-Mari leerder van Primêre Skool Jordania het die afgelope naweek aan die Noord Kaap TSA Mini Tennis Toernooi deelgeneem en behaal ‘n 4de plek ...Primêre Skool Naudeville redenaars skitter deur na ATKV Semi-Finaal
Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Elle-Anne Roper en Lenique Loggenberg leerders van Primêre Skool Naudeville wat deur is na die semi-finale rondte van ...Primêre Skool Naudeville rugbyspelers verwerf Griffonskleure
Baie geluk aan die leerders van Primêre Skool Naudeville Tyler Pereira, Dawie Viljoen en Dean Louw wat opgeneem is in verskeie Griffons spanne. Ons ...Primêre skool Naudeville netbalspeler is verkis tot die onder 13 Bokkieweekspan
Baie geluk aan Karly Groenewald leerder van Primêre Skool Naudeville met haar verkiesing tot die o.13 Netbal Bokkieweekspan! Hierdie besondere prestasie is ’n bewys ...Groot prestasie vir die onder 12 en 13 rugbyspelers van Laerskool Truida Kestell
Baie geluk aan die volgende spelers van Laerskool Truida Kestell wat verkies is tot die Oos-Vrystaat o.12-rugbyspanne! Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir ...Primêre Skool Naudeville netbalspelers blink uit by netbalproewe
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert wat verkies is tot die Lejweleputswa netbalproewe wat Dinsdag, ...Laerskool Truida Kestell redenaars leef hul talent met trots uit
Laerskool Truida Kestell is ongelooflik trots op die volgende sprekers wat uitgenooi is om aan die aanlyn semi-finaal van 25–30 Mei deel te neem. ...Groot eer vir Primêre Skool Naudeville se onder 13 rugbyspelers
Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Jordan Clark, Dawie Viljoen en Duncan Bekker leerders van Primêre Skool Naudeville wat verkies is tot die 0.13 ...LS Truida Kestell leerder is gekies om Suid-Afrika in Hong Kong te Verteenwoordig
Luther Nel leerder van Laerskool Truida Kestell is opgeneem in een van 2 spanne wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in ‘n Wiskunde kompetisie in Hong ...Exciting news from New Horizon College Bethlehem
Congratulations to our very own Tinevimbo Munangatire learner of New Horizon College Bethlehem , who has been selected to attend the University of Pretoria’s ...100ste Wedstryd vir Hoërskool Witteberg hokkiespeler
Tydens die afgelope naweek se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks teen Goudveld het Juané Loubser (Gr. 12) van Hoërskool Witteberg ’n besondere mylpaal bereik toe ...Bethlehem Voortrekker Hoërskool redenaars presteer uitstekend
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonders trots op die volgende leerders wat uitstekend presteer het en direk deurgedring het na die Nasional Finaal, wat op ...









































