Hoërskool Trio redenaars laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende twee leerders van Hoërskool Trio . Hulle dring deur na die semifinale ronde van die redenaars, wat 22 Mei plaasvind.
Gr 10 -12
Lelanie Esterhuizen
- Afrikaans Huistaal -Voorbereid
Itumeleng Makhetha
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Voorbereid










