Hoërskool Rob Ferreira
Ongelooflike prestasie vir Hoërskool Rob Ferreira skut
Hoërskool Rob Ferreira bars behoorlik van trots na Zané se skitterende vertoning by die .22 kleinkaliber Bisley in Bloemfontein! Sy het nie net deelgeneem ...Hoërskool Rob Ferreira se atlete verteenwoordig die skool trots tydens die SA’s
Baie geluk aan die volgende atlete wat die Hoërskool Rob Ferreira verteenwoordig het by die ASA Kampioenskappe in Germiston op 26-28 Maart! Spesiale melding ...Hoërskool Rob Ferreira swemmers neem deel aan die SA Vlak3 Streekskampioenskap
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Rob Ferreira -swemmers wat die geleentheid gehad het om aan die gesogte SA Vlak 3 Streekskampioenskap deel te ...Hoërskool Rob Ferreira Matriek Uitslae van 2025
Baie geluk aan Hoërskool Rob Ferreira klas van 2025. Statistiek Toelating tot Graadstudies: 76.6% Toelating tot Diplomastudies: 17.6% Aantal Kandidate Slaag: 98.94% 94.2% van ...Hoërskool Rob Ferreira dogters hokkie span vaar puik
Baie geluk aan die onder 15 hokkie dogters span. Met ‘n sterk oorwinning van 1-0 teen Hoërskool Hoogenhout is julle nou die Mpumalanga Mediumskole ...Hoërskool Rob Fereirra rugby players received Mpumalanga colours
Hoërskool Rob Frereira are proud to announce tha the following learners have received Mpumalanga colours for rugby 2025 ! Under 17 Pumas Lefa Ratshwene ...Hoërskool Rob Ferreira boasts with netball players
To the under 14 B netball team on finishing second in Ehlanzeni and Qualifying for the Mpumalanga Championships|! Your haerd work ,determination ,and teamwork ...Hoërskool Rob Ferreira hokkiespelers verwerf Mpumalanga kleure
Hoërskool Rob Ferreira hokkiespelers vaar puik.Ons is trots om aan te kondig dat die volgende leerders Mpumalanga -kleure vir hokkie verwerf het. Ntokozo Sibeko ...Hoërskool Rob Ferreira swemmers kom 2de in die Laeveld Swem Interhoë
Baie geluk aan Rob swemmers wat 2de plek behaal het in die Laeveld Swem Interhoë .Welgedaan !Hoërskool Rob Ferreira 2024 Prysuitdeling
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Rob Ferreira leerders vir hul harde werk.Hoërskool Rob Ferreira behaal die NWU Rugby Instituut
Baie geluk aan Hoërskool Rob Ferreira leerder Tlotlo Ratshwene met jou aanvaarding tot die NWU Rugby Instituut.Hoërskool Rob Ferreira redenaars skitter in die Nasionale Op die Tong Af redenaars kompetisie
Hoërskool Rob Ferreira redenaars skitter in die Nasionale Op die Tong Af redenaars kompetisie. Die uitslae was soos volg. Palesa Mhlabane eindig Gr 12 ...Hoërskool Rob Ferreira leerders presteer in dans Eisteddfod
Hoërskool Rob Ferreira is baie trots op die volgende leerders se prestasies in die Dans Eisteddfod. Hul uitslae was soos volg: Adeline Terblanche – ...Hoërskool Rob Ferreira o.14 dogters presteer aan die Noordvaal uitspele
Hoërskool Rob Ferreira o.14 dogters presteer aan die Noordvaal uitspele. Die uitslae was soos volg. 2de in Noordvaal 1ste in Ehlanzeni 1ste in Mpumalanga ...Rob Ferreira High School celebrates 70 years with remarkable charity initiative
Rob Ferreira High School has achieved remarkable success in its Nelson Mandela Day charity project, setting out to collect 4900 packets of noodles, symbolizing ...Rob Ferreira High School equestrian won first place
Rob Ferreira equestrian Nicalhe Marshall participated in the Nottinghill Equestrian Estate Graded Show and received an amazing first place in the 80cm event. Well ...Rob Ferreira High School learner received a distinction for dance
Rob Ferreira High School learner Nicole du Plessis received a distinction for dance advance 2, from the Dance Academy of South Africa.Hoërskool Rob Ferreira Gr 12 leerder presteer in die Afrikaanse Olimpiade
Hoërskool Rob Ferreira Gr 12 leerder Chantele Swanepoel het aan die Afrikaanse Olimpiade Eerste Adisionele Taal deelgeneem. Sy ontvang ‘n skitterende 92% wat haar ...Hoërskool Rob Ferreira atlete presteer aan die SA’s
Hoërskool Rob Ferreira atlete kry 14 medaljes in totaal: Goud x 1 Silwer x 6 Brons x 7 Ntobeko Nkosi x 2 brons medaljes ...Rob Ferreira High School are very proud of their netball players
Rob Ferreira High School are very proud of the following netball players who were selected to play for their various Mpumalanga provincial netball teams. ...Gold for Rob Ferreira High School karateka
On Saturday 13 April Rob Ferreira High School karateka Brandon Macaulay and Marighe Rall (Purple) competed at the new world Shotokan Karate Interprovincial Championships ...Hoërskool Rob Ferreira landloop atlete hardloop uitstekend
Hoërskool Rob Ferreira is baie trots op die volgende landloop atlete wat by Laerskool Clivia Primary School deelgeneem het hulle het die volgende plekke ...Hoërskool Rob Ferreira laser run uitslae
Hoërskool Rob Ferreira is baie trots op Janke Steenkamp wat ‘n 2de plek en Jeane Badenhorst wat ‘n 4de plek behaal het. Albei atlete ...23 Atlete van Hoërskool Rob Ferreira kwalifiseer vir SA’s
23 Atlete van Hoërskool Rob Ferreira kwalifiseer vir SA’s 1) Nonthando Mahlamela 2) Janke Steenkamp 3) Mmopa Seakamela 4) Gift Sillinda 5) Ame Quin ...Rob Ferreira sê dankie vir borgskap
Baie dankie aan mnr Venter van NTT Toyota Witrivier vir die pragtige sakke vir ons atlete.Rob Ferreira Hoërskool Valentynsdag van 2024
Rob Ferreira Hoërskool vier Valentynsdag van 2024 en het sowel ‘n Valentynsdag braai gehou.Hoërskool Rob Ferreira Matriekuitslae 2023
Hiemee Hoërskool Rob Ferreira puik prestasies vir matriekulante 2023.Welgedaan! Kaila van der Heever – 8 Onderskeiding Ragav Rajeev – 6 Onderskeiding Kevin Antony ...Hoërskool Rob Ferreira Prysuitdeling
Hoërskool Rob Ferreira Prysuitdeling. Prestige Trofeë 2023. Omnia – Inge-Louise van Wyk Dux leerder-Raghav Rajeev Diens -Rickus Stoop Kultuur -Nicole du Plessis Sportseun Liba ...Hoërskool Rob Ferreira swemmers presteer
Die Hoërskool Rob Ferreira swemmers het aan die Mpumalanga Sprint Gala deelgeneem en die volgende uitslae is behaal. Shanon Rautenbach 1xSilwer Jayden Rautenbach 1xGoud, ...Hoërskool Rob Ferreira leerders presteer in bergfietsry
Hoërskool Rob Ferreira is baie trots op die volgende leerders wat aan die SA bergfiets kampioenskappe deelgeneem. Hulle uitslae was soos volg: Theane Pelser ...Hoërskool Rob Ferreira leerder presteer in gevegskuns
Hoërskool Rob Ferreira leerder Suzaan Burger ontvang presidensiële kleure vir gevegskuns. Sy het op 5 en 6 Augusus in Engeland aan die Wêreld Ope ...Hoërskool Rob Ferreira kies hul skool en koshuis prefekte vir 2023/2024
Hiermee Hoërskool Rob Ferreira se skool prefekte vir 2023/2024. Hartlik geluk aan die volgende leerders. Dogters: Michelle Bosch Lyn Chiloane Karin Mathebula Unathi Ngomane ...Hoërskool Rob Ferreira ASA en SA Atletiek uitslae
16 Atlete wat SA’s toe was bring 17 medaljes terug. Die Hoërskool Rob Ferreira atlete het ook 22 Top 10 prestasie gelewer in individuele ...Hoërskool Rob Ferreira klas van 2022 matriekuitslae
Ons is baie trots op die klas van 2022 se prestasies. Hoërskool Rob Ferreira is baie dankbaar ten midde van baie moeilike omstandighede dit ...Rob Ferreira HS Mpumalanga Interprovincial winner of Biathlon 2023
Rob Ferreira High School’s Mpumalanga Interprovincial High School winner of Biathlon 2023.On 16 January 2023 the interprovincial Biathlon took place at Rob Ferreira High ...Hoërskool Rob Ferreira dansers presteer puik
Hoërskool Rob Ferreira is trots op hul dansers, Nicky Nel, Nicola van Wyk, Nicole Du Plessis, Kaila van den Heever en Marizaan Britz wat ...Hoërskool Rob Ferreira verwelkom hul nuwe personeel.
Hoërskool Rob Ferreira is baie trots om die volgende personeel in 2023 te verwelkom.Hoërskool Rob Ferreira en Laerkool Witrivier maak geskiedenis
Hoërskool Rob Ferreira en Laerkool Witrivier maak geskiedenis. Na ‘n lang gewag het die dag uiteindelik aangebreek. Rob Ferreira en Witrivier Laerskool het handegevat ...Hoërskool Rob Ferreira leerders blink uit in sport
Hoërskool Rob Ferreira leerders blink uit in sport. Swem SkietRob Ferreira HS Head Prefects of 2023
Head Prefects: Caitlin-Ann Dehrmann (Head of Sport) Ruben Le Roux (Head of academics and Culture) Langa Mahlangu (Headboy of Hostel) Coli Mashile (Headboy) Banele Ngcobo ...






































