Hoërskool Rob Ferreira hokkiespelers verwerf Mpumalanga kleure
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira hokkiespelers vaar puik.Ons is trots om aan te kondig dat die volgende leerders Mpumalanga -kleure vir hokkie verwerf het.
Ntokozo Sibeko o.18 A
Lonene Matsane 0.14 Nie- Reisende Reserwe
Mikhenso Nyakane 0.14 Nie Reisend3e Reserwe
Lebone Mashabane o.16 Nie Reisende Reserwe
Kenbetswe Moshalalebana o .14
Milan van Niekerk o. 14 B
Mabutho Nzima 0.16 C
Michael Swanepoel 0.18 C
Lihle Mahlangu Nie Reisende Reserwe 0.16
Dimpho Mabuza 0.18 C
Siebert Wiid 0.18 C
Amé Quinn Nie Reisende Reserwe 0.18










