Helderberg
Chess results from Curro Somerset West
Congratulations to Izaiah Solomon in Grade 10, Sam Coenraad in Grade 6, and Devadathan Namboodiri in Grade 5, for their outstanding performances at the ...Curro Somerset West learner competes at the Western Cape Short Course Champs
Curro Somerset West is incredibly proud of Tristan Smith, a talented Grade 10 learner, as he prepares to compete at the prestigious Western Cape ...LS Lochnerhof leerders neem aan die Kaapstad Interdistrik Netbaltoernooi deel
Ons wens ons vier talentvolle Laerskool Lochnerhof alle sterkte toe wat hierdie week aan die Kaapstad Interdistrik Netbaltoernooi deelneem. Geniet elke oomblik, speel met ...Hoërskool Hottentots-Holland netbalspeler presteer
Hoërskool Hottentots-Holland wens Nery Kouyokela alle sterkte toe terwyl sy die Wynland-distrik gaan verteenwoordig by die Wes-Kaap Interdistrik Netbaltoernooi. Die toernooi vind plaas in ...Laerskool Lochnerhof WP o.13 Akademiespan spelers bring die beker Kaap toe
Die Trofee Kom Kaap Toe! Laerskool Lochnerhof sê baie geluk aan ons die WP o.13 Akademie met ‘n ongelooflike 32–7 oorwinning oor die Blou ...Hoërskool Strand se rugbymanne het die veld behoorlik aan die brand gespeel
Hoërskool Strand se rugbymanne het die veld behoorlik aan die brand gespeel tydens die o.16 VKB Rugbyweek in Frankfort en die o.19 VKB week ...Somerset College learner shortlisted for the 2026 Global Essay Prize
Congratulations to Petrus Bosman (Cambridge AS) on being shortlisted for the Economics Category of the prestigious John Locke Institute 2026 Global Essay Prize. This ...HS Stellenbosch cheerleaders skitter in die SAMCA nasionale kampioenskappe
Hoërskool Stellenbosch cheerleaders het van 2 tot 4 Julie 2026 aan die South African Majorette and Cheerleading Association (SAMCA) se Nasionale Kampioenskappe by die ...Laerskool Lochnerhof sport nuus
Helderberg se hokkiespanne is bekend vir hul harde werk, spanbou en uitstekende sportmangees. Spelers van Laerskool Lochnerhof oefen gereeld om hul vaardighede te verbeter ...Hoërskool Strand se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Strand se provinsiale verteenwoordigers.Hoërskool Stellenbosch verwerf provinsiale eerbewyse
Hoërskool Stellenbosch verwerf provinsiale eerbewyse. Debat: Hengel: Hokkie:Laerskool Stellenbosch vier provinsiale spanverkiesings
Laerskool Stellenbosch vier provinsiale spanverkiesings. Ons vier elke leerder se prestasie en is dankbaar vir die positiewe bydrae wat hulle tot die skoolgemeenskap lewer. ...Hoërskool Parel Vallei blink uit op provinsiale vlak
Hoërskool Parel Vallei blink uit op provinsiale vlak. Cape Winelands Netbal Boland HokkieLaerskool Hendrik Louw leerders skitter
Laerskool Hendrik Louw is ongelooflik trots op ons leerders wat steeds uitblink en die skool se naam met trots uitdra. Deur hul harde werk, ...Somerset College provincial sport achievement
Somerset College provincial sport achievement. Hockey South African Women’s Golf Inter-Provincial Under 14 Girls Liah Hayes Under 14 Boys SASHOC South Regionals ...Beaumont Primary School’s Provincial Sporting Achievers
Beaumont Primary School’s Provincial Sporting Achievers. School news in your area is proudly sponsored byProvincial Pride for Somerset West Primary School
Provincial Pride for Somerset West Primary School. Congratulations to the following hockey players of Somerset West Primary School that have been chosen to represent ...Provinsiale Prestasie vir Laerskool Eikestad
Baie geluk aan Laerskool Eikestad se ongelooflike netbalspeelsters met hul provinsiale prestasies! Wynland-speelsters: Emma-Marie Morkel (o.12) Stella Jacobs (o. 13) Hulle neem van ...Hoërskool Parel Vallei swemmer verower silver in Mauritius
Oopwaterswem is nie vir almal nie, maar vir Lulu Swanepoel (gr. 9) leerder van Hoërskool Parel Vallei is dit iets wat sy weer en ...Parel Vallei High School’s hockey players selected for Provincial Teams
Congratulations to Parel Vallei High School’s learners for being selected for various Boland teams. Boland Boys Hockey U18 A Boland: Luca Jordaan Stephan Malan ...Hoërskool Strand vier vyf hokkiespelers se 50ste wedstryde
Hoërskool Strand vier met trots vyf van ons eerstespan-hokkiedogters wat hul 50ste wedstryde die afgelope naweek behaal het. Tené Smit Sharnay Becker Abigail Engelbrecht ...Hoërskool Stellenbosch cheerleaders blink uit by die Provinsiale Kampioenskappe
Die cheerleaders van Hoërskool Stellenbosch het aan die jaarlikse Provinsiale Kampioenskappe by Hoërskool Brackenfell deelgeneem en met trots die skool se naam hoog gehou. ...Somerset West Primary School’s hockey players selected for Provincial Teams
Congratulations to the following Somerset West Primary School’s hockey players that have been chosen to represent Western Province in their respective tournaments. Teams: WP ...Hoërskool Stellenbosch skitter op Provinsiale vlak
Baie geluk aan Bea de Villiers van Hoërskool Stellenbosch wat Saterdag, 31 Mei by die Boland Hokkie Capping Ceremony gecap was. Ons is ongelooflik ...Chess achievement for Somerset West Primary
Congratulations to Somerset West Primary School’s Grade 5 learner, Zia van Wyk, on her wonderful achievement in taking part in the WP Chess Trials ...Somerset West Primary School’s rugby player shines on the Provincial Stage
Congratulations to Somerset West Primary School’s Fu’aad Williams on his outstanding achievement of being selected for the U13 XV Craven Week squad! Fu’aad will ...Provinsiale netbal prestasie vir Laerskool Eikestad
Provinsiale netbal prestasie vir Laerskool Eikestad Wynland-speelsters: Emma-Marie Morkel (o. 12) Stella Jacobs (o. 13) Hulle neem van 15 – 18 Julie 2026 in ...Hoërskool Stellenbosch leerders skitter aan die Afrikaans Huistaal taalquiz
Drie van ons graad 11-leerders het op 13 Mei aan die Kaapse Wynlande se Afrikaans Huistaal taalquiz uitdunne deelgeneem. Al drie leerders van Hoërskool ...Rugby prestasie vir Laerskool Stellenbosch leerder
Baie geluk aan Laerskool Stellenbosch leerder André Grobler wat gekies is vir die WP o.13-rugbyspan – ’n besonderse prestasie wat getuig van harde werk, ...Paul Roos Gimnasium hengelaar presteer
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium-leerders Philip Liversage en PG Groenewald wat gekies is vir die Boland o.21-rots-en-strand-hengelspan! Hierdie besondere prestasie is die resultaat ...Beaumont Primary School learner undefeated at the Winelands Mini Tournament
Congratulations to Beaumont Primary School learner Jadon Holdsworth on his outstanding achievement at the Winelands Mini Tennis Tournament this past weekend! Jadon delivered an ...Hoërskool Strand leerder het arendsvlerke op die netbalbaan
Baie geluk aan Hoërskool Strand leerder Anika Marx wat in die o.16 Kaapse Wynland netbalspan opgeneem is. Sy gaan tydens die Julie-vakansie aan die ...ATKV Redenaars Semi-Finals achievement from Rhenish Girls’ High School learner
After taking part in the first round last week, Rhenish Girls’ High School learner Isabella Delplanque has made it through to the Semi-Finals of ...Rhenish Girls’ High School netball stars to represent the Western Cape
Congratulations to Rhenish Girls’ High School learners Mbasa Majija and Blaike van Reenen on their selection to the Western Cape U18 and U15 teams, ...Somerset College learner received Western Province colours for Acro Solo Sport
Nina van den Berg (Gr 1) performed exceptionally well at the Regional Competition on Friday, 8 May, qualifying for the Districts Competition the very ...Somerset College learner excels in netball
Congratulations to Somerset College netball star Brooklyn Norton (Grade 5) on being selected for the U11 Doves team competing in the Inter-District Tournament from ...Paul Roos hosts Boishaai in a top-notch King Price Derby Series showdown
Having won their last five games in succession, Paul Roos Gimnasium (PRG) is in form and aiming to avenge last year’s 26-36 loss against ...Hoërskool Stellenbosch atletiek nuus
Sestien atlete van Hoërskool Stellenbosch het die Wes-Kaap met trots verteenwoordig by die SA-Skole Atletiekkampioenskappe in Pretoria. Die indrukwekkende 7 individuele medaljes en 5 ...Hoërskool Stellenbosch het aan die Proscenium Dramakompetisie deelgeneem
Hoërskool Stellenbosch is ongelooflik trots op Nurudien Wyngaard wat die afgelope naweek aan die Proscenium Dramakompetisie deelgeneem het. Daar het honderde hoërskoolleerders landswyd aan ...Rhenish Girls’ High public speakers excel at the Stellenbosch Eisteddfod
Four of Rhenish Girls’High School learners took part in the Public Speaking section of the Stellenbosch Eisteddfod on Saturday and delivered excellent speeches. Congratulations ...








































